Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tante Gloudina
Tante Gloudina [boodskap #59403] |
Tue, 02 April 2002 12:15 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wee' jy, ek lees al die vorige strories wat ons geskryf het en ek besluit
toe maar om die ding hier te stop want jy het geheel en al geen ondervinding
of begrip vir enigiets anders as net politieke slagspreke en begrippe nie.
Jy leef duidelik nog in die 60's en niemand het jou vertel dat die stryd
iets van die verlede is nie. Jy en ou Bob Mugabe is van dieselfde hout
gesny. Duidelik is jy geleerd en so ook hy, maar hy is bereid om sy hele
land se ekonomie in sy moer te stuur ter wille van sy persoonlike politieke
ideale......en dit terwyl hy en sy parlement hulleself uit die land verryk
het!
Jy daarenteen, het geen gevoel vir wat in normale Suider-Afrika gebeur
nie, solank jy net jou 'wit omies' en 'apartheidsvarke' kan slegsê. Jy
geen nie om dat die land agteruit gaan nie, solank jou politieke ideale
vervul raak........en dit terwyl jy, lafaard, in die vette van Kanada soos
'n bedelaar gaan leef het terwyl jou eie mense swaarkry in Afrika. Skaam
jou! Wat was jou bydrae tot die vryheidstryd wat jy so propageer? Aas,
terwyl jou pelle suffer?
.........en JY probeer vir die mense preek?
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59412 is 'n antwoord op boodskap #59403] |
Tue, 02 April 2002 15:08 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> Jy daarenteen, het geen gevoel vir wat in normale Suider-Afrika gebeur
> nie, solank jy net jou 'wit omies' en 'apartheidsvarke' kan slegsê. Jy
> geen nie om dat die land agteruit gaan nie, solank jou politieke ideale
> vervul raak........en dit terwyl jy, lafaard, in die vette van Kanada soos
> 'n bedelaar gaan leef het terwyl jou eie mense swaarkry in Afrika.
Ek is omtrent daaglikse verbinding met mense
in Suider-Afrika. Vir sover ek kan sien, kry
"my eie mense" nie swaar in Suid-Afrika nie
(behalwe as dit nou kom by die nederlae wat hulle
moet ly teen Australië en New Zealand op die
sportvelde.) Hulle sit nog op meeste van die goeie
plaasgrond, hulle koop blykbaar nog altyd BMW's
op groot skaal (hoe kry die mense in SA dit reg?
Hier in Kanada sien jy maar baie min BMW's.)
En hou tog nou maar op met jou verkeerde konsep
van in Kanada leef. In Kanada moet mens hard werk,
en jou brood in die sweet van jou aansiens verdien.
Nie soos sommige van die joggies wat nie baie lank
gelede nog in gereserveerde posse om die vleespotte
in SA gesit het nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59423 is 'n antwoord op boodskap #59403] |
Tue, 02 April 2002 19:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy meen dit is hoog tyd dat iemand ALWEER die aantie iets vertel -
Ons het almal al ons beurt gehad en het naastenby dieselfde gedagtes
gebesig - elkeen natuurlik op hul eie individuele manier;)))
Maar jy is reg - Suidwester is die eerste een hierdie jaar:)))
Annette
Spook skryf in boodskap news:a8c9o7$2iu$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Suidwester so 'n bek kort jêm, dis hoogtyd dat iemand ou tannie iets vertel
>
> Spook
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:a8c7fi$1asu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Wee' jy, ek lees al die vorige strories wat ons geskryf het en ek besluit
>> toe maar om die ding hier te stop want jy het geheel en al geen ondervinding
>> of begrip vir enigiets anders as net politieke slagspreke en begrippe nie.
>> Jy leef duidelik nog in die 60's en niemand het jou vertel dat die stryd
>> iets van die verlede is nie. Jy en ou Bob Mugabe is van dieselfde hout
>> gesny. Duidelik is jy geleerd en so ook hy, maar hy is bereid om sy hele
>> land se ekonomie in sy moer te stuur ter wille van sy persoonlike politieke
>> ideale......en dit terwyl hy en sy parlement hulleself uit die land verryk
>> het!
>> Jy daarenteen, het geen gevoel vir wat in normale Suider-Afrika gebeur
>> nie, solank jy net jou 'wit omies' en 'apartheidsvarke' kan slegsê. Jy
>> geen nie om dat die land agteruit gaan nie, solank jou politieke ideale
>> vervul raak........en dit terwyl jy, lafaard, in die vette van Kanada soos
>> 'n bedelaar gaan leef het terwyl jou eie mense swaarkry in Afrika. Skaam
>> jou! Wat was jou bydrae tot die vryheidstryd wat jy so propageer? Aas,
>> terwyl jou pelle suffer?
>> .........en JY probeer vir die mense preek?
>>
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59424 is 'n antwoord op boodskap #59403] |
Tue, 02 April 2002 19:01 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Snaaks dat die beste stuurlui altyd oorkant die waters is nê? Die wat na
"sterre kijk en niets erin ziet!" en die wat aan aan kanadese kant van die
Ataltiese Oseaan haar gal kom braak...
Suidwester! Doen jou ding!
Thys
"Spook" skryf in boodskap news:a8c9o7$2iu$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Suidwester so 'n bek kort jêm, dis hoogtyd dat iemand ou tannie iets vertel
>
> Spook
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:a8c7fi$1asu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Wee' jy, ek lees al die vorige strories wat ons geskryf het en ek besluit
>> toe maar om die ding hier te stop want jy het geheel en al geen ondervinding
>> of begrip vir enigiets anders as net politieke slagspreke en begrippe nie.
>> Jy leef duidelik nog in die 60's en niemand het jou vertel dat die stryd
>> iets van die verlede is nie. Jy en ou Bob Mugabe is van dieselfde hout
>> gesny. Duidelik is jy geleerd en so ook hy, maar hy is bereid om sy hele
>> land se ekonomie in sy moer te stuur ter wille van sy persoonlike politieke
>> ideale......en dit terwyl hy en sy parlement hulleself uit die land verryk
>> het!
>> Jy daarenteen, het geen gevoel vir wat in normale Suider-Afrika gebeur
>> nie, solank jy net jou 'wit omies' en 'apartheidsvarke' kan slegsê. Jy
>> geen nie om dat die land agteruit gaan nie, solank jou politieke ideale
>> vervul raak........en dit terwyl jy, lafaard, in die vette van Kanada soos
>> 'n bedelaar gaan leef het terwyl jou eie mense swaarkry in Afrika. Skaam
>> jou! Wat was jou bydrae tot die vryheidstryd wat jy so propageer? Aas,
>> terwyl jou pelle suffer?
>> .........en JY probeer vir die mense preek?
>>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59432 is 'n antwoord op boodskap #59418] |
Tue, 02 April 2002 20:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Die Veldmuis wrote:
om elke keer wanneer jy van
> jou familie praat by te voeg dat dit groot plase is wat hulle besit
> nie en dat op daardie groot plase met Blikke Met Wiele gery word.
Dié scenario bestaan net in jou kop. Sover ek weet
is daar net twee van my familielede wat op plase
bly en net een susterskind wat met Hollander getroud
is en in Zambië woon, wat 'n BMW het. Nee, ou Davie,
my familie mag "class" hê, maar hulle is nie die soort
wat met die BMW's rondry nie.
Dis natuurlik duidelik dat jy in ander die splinter
wil sien, net om nie die balk in jou eie oë te sien nie.
Gaan terug in die argiewe in en gaan kyk hoe baie keer
jy vertel van hoe 'n belangrike rol jy by jou werk
vervul, hoe jy spietse maak, hoeveel mense jy persoonlik
ken.
Tant Hessie van Poggenpoel.
|
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59434 is 'n antwoord op boodskap #59424] |
Tue, 02 April 2002 20:39 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is daaroor gelukkig dat me woorde in Suid-Afrika tog enige
weerklank gevind het..
Die beste groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Thys de Wet" schreef:
> Snaaks dat die beste stuurlui altyd oorkant die waters is nê? Die wat na
> "sterre kijk en niets erin ziet!" en die wat aan aan kanadese kant van die
> Ataltiese Oseaan haar gal kom braak...
>
> Suidwester! Doen jou ding!
>
> Thys
> "Spook" wrote in message
> news:a8c9o7$2iu$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Suidwester so 'n bek kort jêm, dis hoogtyd dat iemand ou tannie iets
> vertel
>> Spook
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:a8c7fi$1asu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Wee' jy, ek lees al die vorige strories wat ons geskryf het en ek besluit
>>> toe maar om die ding hier te stop want jy het geheel en al geen ondervinding
>>> of begrip vir enigiets anders as net politieke slagspreke en begrippe nie.
>>> Jy leef duidelik nog in die 60's en niemand het jou vertel dat die stryd
>>> iets van die verlede is nie. Jy en ou Bob Mugabe is van dieselfde hout
>>> gesny. Duidelik is jy geleerd en so ook hy, maar hy is bereid om sy hele
>>> land se ekonomie in sy moer te stuur ter wille van sy persoonlike politieke
>>> ideale......en dit terwyl hy en sy parlement hulleself uit die land verryk
>>> het!
>>> Jy daarenteen, het geen gevoel vir wat in normale Suider-Afrika gebeur
>>> nie, solank jy net jou 'wit omies' en 'apartheidsvarke' kan slegsê. Jy
>>> geen nie om dat die land agteruit gaan nie, solank jou politieke ideale
>>> vervul raak........en dit terwyl jy, lafaard, in die vette van Kanada soos
>>> 'n bedelaar gaan leef het terwyl jou eie mense swaarkry in Afrika. Skaam
>>> jou! Wat was jou bydrae tot die vryheidstryd wat jy so propageer? Aas,
>>> terwyl jou pelle suffer?
>>> .........en JY probeer vir die mense preek?
>>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59441 is 'n antwoord op boodskap #59403] |
Tue, 02 April 2002 22:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Suidwester so 'n bek kort jêm, dis hoogtyd dat iemand ou tannie iets vertel
Spook
"Suidwester" skryf in boodskap news:a8c7fi$1asu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Wee' jy, ek lees al die vorige strories wat ons geskryf het en ek besluit
> toe maar om die ding hier te stop want jy het geheel en al geen ondervinding
> of begrip vir enigiets anders as net politieke slagspreke en begrippe nie.
> Jy leef duidelik nog in die 60's en niemand het jou vertel dat die stryd
> iets van die verlede is nie. Jy en ou Bob Mugabe is van dieselfde hout
> gesny. Duidelik is jy geleerd en so ook hy, maar hy is bereid om sy hele
> land se ekonomie in sy moer te stuur ter wille van sy persoonlike politieke
> ideale......en dit terwyl hy en sy parlement hulleself uit die land verryk
> het!
> Jy daarenteen, het geen gevoel vir wat in normale Suider-Afrika gebeur
> nie, solank jy net jou 'wit omies' en 'apartheidsvarke' kan slegsê. Jy
> geen nie om dat die land agteruit gaan nie, solank jou politieke ideale
> vervul raak........en dit terwyl jy, lafaard, in die vette van Kanada soos
> 'n bedelaar gaan leef het terwyl jou eie mense swaarkry in Afrika. Skaam
> jou! Wat was jou bydrae tot die vryheidstryd wat jy so propageer? Aas,
> terwyl jou pelle suffer?
> .........en JY probeer vir die mense preek?
>
|
|
|
|
Re: BMW [boodskap #59444 is 'n antwoord op boodskap #59442] |
Wed, 03 April 2002 01:05 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Dalk omdat ons BMW's hier vervaardig, SA is die enigste land
> buite Duitsland wat daardie reg het. Ons voer ook BMW's uit.
Dankie dat jy die vraag geantwoord het.
Dit verklaar dan die teenwoordigheid van
die baie BMW's. Is hulle dan relatief
goedkoop? Sê byvoorbeeld in vergelyking
met Volvo's, wat tot 'n sekere mate 'n
statussimbool vir die middelklas hier
in Kanada is.
Gloudina
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59450 is 'n antwoord op boodskap #59419] |
Wed, 03 April 2002 06:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O ek het die situasie in die 60's beleef, vriend. Soos meeste blanke mense
in Suider-Afrika het ons onder die Nasionale regering geleef 'n geglo dat
hulle 'n oplossing het vir 'n situasie waarvoor 'n regverdige oplossing
eintlik maar moeilik is. Dit is dat die blanke mense Westerse idees van
ontwikkeling gehad het, terwyl die tradisionele plattelandse swart
bevolkings nie teen dieselfde pas kon, of wou, ontwikkel nie. Enkelinge
onder hulle het skatryk geword, maar die meeste was heel tevrede om te
aanvaar dat die staat vir hulle werk moet gee en daarmee saam gratis medies
en behuising.
Oor die algemeen is dieselfde geleenthede gebied aan die blankes, maar
die meerderheid van hulle het meer persoonlike ambisie gehad om hul eie
bestaan beter te maak. Hierdie ambisie het gemaak dat die algemene verskil
tussen die twee groepe al groter geword het. Toe kom hulle natuurlik voor
'n hengse probleem te staan. As hulle die swart massa stemreg gee, gaan
hulle die regering oorvat. Punt. Wat word nou van al die infrastruktuur
wat die balnke regering deur die jare opgebou het met belastinggeld wat
hoofsaaklik uit die blanke se verdienste gekom het. Sal so 'n
meerderheidsregering dit kan beheer? Vandag, 12 jaar na onafhanklikheid
kan ons vir jou kategroies vertel dat die vrese daardie jare dat onopgeleide
mense nie die administrasie van 'n land sal kan hanteer nie, bewaarheid is!
Bv. Air Namibia het sy gat gesien en die regering het pa gestaan vir R1,5
BILJOEN se skuld deur die redery. Nou reken hierdie manne dat hulle met 'n
skoon bladsy begin.........sonder enige begrip dat die geld wat daardie
skuld afbetaal uit die belastingbetaler se sak kom! Na 12 jaar se regering
en omtrent elke minister en sekretaris wat 'n dokta-graad gekoop het by die
een of ander plek, is die administrasie van Namibië besig om gelydelik
agteruit te gaan.....
Sorry, terug na my belewenis. Soos enige blanke seun moes ek weermag
toe en daarvoor het ek 'n helse prys betaal. Latere jare toe ons kampe
moes doen vir 3 maande, het ek my werk verloor omdat ek 'n sleutelpos gehad
het en hulle eenvoudig nie kans gesien het dat ek 3 maande op 'n slag moes
weg nie. Deur die jare het mens al meer men meer besef dat die 'oorlog'
nie gewen kón word nie en ook dat die regering heel op die verkeerde
politieke pad was wat g'n oplossing sal bied nie. Tog moet jy steeds jou
diens doen. Weet jy hoeveel van my makkers het egskeidings beleef as
gevolg van die army? As mens verby die kameraderie van die weermag kyk,
dan was dit eintlik 15 jaar van 'n ou se lewe wat moer toe is.....gemors op
verlore politieke ideale van politici. Toe reeds het ons geweet dat
apartheid seker die onnoselste politieke idee is wat nog ooit uitgedink is
in die geskiedenis van die wêreld en geen kans het om te werk nie. Glo my
vry, die blanke regering van doerie jare het geglo dat die swart mense nie
vir hulleself kan sorg nie en dat hulle dit vir hulle sal moet doen. Soos
ek gesê het, goedkoop behuising, gratis medies en al wat die swart man moes
doen, is om genoeg kinders [op die koste van die regering]in die wêreld te
bring sodat hulle genoeg stemme sal hê om die land oor te vat! Wat hulle
dan uiteindelik ook gedoen het......hoe stupid kan 'n politikus dan ook
wees?
My punt is net, ons het die politieke probleme van ons land beleef,
geleef en 'n oplossing gevind. Ons leef in 'n billike demokrasie en mens
sidder dat daar eendag weer oorlog kan kom, maar dan kom 'wyse' mense soos
Gloudina en sit in die veiligheid van die buiteland en praat die totale
anargie en moorde wat Mugabe in Zimbabwe pleeg, goed? En dit oor 'wit
omies' en 'apartheidsvarke' wat dan nou die swart mense se plase sou afvat.
Laat ek dit vir jou kategories stel: GEEN ding is so erg dat dit die moord
van ander mense regverdig nie! Dit maak nie saak dat een en elke ou sy
stuk grond by die staat gekoop het nie, hulle glo duidelik as 'n man oor 'n
stuk grond geloop het en agter 'n bos gepiepie het, dan is dit syne? Maak
nie saak wat die geskiedenis sê nie, hierdie mense glo eenvoudig hulle
storie.
Eintlik weet ek nie waaroor ek nog my tyd mors om so 'n bietjie wysheid
in die ou bok te kry nie, want duidelik blameer sy haar eie lafhartigheid om
weg te hol steeds op een en elke blanke in Suider-Afrika!
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3ca9edbf.8997988@news.skynet.be...
> "Suidwester" schreef:
>
>
>> Jy leef duidelik nog in die 60's en niemand het jou vertel dat die stryd
>> iets van die verlede is nie.
>
>
> Moet ons eerst eens vertel of jy ook in die 60's geleef het... Ekself
> was toe ook nog jonk.
> Slegs as jy in die 60's geleef het kan jy ons nou vertel of jy die les
> van daardie tyd het verstaan.
> Ek steun Gloudina. Sy is 'n baie intelligente vrou wat baie verder
> sien as die meeste van haar eie landgenote. Julle ouers het mense
> gedeporteer en verneder en nog steeds is daar Afrikaners wat probeer
> dit te verbloem of goed te praat. Moet self maar eens ondervind wat
> dit beteken om uit je eie land verjaag te word. As ons hier in Europa
> nie oppas dan gebeur dit hier selfs 'n tweede keer.
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59460 is 'n antwoord op boodskap #59450] |
Wed, 03 April 2002 15:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> Oor die algemeen is dieselfde geleenthede gebied aan die blankes, maar
> die meerderheid van hulle het meer persoonlike ambisie gehad om hul eie
> bestaan beter te maak. Hierdie ambisie het gemaak dat die algemene verskil
> tussen die twee groepe al groter geword het. Toe kom hulle natuurlik voor
> 'n hengse probleem te staan.
Luister, hierdie soort gepraat van hoe
die blankes ( wat in jou soort gepraat
altyd so effektief is en so hardwerkend)
altyd deur hulle eie waardigheid soos die
room na bo gedryf het, is 'n klomp bog.
Selfs voor 1948 was 'n wit vel die
verskoning vir 'n hele klomp mense wat in
posisies van bevel was oor nie-blankes,
terwyl die nie-blankes eintlik al die
know-how gehad het en al die harde werk
gedoen het. (Die tipiese voorbeeld is die
mynkaptein wat alleen toegelaat was om
die ontploffingsstowwe onder die grond te
gebruik in teorie, maar in praktyk het hulle
hulle swart werkers toegelaat om alles te doen
en hulle het net "toesig" gehou.)
En toe, na 1948, was die hele apartheids-
gemors net een reusagtige maak-werk vir blankes
in areas waar hulle nooit vantevore deurgedring
het nie. Soos Bantoe-onderwys (waar ek persoonlik
gesien het wat gaan aan.) En die blankes wat al
die leisels in die hande gekry het, was nie eers
verteenwoordig van al die blankes in SA nie. Nee,
hulle het gewoonlik gekom van die klein groepie
Afrikaners wat kop in een mus was met die Broeder-
bond. Enigiemand wat nie wéét van hierdie toestand
nie, was so laag af in die sosiale en professionele
sfeer dat hulle nie kon weet wat aangaan nie.
So hierdie stories oor die suksesvolheid en
rypheid van blankes teenoor nie-blankes in die
afgelope halfeeu is bog, bog, bog. 'n Urban legend
gefabriseer deur mense wat in 'n laer met oogklappe
aan gesit het. En sommige van hulle het gou die lig
gesien. Ek dink nou aan die Afrikanermeisie wat die
parool-offisier was vir die ou wat die eerste premier
van Gauteng geword het. ( Ek het nou sy naam vergeet.
Wat het van hom geword?) Hier sit sy en speel parool-
offisier vir hierdie ou wat losgelaat word uit
Robbeneiland, en voordat sy haar oë kan uitvee, is sy
verlief op hom, nie om sy grote skoonheid nie, maar
heelwaarskynlik omdat sy 'n goed opgevoede, goed
opgeleide gentle man voor haar gesien het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59472 is 'n antwoord op boodskap #59460] |
Wed, 03 April 2002 18:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 03 Apr 2002 15:11:59 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Luister, hierdie soort gepraat van hoe
> die blankes ( wat in jou soort gepraat
> altyd so effektief is en so hardwerkend)
> altyd deur hulle eie waardigheid soos die
> room na bo gedryf het, is 'n klomp bog.
> Gloudina
I hate to lose an argument (by now I should be used to it).
I wouldn't know a valid point if I was introduced to it.
My learning is extensive but consists of mindless trivia,
Designed to fan my ego, which is larger than Bolivia.
The comments that I vomit forth, disguised as jest and drollery,
Are really just an exercise in unremitting trollery.
I say I'm frank and forthright, but that's merely lies and vanity,
The gibberings of one who's at the limits of his sanity.
|
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59477 is 'n antwoord op boodskap #59463] |
Wed, 03 April 2002 19:10 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette,
Ek is nie so sterk in literatuur nie. Ek lees nie baie romans nie
omdat eintlik hierdie soort van literatuur my nie interesseer nie..
Maar.., omdat jy nou tog bekwaam is om Vlaamse literatuur te
begryp as Afrikaanse vrou dan nooi ek jou uit om eens Vlaamse
skrywers te gaan lees uit die periode van 1850 tot 1914 en dan
vernaamlik die skrywers wat toe sosialisties geïnspireer was. Ek
dink jy sal jou oë dan wel ooptrek. Toe was dit ook nog die tyd
dat meneer die burgemeester in die Frans vir meneer pastoor kon
sê: "Hou jy hulle dom, ek sal hulle arm hou!.."
En, neen, ek is nie bang om na SA te kom nie. Maar ek het voorlopig
nog wel iets anders om te doen. Van SA is ek nie bang nie. Die enigste
persoon in SA waar ek bang voor is is jy!!
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Annette" schreef:
> Dan liewe Norbert - as jy dan so prontuit verklaar die Aantie is reg en tye
> kan/het verander ( hoe jy die kloutjie by die oor bring weet die vader
> alleen - want sy self weet nie wat hier aangaan nie, sy praat plein strooi)-
> hoekom is jy dan nog steeds so broekbeefbang om self SA toe te kom en vir
> jou self te kom uitmaak hoe dit hier gaan?
> Solank jy nie self hier kom kyk hoe dit gaan nie, gaan ek ook nie jou storie
> glo dat die Vlaminge soos die swartes was 100 jaar gelede nie- julle moet
> wonderlike waspoeiers daar hê:)))
> Annette
>
>
>
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3cab2985.26494673@news.skynet.be...
>> Ek glo Gloudina is reg..
>> Honderd jare gelede was ons in Vlaanderen nie baie beter as die
>> swartmense was in SA. Ons moes Frans praat om hoër te kan klim.
>> Die meeste van ons was arme boere of boereknegte. Die regspraak was
>> Frans. Universiteit, onderwys, leër.., alles was Frans.
>> Teenwoordig kom ingenieurs uit Frankryk by ons loer na die
>> doelmatigheid van die Vlaamse autofabrieke. Die produktiwiteit van
>> die Vlaamse mense is nou een van die hoogste in die wêreld.
>> Tyde kan verander!
>> Die groete van
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> "@rogers.com" schreef:
>>> Luister, hierdie soort gepraat van hoe
>>> die blankes ( wat in jou soort gepraat
>>> altyd so effektief is en so hardwerkend)
>>> altyd deur hulle eie waardigheid soos die
>>> room na bo gedryf het, is 'n klomp bog...
>> ensovoorts...
>>>
>>> Gloudina
>>>
>
|
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #59480 is 'n antwoord op boodskap #59472] |
Wed, 03 April 2002 19:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> I say I'm frank and forthright, but that's merely lies and vanity,
> The gibberings of one who's at the limits of his sanity.
Innige simpatie, du Plessis. Ek het nie
geweet dis heeltemal so erg met jou nie.
Maar jy sal tog seker die beste weet.
Gloudina
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:58:14 UTC 2025
|