|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie van julle... [boodskap #59625 is 'n antwoord op boodskap #59617] |
Sa., 06 April 2002 17:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jissie man - wat 'n vraag?:))
Eerstens is daar die seksie ou horintjie
Dan is daar die seksie ou tuitlippie
Die allerpragtiste paar oortjies waarin mens geheimpies kan fluister.
'n Mollige ou lyfie waar mens teen kan lê en dink aan die mooier dinge in
die lewe
Groot toonnaels waarop mens kan oefen hoe om naellak aan te wend en
Die stertjie wat vir jou kan aandui in watse bui die ou dingetjie op daardie
bepaalde dag is.
Annette
Danielle skryf in boodskap news:ec1uauos4p1cvhtb6je722d3t8tmb5vrjv@4ax.com...
> On Sat, 6 Apr 2002 14:49:06 +0200, "johanls"
> wrote:
>
>> Sou graag ook
>> `n renoster of twee wou koop, maar dit sal nou maar moet wag aangesien ek
>> net te laat was daarvoor.
>
> Wat doen mens met 'n renoster?
>
> (KinkY, miskien wou DD ook 'n renoster gehad het. Het jy al ene? Wit
> of swart?)
> :-)
>
|
|
|
|
| Re: Wie van julle... [boodskap #59626 is 'n antwoord op boodskap #59620] |
Sa., 06 April 2002 17:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Net as jy my vertel daar is meer wilde goed om te sien as net wilde diere;))
Annette
johanls skryf in boodskap news:3cafa321_3@batman.vip-za.com...
> Danielle,
> As mens `n wildsplaas het is renosters en buffels nogal goeie beleggings.
> Vanoggend se renosters het so teen R450 000 stuk verkoop. Nogal `n aardige
> bedraggie as mens met hul begin teel. Doen jouself `n guns en gaan woon so
> `n wildveiling net een keer by.
> Danielle wrote in message
> news:ec1uauos4p1cvhtb6je722d3t8tmb5vrjv@4ax.com...
>> On Sat, 6 Apr 2002 14:49:06 +0200, "johanls"
>> wrote:
>>
>>> Sou graag ook
>>> `n renoster of twee wou koop, maar dit sal nou maar moet wag aangesien ek
>>> net te laat was daarvoor.
>>
>> Wat doen mens met 'n renoster?
>>
>> (KinkY, miskien wou DD ook 'n renoster gehad het. Het jy al ene? Wit
>> of swart?)
>> :-)
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie van julle... [boodskap #59631 is 'n antwoord op boodskap #59629] |
Sa., 06 April 2002 17:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonderlike goed man - ek hoes al baie minder.
Annette
Danielle skryf in boodskap news:erbuauk030bjmreqsj206ci9fnue12ho7k@4ax.com...
> On Sat, 6 Apr 2002 19:16:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Net as jy my vertel daar is meer wilde goed om te sien as net wilde
diere;))
>
> Ek wonder nou oor daardie hoes stroop van jou. :-))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Wat ons hier doen [boodskap #59748 is 'n antwoord op boodskap #59732] |
So., 07 April 2002 19:40   |
Rennie Oster
Boodskappe: 72 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
"johanls"
Hi Wouter,
Johan hier. Ek is nuut op die groep na `n toevallige ontdekking. Vertel my
bietjie meer van wat julle doen. Met sulke kreatiwiteit kan dit net
interessant wees om te deel in die gesprekke.
Rennie Oster
Wat doen ons hier, dit vra jy
Maar hoekom vra jy nie liewers vir my?
Ek sal jou tog maar bietjie vertel
Ons doen baie hier, bleddie hel
Die girls hier is nogal nice
Hulle smile meer as net once of twice
Vir die mense daar ver oorsee
Sal Annette soms nuushoogtepunte gee
Danielle sprankel daar in Georgia
Sy is glad nie een wat ooit kla
Soms is sy 'n streepmuisie klein
Maar sy's getryn hoor, daai Katryn :-)
Kinky se naam moet jou nie mislei
Daar is mooie diepte in daardie vy :-)
Bobby in Australië is great maar soms laks
Daars ook Hilda en Emmy in die Benelux
Vir Gloudina moet jy nooit vergeet
As jy regs is, gaan sy jou laat sweet
En as jy dink jy is entlik verlig
Sien jy jou gat teen 'n spoed hoër as lig :-)
Hier word baie gestry en baklei
Jy sal vir Lou maklik warm kry
Selfs omgekeerde plagiaat, glo my nou
Oppas, Davie skryf dalk namens jou
Jy kan inligting ook hierso kry
Vra gerus en ignoreer die gestry
Baie antwoorde kan jy kom haal
Van resepte tot iets oor die taal
Maar wat ons die heel meeste doen
Moet jy jou sommer nou mee versoen
'n Doellose geklets, dis nommer een
Lees dit vinnig sonder kners of geween
Die taal is nie altyd suiwer nie
Kru taal word nie juis vermy nie
Een skryf net lower case, dis nie k..
Glo my vry, Threeships McDuck
Ja, ons skerts, ons grap en baljaar
En daarmee kry ons ook nooit klaar
En ons doen dit nie in Engels of Frans
Dis mos soc.culture.south-africa.afrikaans
------------------------------------------------
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cb08ec6.0@news1.mweb.co.za...
>> Rennie Oster
>> Het jy my dan gemis?
>> Dit lyk my so, gewis
>> Ek was die heeltyd hier
>> Ek loer vir my plesier
>>
>> My oortjies is cute, ja
>> My lyf sal ook nie pla
>> As my stert lig soos 'n toring
>> Moet jy lig loop vir my horing
>>
>> Daai Plaasvark dink hy's smaart
>> Maar ek gee hom net 'n staart
>> Dan jaag ek hom af die plaas
>> Hy sal sien wie's baas :-)
>
> Danielle
> Ek het jou gewis gemis ou vriend, en was baie bekommerd toe
> hulle sê jy was op 'n veiling. - dis lekker om te sien dat
> jy darem nog hier rond is. :-)
>
> Wouter:
> Oppas tog Danielle
> Ek moet jou iets vertel
> Rennie is nie soos dit lyk
> Hy is 'n bietjie van 'n fake
>
> Al wat hy kan doen is rym
> Hy weet min, ag tog shame
> Laat hy jou nie verlei
> Net om jy hom jammer kry...
>
> Hy het wel 'n groot ou horing
> Maar sy brein is erg gekoring
> Toe hy verstand moes kry
> Was hy in die heel agterste ry
>
> Kom hy hier op die plaas
> Maak hy 'n groot geraas
> Maar by my kom hy nooit na
> In sy drome sal hy my verja
>
> So laat hy jou glad nie bluf
> Sy pienk selle is skoon suf
> Hy's rof met geen finesse
> Ek leer hom gereeld 'n les
|
|
|
|
| Wat ons hier doen [boodskap #59749 is 'n antwoord op boodskap #59732] |
So., 07 April 2002 19:40   |
Rennie Oster
Boodskappe: 72 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
"johanls"
Hi Wouter,
Johan hier. Ek is nuut op die groep na `n toevallige ontdekking. Vertel my
bietjie meer van wat julle doen. Met sulke kreatiwiteit kan dit net
interessant wees om te deel in die gesprekke.
Rennie Oster
Wat doen ons hier, dit vra jy
Maar hoekom vra jy nie liewers vir my?
Ek sal jou tog maar bietjie vertel
Ons doen baie hier, bleddie hel
Die girls hier is nogal nice
Hulle smile meer as net once of twice
Vir die mense daar ver oorsee
Sal Annette soms nuushoogtepunte gee
Danielle sprankel daar in Georgia
Sy is glad nie een wat ooit kla
Soms is sy 'n streepmuisie klein
Maar sy's getryn hoor, daai Katryn :-)
Kinky se naam moet jou nie mislei
Daar is mooie diepte in daardie vy :-)
Bobby in Australië is great maar soms laks
Daars ook Hilda en Emmy in die Benelux
Vir Gloudina moet jy nooit vergeet
As jy regs is, gaan sy jou laat sweet
En as jy dink jy is entlik verlig
Sien jy jou gat teen 'n spoed hoër as lig :-)
Hier word baie gestry en baklei
Jy sal vir Lou maklik warm kry
Selfs omgekeerde plagiaat, glo my nou
Oppas, Davie skryf dalk namens jou
Jy kan inligting ook hierso kry
Vra gerus en ignoreer die gestry
Baie antwoorde kan jy kom haal
Van resepte tot iets oor die taal
Maar wat ons die heel meeste doen
Moet jy jou sommer nou mee versoen
'n Doellose geklets, dis nommer een
Lees dit vinnig sonder kners of geween
Die taal is nie altyd suiwer nie
Kru taal word nie juis vermy nie
Een skryf net lower case, dis nie k..
Glo my vry, Threeships McDuck
Ja, ons skerts, ons grap en baljaar
En daarmee kry ons ook nooit klaar
En ons doen dit nie in Engels of Frans
Dis mos soc.culture.south-africa.afrikaans
------------------------------------------------
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cb08ec6.0@news1.mweb.co.za...
>> Rennie Oster
>> Het jy my dan gemis?
>> Dit lyk my so, gewis
>> Ek was die heeltyd hier
>> Ek loer vir my plesier
>>
>> My oortjies is cute, ja
>> My lyf sal ook nie pla
>> As my stert lig soos 'n toring
>> Moet jy lig loop vir my horing
>>
>> Daai Plaasvark dink hy's smaart
>> Maar ek gee hom net 'n staart
>> Dan jaag ek hom af die plaas
>> Hy sal sien wie's baas :-)
>
> Danielle
> Ek het jou gewis gemis ou vriend, en was baie bekommerd toe
> hulle sê jy was op 'n veiling. - dis lekker om te sien dat
> jy darem nog hier rond is. :-)
>
> Wouter:
> Oppas tog Danielle
> Ek moet jou iets vertel
> Rennie is nie soos dit lyk
> Hy is 'n bietjie van 'n fake
>
> Al wat hy kan doen is rym
> Hy weet min, ag tog shame
> Laat hy jou nie verlei
> Net om jy hom jammer kry...
>
> Hy het wel 'n groot ou horing
> Maar sy brein is erg gekoring
> Toe hy verstand moes kry
> Was hy in die heel agterste ry
>
> Kom hy hier op die plaas
> Maak hy 'n groot geraas
> Maar by my kom hy nooit na
> In sy drome sal hy my verja
>
> So laat hy jou glad nie bluf
> Sy pienk selle is skoon suf
> Hy's rof met geen finesse
> Ek leer hom gereeld 'n les
|
|
|
|
| Re: Wie van julle... [boodskap #59810 is 'n antwoord op boodskap #59617] |
Ma., 08 April 2002 09:28  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Mens renos met hulle. Of jy bou 'n renons op in ander.
Of jy laat dit in jou buurt los, en die hele lot sal jou wil uitskop. Maar
hulle sallie kannie, want jy is die eienaar van 'n bedreigde spesie, en jy's
natuurlik besig met ekotoerisme, en ons wil graag toeriste se geld vat...
Kom kyk kom kyk
na 'n wille mak harnoster
by Kinky se huis
of in Danielle se straat
In Danielle se straat
is almal die jankees aan't praat
oor haar eskapades
en skandes
oor sy 'n mak wille harnoster
aanhou in haar jaart
Die ef-bie-aai hou haar dop
oor daai harnoster
almal se jaartse omdop
die groenes skree nee
los die wille mak hanoster nou mee
hy's net besig om terug te eien
wat die mensdom van hom had onteien
Intussen gee Hess van der meer
haar mening ongeveer min of meer
oor hoe die harnoster
eens was
dalk 'n apartheidsgevaar
nie hier, maar daar
en nou voel die hornaster
die saak aan sy bas
oor die net om hom span
al hoe vaster
die ef bie aai en die aai em ess
en aai aar ess
wil almal nou weet
van waar gehasnoster?
en vang hom vas
met 'n net
om hom te deporteer
en met die straat af te laat marsjeer
en dit omdat hy nie praat
maar alles omdop
in Danielle se jaart!
En dit net oor sy kon sê
ek wil ok so 'n harnoster hê!
Thys oppie Bos
"Danielle" skryf in boodskap news:ec1uauos4p1cvhtb6je722d3t8tmb5vrjv@4ax.com...
> On Sat, 6 Apr 2002 14:49:06 +0200, "johanls"
>
> Wat doen mens met 'n renoster?
|
|
|
|