Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die kunssinnige mense
Die kunssinnige mense [boodskap #59984] Wo, 10 April 2002 12:14 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek is op soek na 'n webwerf waar ek baie inligting kan kry oor
naturalisme
realisme
afrosentries
eurosentries
politieke kuns
sosiale kuns

Die wat ek wel kon kry, was die inligting maar baie skraal.

Dankie!
Re: Die kunssinnige mense [boodskap #60000 is 'n antwoord op boodskap #59984] Wo, 10 April 2002 17:27 Na vorige boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3cb42d8c.0@news1.mweb.co.za...
> ek is op soek na 'n webwerf waar ek baie inligting kan kry oor
> naturalisme
> realisme
> afrosentries
> eurosentries
> politieke kuns
> sosiale kuns
>
> Die wat ek wel kon kry, was die inligting maar baie skraal.
>

Het jy Encarta?

Op die Internet moet jy natuurlik op die Engelse soek. Probeer
www.google.com vir "afrocentric art"

Vir 'n paar links na verskillende van die kunsvorme kan jy ook op my vrou,
Susan se webwerf gaan kyk.
www.angelfire.com/art2/art4you

-Gids-
Vorige onderwerp: Nuut onder die Son
Volgende onderwerp: Nuut by die groep.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 23:45:35 MGT 2024