| Nuut by die groep. [boodskap #59608] |
Sa., 06 April 2002 12:57  |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Hi, ek is nuut op die groep en weet nou nog nie hoe ek dit reggekry het nie,
maar dit het gebeur. Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie. Ek sê ook
dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig. Of dit vir die
Antie gaan werk, weet ek nie so mooi nie. Dalk is ons beter af met haar in
Kanada as in die RSA.
Ek hoop om nog vele aangename brokkies te ontvang en te deel.
JS
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #59612 is 'n antwoord op boodskap #59608] |
Sa., 06 April 2002 13:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Welkom Johan - ag ons doen maar ons bes om die op die dwaalspoor terug te
lei.
Jy weet mos, al is 'n donkie ook hoe steeks, op 'n dag dan loop dit ten
minste saam waar dit moet vir 'n rukkie.
Die aantie kan vreeslik gal afgaan, maar een ding kan sy ons nie van
beskuldig nie, ons hou nie op om haar te beaarbei nie:))
Annette
johanls skryf in boodskap news:3caf7cf8_3@batman.vip-za.com...
> Hi, ek is nuut op die groep en weet nou nog nie hoe ek dit reggekry het nie,
> maar dit het gebeur. Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie. Ek sê ook
> dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
> werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig. Of dit vir die
> Antie gaan werk, weet ek nie so mooi nie. Dalk is ons beter af met haar in
> Kanada as in die RSA.
> Ek hoop om nog vele aangename brokkies te ontvang en te deel.
>
> JS
>
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #59616 is 'n antwoord op boodskap #59608] |
Sa., 06 April 2002 14:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
johanls wrote:
Ek sê ook
> dat hulle vir `n slag tussen ons gewone mense op die plase moet kom woon en
> werk, dalk sal hul oë oopgaan en kry hul vir slag insig.
Jong, ek was nou laas in 1993 in die liggaam
in SA, alhoewel ek daagliks in verbinding is
met familie in SA. Een van my seuns, wat met
'n Suid-Afrikaner getroud is, was vir Kersfees
op 'n plaas in die Vrystaat, waar die boere nog
heel plesierig boer. Hy het net gepraat van die
boerewors wat hy vir breakfast, lunch en supper
moes eet. Jy weet, die vleespotte van Egipte.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #59757 is 'n antwoord op boodskap #59737] |
So., 07 April 2002 20:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, gelukkig nie - want dan het ons niks om te doen hier as ons niks het om
te doen hier nie:))
Sy is oud - ek dink sy sal dood voordat ons suksesvol is - ons is as't ware
gewikkel in 'n resies met tyd)))
Annette
johanls skryf in boodskap news:3cb1220d_2@batman.vip-za.com...
> Dankie vir die verwelkoming. Ek hoop ek sal gou tuis kom. Was daar al ooit
> enige sukses met die aantie se bearbeiding?
>
> Annette wrote in message
> news:a8mt0t$tcgk4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Welkom Johan - ag ons doen maar ons bes om die op die dwaalspoor terug te
>> lei.
>> Jy weet mos, al is 'n donkie ook hoe steeks, op 'n dag dan loop dit ten
>> minste saam waar dit moet vir 'n rukkie.
>> Die aantie kan vreeslik gal afgaan, maar een ding kan sy ons nie van
>> beskuldig nie, ons hou nie op om haar te beaarbei nie:))
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #59768 is 'n antwoord op boodskap #59765] |
So., 07 April 2002 21:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek vertrou dat die tyd sal wen :)
Annette
johanls skryf in boodskap news:3cb14617_2@batman.vip-za.com...
> Wie hoop jy wen die resies, die groep of die tyd?
>
> Annette wrote in message
> news:a8qcvh$ttj5n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, gelukkig nie - want dan het ons niks om te doen hier as ons niks het om
>> te doen hier nie:))
>> Sy is oud - ek dink sy sal dood voordat ons suksesvol is - ons is as't ware
>> gewikkel in 'n resies met tyd)))
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #59785 is 'n antwoord op boodskap #59772] |
So., 07 April 2002 21:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In ons geval - kom tyd kom Aantie Glads se begrafnis:))
Annette
johanls skryf in boodskap news:3cb148bb_3@batman.vip-za.com...
> Soos hulle sê kom tyd kom raad.
>
> Annette wrote in message
> news:a8qe1d$udg38$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek vertrou dat die tyd sal wen :)
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Probeerslag [boodskap #59786 is 'n antwoord op boodskap #59774] |
So., 07 April 2002 22:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan eintlik enigiets met 'n onderwerp maak wat jy wil.:))))))
Jy is egter welkom om 'n onderwerp met 'n email te begin as jy so sou voel.
Jy is nie die enigste kinkie ene hier nie:)))
Annette
.co.za> skryf in boodskap news:3cb1496f_2@batman.vip-za.com...
> moet ek net 'n nuwe e-mail stuur om 'n nuwe onderwerp te begin?
>
> groete ekklesia
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #59821 is 'n antwoord op boodskap #59818] |
Ma., 08 April 2002 11:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sies vir jou man - en dan wil jy vir die mense wysmaak jy is gasvry:))))
Soos ek die ou sakie sien - as ek nie met hulle praat en op my mooi,
saggeaarde manier vir hulle in die bek probeer ruk nie, dan dink hulle ek
stem saam met hulle omdat ek stilbly.
Sien?
Annette. - ouerig, maar nou weer gesond.:)
Threeships Mcduck skryf in boodskap news:7fu2buccqgdkdo73avh3veikrlvu1akc87@4ax.com...
> On Sat, 6 Apr 2002 14:57:07 +0200, "johanls"
> served the following to the group:
>
>
>> Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
>> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
>> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
>> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
>> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie.
>
> johan, jy slaan die spyker so op die kop. dis `n totale mors van tyd.
> as ek iemand met hulle sien redeneer weet ek dit moet of `n
> pensionaris wees of iemand wat afsiek by die huis sit. ek persoonlik
> het besluit om haar of hulle posts te ignoreer. doen dit maar van die
> begin af jy sal jouself sommer baie tyd spaar.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #59848 is 'n antwoord op boodskap #59838] |
Ma., 08 April 2002 17:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goeie vraag Arthur, laat my weet wanneer jy oortuig van watookal is;)
Annette
Arthur Hagen skryf in boodskap news:a8sd09$1n5$1@news.kabelfoon.nl...
> "Threeships Mcduck" schreef...
>> "johanls" served the following to the group:
>>> Dankie vir al die persone wat logies en rasioneel
>>> dink, ek is egter van mening dat - uit wat ek die laaste paar ure kon
>>> agterkom - dit `n vermorsing van energie en tyd is om Gloudina of selfs die
>>> Europeers te probeer oortuig. Is dit nie vreemd nie, dat dit juis hulle
>>> buite ons land en osmtandighede is wat vir ons wil voorskryf nie.
>>
>> johan, jy slaan die spyker so op die kop. dis `n totale mors van tyd.
>> as ek iemand met hulle sien redeneer weet ek dit moet of `n
>> pensionaris wees of iemand wat afsiek by die huis sit. ek persoonlik
>> het besluit om haar of hulle posts te ignoreer. doen dit maar van die
>> begin af jy sal jouself sommer baie tyd spaar.
>
> Waarom omskryf julle dan nie wat dit is waarvan julle my wil oortuig nie
> .....
>
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #59910 is 'n antwoord op boodskap #59901] |
Di., 09 April 2002 17:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis reg Arthur, floor ( bevloer?:)) ) hulle met logika:))
Annette
Arthur Hagen skryf in boodskap news:a8v5vo$3v$1@news.kabelfoon.nl...
> "Threeships Mcduck" schreef...
>> "Arthur Hagen" served the following to the group:
>>> Waarom omskryf julle dan nie wat dit is waarvan julle my wil oortuig nie
>>> .....
>>
>> nou nie regtig dat ek iewers die naam arthur gebruik het nie. dis maar
>> `n algemene statement gewees dink ek.
>
> Dis nie asof daar honderde Europeërs op hierdie nuusgroep is nie. Daar is
> eerder omtrent vyf wat reëlmatig hier pos. Dus as Johan 'n statement maak
> oor 'Gloudina en die Europeërs' is dit nie rerig vreemd nie wanneer ek
> aanneem ek is ingesluit in sy opmerking, nê?
>
> Arthur
>
|
|
|
|
| Re: Nuut by die groep. [boodskap #60004 is 'n antwoord op boodskap #59874] |
Wo., 10 April 2002 19:26  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 09 Apr 2002 09:00:42 +0200, Threeships Mcduck
wrote:
> jy is reg, lei my na die lig toe o grote gids
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Skielik dink ek dat ek saam met jou 'n bier sal kan geniet.
Want somtyds sê jy dinge op 'n manier wat ek daarvan hou:-)
DD
|
|
|
|