Nuut by die groep. [boodskap #59608] |
Sat, 06 April 2002 12:57 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi, ek is nuut op die groep en weet nou nog nie hoe ek dit reggekry het nie,
maar dit het gebeur. Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie. Ek sê ook
dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig. Of dit vir die
Antie gaan werk, weet ek nie so mooi nie. Dalk is ons beter af met haar in
Kanada as in die RSA.
Ek hoop om nog vele aangename brokkies te ontvang en te deel.
JS
|
|
|
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59612 is 'n antwoord op boodskap #59608] |
Sat, 06 April 2002 13:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Welkom Johan - ag ons doen maar ons bes om die op die dwaalspoor terug te
lei.
Jy weet mos, al is 'n donkie ook hoe steeks, op 'n dag dan loop dit ten
minste saam waar dit moet vir 'n rukkie.
Die aantie kan vreeslik gal afgaan, maar een ding kan sy ons nie van
beskuldig nie, ons hou nie op om haar te beaarbei nie:))
Annette
johanls skryf in boodskap news:3caf7cf8_3@batman.vip-za.com...
> Hi, ek is nuut op die groep en weet nou nog nie hoe ek dit reggekry het nie,
> maar dit het gebeur. Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie. Ek sê ook
> dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
> werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig. Of dit vir die
> Antie gaan werk, weet ek nie so mooi nie. Dalk is ons beter af met haar in
> Kanada as in die RSA.
> Ek hoop om nog vele aangename brokkies te ontvang en te deel.
>
> JS
>
|
|
|
Re: Nuut by die groep. [boodskap #59616 is 'n antwoord op boodskap #59608] |
Sat, 06 April 2002 14:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
johanls wrote:
Ek sê ook
> dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
> werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig.
Jong, ek was nou laas in 1993 in die liggaam
in SA, alhoewel ek daagliks in verbinding is
met familie in SA. Een van my seuns, wat met
'n Suid-Afrikaner getroud is, was vir Kersfees
op 'n plaas in die Vrystaat, waar die boere nog
heel plesierig boer. Hy het net gepraat van die
boerewors wat hy vir breakfast, lunch en supper
moes eet. Jy weet, die vleespotte van Egipte.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuut by die groep. [boodskap #60004 is 'n antwoord op boodskap #59874] |
Wed, 10 April 2002 19:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 09 Apr 2002 09:00:42 +0200, Threeships Mcduck
wrote:
> jy is reg, lei my na die lig toe o grote gids
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Skielik dink ek dat ek saam met jou 'n bier sal kan geniet.
Want somtyds sê jy dinge op 'n manier wat ek daarvan hou:-)
DD
|
|
|