Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuut by die groep.
Nuut by die groep. [boodskap #59608] Sa, 06 April 2002 12:57 na volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hi, ek is nuut op die groep en weet nou nog nie hoe ek dit reggekry het nie,
maar dit het gebeur. Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie. Ek sê ook
dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig. Of dit vir die
Antie gaan werk, weet ek nie so mooi nie. Dalk is ons beter af met haar in
Kanada as in die RSA.
Ek hoop om nog vele aangename brokkies te ontvang en te deel.

JS
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59612 is 'n antwoord op boodskap #59608] Sa, 06 April 2002 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Welkom Johan - ag ons doen maar ons bes om die op die dwaalspoor terug te
lei.
Jy weet mos, al is 'n donkie ook hoe steeks, op 'n dag dan loop dit ten
minste saam waar dit moet vir 'n rukkie.
Die aantie kan vreeslik gal afgaan, maar een ding kan sy ons nie van
beskuldig nie, ons hou nie op om haar te beaarbei nie:))
Annette

johanls skryf in boodskap news:3caf7cf8_3@batman.vip-za.com...
> Hi, ek is nuut op die groep en weet nou nog nie hoe ek dit reggekry het nie,
> maar dit het gebeur. Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie. Ek sê ook
> dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
> werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig. Of dit vir die
> Antie gaan werk, weet ek nie so mooi nie. Dalk is ons beter af met haar in
> Kanada as in die RSA.
> Ek hoop om nog vele aangename brokkies te ontvang en te deel.
>
> JS
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59616 is 'n antwoord op boodskap #59608] Sa, 06 April 2002 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

johanls wrote:

Ek sê ook
> dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
> werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig.

Jong, ek was nou laas in 1993 in die liggaam
in SA, alhoewel ek daagliks in verbinding is
met familie in SA. Een van my seuns, wat met
'n Suid-Afrikaner getroud is, was vir Kersfees
op 'n plaas in die Vrystaat, waar die boere nog
heel plesierig boer. Hy het net gepraat van die
boerewors wat hy vir breakfast, lunch en supper
moes eet. Jy weet, die vleespotte van Egipte.

Gloudina
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59618 is 'n antwoord op boodskap #59608] Sa, 06 April 2002 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" schreef...
> Hi, ek is nuut op die groep en weet nou nog nie hoe ek dit reggekry het nie,
> maar dit het gebeur. Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
> Europeers te probeer oortuig.

Haai Johan,

Watter Europeërs sou jy wil oortuig en viral waarvan sou jy ons wil oortuig?
Ek dink om te kommuniseer is nooit 'n vermorsing van tyd nie.

Groete,
Arthur
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59649 is 'n antwoord op boodskap #59618] Sa, 06 April 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jong as jy bedoel kommunikeer dan is ons op dieselfde golflengte. Maar die
laaste 100jaar se geskiedenis behoort elke aap te oortuig dat om iemand te
kommuniseer `n vermorsing van tyd is. Natuurlik afhangend van wat jou doel
is. Bedoel jy kommunisme moet alleengeldende ideologie wees, dan is dit
seker nie tydmors nie. Maar as jy nou die wêreld daardeur wil verbeter, wel
dan mors jy jou tyd.
Ek hoop dit was maar net `n tikfout.

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a8n1ba$7qa$1@news.kabelfoon.nl...
>>
>
> Ek dink om te kommuniseer is nooit 'n vermorsing van tyd nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59651 is 'n antwoord op boodskap #59649] Sa, 06 April 2002 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" schreef...
> Jong as jy bedoel kommunikeer dan is ons op dieselfde golflengte. Maar die
> laaste 100jaar se geskiedenis behoort elke aap te oortuig dat om iemand te
> kommuniseer `n vermorsing van tyd is. Natuurlik afhangend van wat jou doel
> is. Bedoel jy kommunisme moet alleengeldende ideologie wees, dan is dit
> seker nie tydmors nie. Maar as jy nou die wêreld daardeur wil verbeter, wel
> dan mors jy jou tyd.
> Ek hoop dit was maar net `n tikfout.

Die Engelse het julle breine gewas en julle taal gekorrumpeer!

Hier 'kommuniseer' ons met mekaar .... en nie niet oor ou Marx se
gedagtegoed nie :)

Groete,
Arthur

> Arthur Hagen wrote...
>> Ek dink om te kommuniseer is nooit 'n vermorsing van tyd nie.
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59654 is 'n antwoord op boodskap #59651] Sa, 06 April 2002 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Bly ons dink dieselfde!

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a8nnh8$12qt$1@news.kabelfoon.nl...
> "johanls" schreef...
>> Jong as jy bedoel kommunikeer dan is ons op dieselfde golflengte. Maar die
>> laaste 100jaar se geskiedenis behoort elke aap te oortuig dat om iemand te
>> kommuniseer `n vermorsing van tyd is. Natuurlik afhangend van wat jou doel
>> is. Bedoel jy kommunisme moet alleengeldende ideologie wees, dan is dit
>> seker nie tydmors nie. Maar as jy nou die wêreld daardeur wil verbeter, wel
>> dan mors jy jou tyd.
>> Ek hoop dit was maar net `n tikfout.
>
> Die Engelse het julle breine gewas en julle taal gekorrumpeer!
>
> Hier 'kommuniseer' ons met mekaar .... en nie niet oor ou Marx se
> gedagtegoed nie :)
>
> Groete,
> Arthur
>
>> Arthur Hagen wrote...
>>> Ek dink om te kommuniseer is nooit 'n vermorsing van tyd nie.
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59707 is 'n antwoord op boodskap #59608] So, 07 April 2002 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"johanls" skryf in boodskap news:3caf7cf8_3@batman.vip-za.com...
> Hi, ek is nuut op die groep en weet nou nog nie hoe ek dit reggekry het nie,
> maar dit het gebeur. Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie.

Miskien moet jy van die pos behoorlik lees. Wat probeer mense voorskryf van
buite die land? Waarvan moet mense oortuig word?

-Gids-
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59737 is 'n antwoord op boodskap #59612] So, 07 April 2002 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die verwelkoming. Ek hoop ek sal gou tuis kom. Was daar al ooit
enige sukses met die aantie se bearbeiding?

Annette skryf in boodskap news:a8mt0t$tcgk4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Welkom Johan - ag ons doen maar ons bes om die op die dwaalspoor terug te
> lei.
> Jy weet mos, al is 'n donkie ook hoe steeks, op 'n dag dan loop dit ten
> minste saam waar dit moet vir 'n rukkie.
> Die aantie kan vreeslik gal afgaan, maar een ding kan sy ons nie van
> beskuldig nie, ons hou nie op om haar te beaarbei nie:))
> Annette
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59757 is 'n antwoord op boodskap #59737] So, 07 April 2002 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, gelukkig nie - want dan het ons niks om te doen hier as ons niks het om
te doen hier nie:))
Sy is oud - ek dink sy sal dood voordat ons suksesvol is - ons is as't ware
gewikkel in 'n resies met tyd)))
Annette

johanls skryf in boodskap news:3cb1220d_2@batman.vip-za.com...
> Dankie vir die verwelkoming. Ek hoop ek sal gou tuis kom. Was daar al ooit
> enige sukses met die aantie se bearbeiding?
>
> Annette wrote in message
> news:a8mt0t$tcgk4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Welkom Johan - ag ons doen maar ons bes om die op die dwaalspoor terug te
>> lei.
>> Jy weet mos, al is 'n donkie ook hoe steeks, op 'n dag dan loop dit ten
>> minste saam waar dit moet vir 'n rukkie.
>> Die aantie kan vreeslik gal afgaan, maar een ding kan sy ons nie van
>> beskuldig nie, ons hou nie op om haar te beaarbei nie:))
>> Annette
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59765 is 'n antwoord op boodskap #59757] So, 07 April 2002 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wie hoop jy wen die resies, die groep of die tyd?

Annette skryf in boodskap news:a8qcvh$ttj5n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, gelukkig nie - want dan het ons niks om te doen hier as ons niks het om
> te doen hier nie:))
> Sy is oud - ek dink sy sal dood voordat ons suksesvol is - ons is as't ware
> gewikkel in 'n resies met tyd)))
> Annette
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59768 is 'n antwoord op boodskap #59765] So, 07 April 2002 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek vertrou dat die tyd sal wen :)
Annette

johanls skryf in boodskap news:3cb14617_2@batman.vip-za.com...
> Wie hoop jy wen die resies, die groep of die tyd?
>
> Annette wrote in message
> news:a8qcvh$ttj5n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, gelukkig nie - want dan het ons niks om te doen hier as ons niks het om
>> te doen hier nie:))
>> Sy is oud - ek dink sy sal dood voordat ons suksesvol is - ons is as't ware
>> gewikkel in 'n resies met tyd)))
>> Annette
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59772 is 'n antwoord op boodskap #59768] So, 07 April 2002 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Soos hulle sê kom tyd kom raad.

Annette skryf in boodskap news:a8qe1d$udg38$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek vertrou dat die tyd sal wen :)
> Annette
Probeerslag [boodskap #59774 is 'n antwoord op boodskap #59757] So, 07 April 2002 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
chrisnel  is tans af-lyn  chrisnel
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
moet ek net 'n nuwe e-mail stuur om 'n nuwe onderwerp te begin?

groete ekklesia
Re: Probeerslag [boodskap #59775 is 'n antwoord op boodskap #59774] So, 07 April 2002 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Maak so en jy open die gesprek.

chrisnel skryf in boodskap news:3cb1496f_2@batman.vip-za.com...
> moet ek net 'n nuwe e-mail stuur om 'n nuwe onderwerp te begin?
>
> groete ekklesia
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59785 is 'n antwoord op boodskap #59772] So, 07 April 2002 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In ons geval - kom tyd kom Aantie Glads se begrafnis:))
Annette

johanls skryf in boodskap news:3cb148bb_3@batman.vip-za.com...
> Soos hulle sê kom tyd kom raad.
>
> Annette wrote in message
> news:a8qe1d$udg38$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek vertrou dat die tyd sal wen :)
>> Annette
>
Re: Probeerslag [boodskap #59786 is 'n antwoord op boodskap #59774] So, 07 April 2002 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan eintlik enigiets met 'n onderwerp maak wat jy wil.:))))))
Jy is egter welkom om 'n onderwerp met 'n email te begin as jy so sou voel.
Jy is nie die enigste kinkie ene hier nie:)))
Annette

.co.za> skryf in boodskap news:3cb1496f_2@batman.vip-za.com...
> moet ek net 'n nuwe e-mail stuur om 'n nuwe onderwerp te begin?
>
> groete ekklesia
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59818 is 'n antwoord op boodskap #59608] Ma, 08 April 2002 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Apr 2002 14:57:07 +0200, "johanls"
served the following to the group:

> Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie.

johan, jy slaan die spyker so op die kop. dis `n totale mors van tyd.
as ek iemand met hulle sien redeneer weet ek dit moet of `n
pensionaris wees of iemand wat afsiek by die huis sit. ek persoonlik
het besluit om haar of hulle posts te ignoreer. doen dit maar van die
begin af jy sal jouself sommer baie tyd spaar.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59821 is 'n antwoord op boodskap #59818] Ma, 08 April 2002 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sies vir jou man - en dan wil jy vir die mense wysmaak jy is gasvry:))))
Soos ek die ou sakie sien - as ek nie met hulle praat en op my mooi,
saggeaarde manier vir hulle in die bek probeer ruk nie, dan dink hulle ek
stem saam met hulle omdat ek stilbly.
Sien?
Annette. - ouerig, maar nou weer gesond.:)

Threeships Mcduck skryf in boodskap news:7fu2buccqgdkdo73avh3veikrlvu1akc87@4ax.com...
> On Sat, 6 Apr 2002 14:57:07 +0200, "johanls"
> served the following to the group:
>
>
>> Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
>> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
>> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
>> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
>> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie.
>
> johan, jy slaan die spyker so op die kop. dis `n totale mors van tyd.
> as ek iemand met hulle sien redeneer weet ek dit moet of `n
> pensionaris wees of iemand wat afsiek by die huis sit. ek persoonlik
> het besluit om haar of hulle posts te ignoreer. doen dit maar van die
> begin af jy sal jouself sommer baie tyd spaar.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59834 is 'n antwoord op boodskap #59821] Ma, 08 April 2002 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Apr 2002 13:37:24 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Sies vir jou man - en dan wil jy vir die mense wysmaak jy is gasvry:))))
> Soos ek die ou sakie sien - as ek nie met hulle praat en op my mooi,
> saggeaarde manier vir hulle in die bek probeer ruk nie, dan dink hulle ek
> stem saam met hulle omdat ek stilbly.
> Sien?

soos in silence is a form of consent? maar in die opsig is ek soos `n
hoer, ek 'stem' maar eerder saam as om om dieselfde gat te redeneer en
tyd te mors. enigste manier hoe iemand my kan convince is met akkurate
feite en nie met persoonlike oortuigings en stupidity nie. dis soos
lexington, as 100 mense vir jou probeer se jy is verkeerd en jy snap
dit nog nie, well need i say more? johan is nuut hier en hy het binne
oomblikke raak gesien wat ons almal weet.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59838 is 'n antwoord op boodskap #59818] Ma, 08 April 2002 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" schreef...
> "johanls" served the following to the group:
>> Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
>> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
>> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
>> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
>> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie.
>
> johan, jy slaan die spyker so op die kop. dis `n totale mors van tyd.
> as ek iemand met hulle sien redeneer weet ek dit moet of `n
> pensionaris wees of iemand wat afsiek by die huis sit. ek persoonlik
> het besluit om haar of hulle posts te ignoreer. doen dit maar van die
> begin af jy sal jouself sommer baie tyd spaar.

Waarom omskryf julle dan nie wat dit is waarvan julle my wil oortuig nie
.....

Arthur
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59843 is 'n antwoord op boodskap #59834] Ma, 08 April 2002 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:sg53buop8ovs2mnbguo798o4ih2klilecc@4ax.com...

> soos in silence is a form of consent? maar in die opsig is ek soos `n
> hoer, ek 'stem' maar eerder saam as om om dieselfde gat te redeneer en
> tyd te mors. enigste manier hoe iemand my kan convince is met akkurate
> feite en nie met persoonlike oortuigings en stupidity nie.

Interessant. Uit my waarneming van die groep lyk dit of dit juis die
"buitelanders" is wie met feite kom. Jou stelling is opsigself deurspek met
"persoonlike oortuigings en stupidity " en 'n weerspreking van presies dit
wat jy klaarblyklik probeer om te kommunikeer.

-Gids-
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59848 is 'n antwoord op boodskap #59838] Ma, 08 April 2002 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie vraag Arthur, laat my weet wanneer jy oortuig van watookal is;)
Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a8sd09$1n5$1@news.kabelfoon.nl...
> "Threeships Mcduck" schreef...
>> "johanls" served the following to the group:
>>> Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
>>> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
>>> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
>>> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
>>> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie.
>>
>> johan, jy slaan die spyker so op die kop. dis `n totale mors van tyd.
>> as ek iemand met hulle sien redeneer weet ek dit moet of `n
>> pensionaris wees of iemand wat afsiek by die huis sit. ek persoonlik
>> het besluit om haar of hulle posts te ignoreer. doen dit maar van die
>> begin af jy sal jouself sommer baie tyd spaar.
>
> Waarom omskryf julle dan nie wat dit is waarvan julle my wil oortuig nie
> .....
>
> Arthur
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59873 is 'n antwoord op boodskap #59838] Di, 09 April 2002 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Apr 2002 17:27:50 +0200, "Arthur Hagen"
served the following to the group:

>
> Waarom omskryf julle dan nie wat dit is waarvan julle my wil oortuig nie
> .....
>

nou nie regtig dat ek iewers die naam arthur gebruik het nie. dis maar
`n algemene statement gewees dink ek.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59874 is 'n antwoord op boodskap #59843] Di, 09 April 2002 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Apr 2002 18:20:00 +0200, "Gids"
served the following to the
group:

> Interessant. Uit my waarneming van die groep lyk dit of dit juis die
> "buitelanders" is wie met feite kom. Jou stelling is opsigself deurspek met
> "persoonlike oortuigings en stupidity " en 'n weerspreking van presies dit
> wat jy klaarblyklik probeer om te kommunikeer.
>
> -Gids-
>

jy is reg, lei my na die lig toe o grote gids

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59900 is 'n antwoord op boodskap #59874] Di, 09 April 2002 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ta45bus4p94bq4ol3abs9hbg7k4q5sognj@4ax.com...
>
> jy is reg, lei my na die lig toe o grote gids
>

jy is reg - defleksie is baie keer kompensasie vir gebrek aan logika en 'n
onvermoë om te redeneer.

-Gids-

Terloops - Gids is nie een of ander heldhaftige opname van 'n leierskap rol
nie, maar wat mense my noem - kort vir Gideon
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59901 is 'n antwoord op boodskap #59873] Di, 09 April 2002 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" schreef...
> "Arthur Hagen" served the following to the group:
>> Waarom omskryf julle dan nie wat dit is waarvan julle my wil oortuig nie
>> .....
>
> nou nie regtig dat ek iewers die naam arthur gebruik het nie. dis maar
> `n algemene statement gewees dink ek.

Dis nie asof daar honderde Europeërs op hierdie nuusgroep is nie. Daar is
eerder omtrent vyf wat reëlmatig hier pos. Dus as Johan 'n statement maak
oor 'Gloudina en die Europeërs' is dit nie rerig vreemd nie wanneer ek
aanneem ek is ingesluit in sy opmerking, nê?

Arthur
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59910 is 'n antwoord op boodskap #59901] Di, 09 April 2002 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis reg Arthur, floor ( bevloer?:)) ) hulle met logika:))

Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a8v5vo$3v$1@news.kabelfoon.nl...
> "Threeships Mcduck" schreef...
>> "Arthur Hagen" served the following to the group:
>>> Waarom omskryf julle dan nie wat dit is waarvan julle my wil oortuig nie
>>> .....
>>
>> nou nie regtig dat ek iewers die naam arthur gebruik het nie. dis maar
>> `n algemene statement gewees dink ek.
>
> Dis nie asof daar honderde Europeërs op hierdie nuusgroep is nie. Daar is
> eerder omtrent vyf wat reëlmatig hier pos. Dus as Johan 'n statement maak
> oor 'Gloudina en die Europeërs' is dit nie rerig vreemd nie wanneer ek
> aanneem ek is ingesluit in sy opmerking, nê?
>
> Arthur
>
Re: Nuut by die groep. [boodskap #60004 is 'n antwoord op boodskap #59874] Wo, 10 April 2002 19:26 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 09 Apr 2002 09:00:42 +0200, Threeships Mcduck
wrote:

> jy is reg, lei my na die lig toe o grote gids
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za

Skielik dink ek dat ek saam met jou 'n bier sal kan geniet.
Want somtyds sê jy dinge op 'n manier wat ek daarvan hou:-)

DD
Vorige onderwerp: Die kunssinnige mense
Volgende onderwerp: Brief - weer gekleurd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:09:49 MGT 2024