Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo?
Hallo? [boodskap #59393] Di, 02 April 2002 09:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
More mense - lekker dronk in die kop - sonder wyn - maar dit gaan al baie
beter - ek hoes nie meer in plaas van praat nie , en ek kan darem al weer
maklik asemhaal sonder om te klink soos 'n Model T Ford met 'n ernstige
ratprobleem:)))

Ma het gegaan vir daardie verkoueinspuiting, het baie siek geword - en swak
verspleegster wat ek is, het ek ook toe die kiem ingekry.
Ek neem ook nie graag antibiotika nie, maar moes dit hierdie keer teen wil
en dank neem - mens mag glo nie dubbele longontsteking ligtelik opneem nie -
tot die Koningingmoeder is dood agv daarvan - en omdat ek vir myself werk,
moes ek 4 dae van my lewe prysgee sodat ek weer kan werk:))

Ek dink nog steeds mens word baie ernstiger sieker met daardie inspuiting as
daarsonder.

Dit gaan nog steeds my verstand te bowe hoekom mense betaal om 'n inspuiting
te kry wat hulle sieker maak as wat hulle sou gewees het.

Dus, liewe vriende - moenie warrie oor die soentjies nie - daardie tipe kiem
word deur baie nouer kontak opgedoen:)

O ja - ek lees dat SABC1 - weereens - hoeveelste keer is dit sedert 1994 -
20 of 30 keer? - in nuwe baadjie gaan aantrek.- seker weer met groot fanfare
en 'n helse duur partytjie - lyk my dit is al wat hulle kan doen;))

Ek het die afgelope week tussen die ylery kans gekry om na ons TV te kyk -
en al oplossing wat ek aan kan dink vir SA NO BC 1 is dat hulle 'n
kommissie van ondersoek moet saamstel om uit te vind hoekom die publiek nie
24 uur per dag na musiekvideos wil kyk nie.:)))

Annette
Re: Hallo? [boodskap #59397 is 'n antwoord op boodskap #59393] Di, 02 April 2002 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het jy die goed gedrink - teen wil en drank ?

"Annette" skryf in boodskap news:a8c1a6$rbp2p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> More mense - lekker dronk in die kop - sonder wyn - maar dit gaan al baie
> beter - ek hoes nie meer in plaas van praat nie , en ek kan darem al weer
> maklik asemhaal sonder om te klink soos 'n Model T Ford met 'n ernstige
> ratprobleem:)))
>
> Ma het gegaan vir daardie verkoueinspuiting, het baie siek geword - en swak
> verspleegster wat ek is, het ek ook toe die kiem ingekry.
> Ek neem ook nie graag antibiotika nie, maar moes dit hierdie keer teen wil
> en dank neem - mens mag glo nie dubbele longontsteking ligtelik opneem nie -
> tot die Koningingmoeder is dood agv daarvan - en omdat ek vir myself werk,
> moes ek 4 dae van my lewe prysgee sodat ek weer kan werk:))
>
> Ek dink nog steeds mens word baie ernstiger sieker met daardie inspuiting as
> daarsonder.
>
> Dit gaan nog steeds my verstand te bowe hoekom mense betaal om 'n inspuiting
> te kry wat hulle sieker maak as wat hulle sou gewees het.
>
> Dus, liewe vriende - moenie warrie oor die soentjies nie - daardie tipe kiem
> word deur baie nouer kontak opgedoen:)
>
> O ja - ek lees dat SABC1 - weereens - hoeveelste keer is dit sedert 1994 -
> 20 of 30 keer? - in nuwe baadjie gaan aantrek.- seker weer met groot fanfare
> en 'n helse duur partytjie - lyk my dit is al wat hulle kan doen;))
>
> Ek het die afgelope week tussen die ylery kans gekry om na ons TV te kyk -
> en al oplossing wat ek aan kan dink vir SA NO BC 1 is dat hulle 'n
> kommissie van ondersoek moet saamstel om uit te vind hoekom die publiek nie
> 24 uur per dag na musiekvideos wil kyk nie.:)))
>
> Annette
>
Re: Hallo? [boodskap #59399 is 'n antwoord op boodskap #59397] Di, 02 April 2002 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As mens so siek is. is daar geen wil nie, ook nie 'n lus vir drank nie;)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a8c3gr$11o$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Het jy die goed gedrink - teen wil en drank ?
> "Annette" wrote in message
> news:a8c1a6$rbp2p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> More mense - lekker dronk in die kop - sonder wyn - maar dit gaan al baie
>> beter - ek hoes nie meer in plaas van praat nie , en ek kan darem al weer
>> maklik asemhaal sonder om te klink soos 'n Model T Ford met 'n ernstige
>> ratprobleem:)))
>>
>> Ma het gegaan vir daardie verkoueinspuiting, het baie siek geword - en
> swak
>> verspleegster wat ek is, het ek ook toe die kiem ingekry.
>> Ek neem ook nie graag antibiotika nie, maar moes dit hierdie keer teen wil
>> en dank neem - mens mag glo nie dubbele longontsteking ligtelik opneem
> nie -
>> tot die Koningingmoeder is dood agv daarvan - en omdat ek vir myself werk,
>> moes ek 4 dae van my lewe prysgee sodat ek weer kan werk:))
>>
>> Ek dink nog steeds mens word baie ernstiger sieker met daardie
inspuiting
> as
>> daarsonder.
>>
>> Dit gaan nog steeds my verstand te bowe hoekom mense betaal om 'n
> inspuiting
>> te kry wat hulle sieker maak as wat hulle sou gewees het.
>>
>> Dus, liewe vriende - moenie warrie oor die soentjies nie - daardie tipe
> kiem
>> word deur baie nouer kontak opgedoen:)
>>
>> O ja - ek lees dat SABC1 - weereens - hoeveelste keer is dit sedert 1994 -
>> 20 of 30 keer? - in nuwe baadjie gaan aantrek.- seker weer met groot
> fanfare
>> en 'n helse duur partytjie - lyk my dit is al wat hulle kan doen;))
>>
>> Ek het die afgelope week tussen die ylery kans gekry om na ons TV te kyk -
>> en al oplossing wat ek aan kan dink vir SA NO BC 1 is dat hulle 'n
>> kommissie van ondersoek moet saamstel om uit te vind hoekom die publiek
> nie
>> 24 uur per dag na musiekvideos wil kyk nie.:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Hallo? [boodskap #59400 is 'n antwoord op boodskap #59393] Di, 02 April 2002 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jo bro! Ag ek meen Sista!
Goed om te hoor jy's weer uit die kooi! Versigtag saam met al daai
'mitteltjies' wat mens moet neem hoor! Wyn en antiobiotika meng nie lekker
nie..

'n Tannie by ons in die kerk had so 'n stywe been. Kla sy eendag oor sy nie
so lekker uit die motor kan klim nie:
"'k Moes nooit dat daai doktertjie aan my been gevat het nie!"

Pasop dus waar dokters 'vat'. By my is dit gewoonlik aan my sak! (vir geld,
net vir ingeval julle nou dalk weer met so 'n 7de laan storie van ou
Francois Affie-Storie op loop sit)
Thys oppie Bos
Re: Hallo? [boodskap #59401 is 'n antwoord op boodskap #59400] Di, 02 April 2002 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was die enigste ligpuntjie van die hele nare siekte episode - die seksie
dokter wat twee keer aan my bors - beide kante - moes vat:)))

Annette

--
in message news:a8c504$15jf$1@news.adamastor.ac.za...
> Jo bro! Ag ek meen Sista!
> Goed om te hoor jy's weer uit die kooi! Versigtag saam met al daai
> 'mitteltjies' wat mens moet neem hoor! Wyn en antiobiotika meng nie lekker
> nie..
>
> 'n Tannie by ons in die kerk had so 'n stywe been. Kla sy eendag oor sy nie
> so lekker uit die motor kan klim nie:
> "'k Moes nooit dat daai doktertjie aan my been gevat het nie!"
>
> Pasop dus waar dokters 'vat'. By my is dit gewoonlik aan my sak! (vir geld,
> net vir ingeval julle nou dalk weer met so 'n 7de laan storie van ou
> Francois Affie-Storie op loop sit)
> Thys oppie Bos
>
Re: Hallo? [boodskap #59402 is 'n antwoord op boodskap #59400] Di, 02 April 2002 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Pasop dus waar dokters 'vat'. By my is dit gewoonlik aan my sak! (vir geld,
> net vir ingeval julle nou dalk weer met so 'n 7de laan storie van ou
> Francois Affie-Storie op loop sit)

Wat is die storie van ou Francois
Affie-Storie?

Gloudina
Re: Hallo? [boodskap #59407 is 'n antwoord op boodskap #59393] Di, 02 April 2002 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> More mense - lekker dronk in die kop - sonder wyn - maar dit gaan al baie
> beter - ek hoes nie meer in plaas van praat nie , en ek kan darem al weer
> maklik asemhaal sonder om te klink soos 'n Model T Ford met 'n ernstige
> ratprobleem:)))

Bly jy's beter - jy moet dalk die inspuiting teen longonsteking vat -
die lug daar innie kaap is hoeka lekker vuil :)

> Ek het die afgelope week tussen die ylery kans gekry om na ons TV te kyk -
> en al oplossing wat ek aan kan dink vir SA NO BC 1 is dat hulle 'n
> kommissie van ondersoek moet saamstel om uit te vind hoekom die publiek nie
> 24 uur per dag na musiekvideos wil kyk nie.:)))
>

Is dit net ek of is daar 'n kleur bias in die ES_Y_BIE_SIE WAN video's?

Nou wonder ek ook of huel die keer hulel huiswerk gedoen het - laas keer
se massiewe verandering het hulle die adverteerders so die harnas
ingejaag dat dit hulel maande geneem het om daarvan te herstel
Re: Hallo? [boodskap #59409 is 'n antwoord op boodskap #59393] Di, 02 April 2002 13:45 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:a8c1a6$rbp2p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> More mense - lekker dronk in die kop - sonder wyn - maar dit gaan al baie
> beter - ek hoes nie meer in plaas van praat nie , en ek kan darem al weer
> maklik asemhaal sonder om te klink soos 'n Model T Ford met 'n ernstige
> ratprobleem:)))

Bly om te hoor dit gaan beter.

>
> Ma het gegaan vir daardie verkoueinspuiting, het baie siek geword - en swak
> verspleegster wat ek is, het ek ook toe die kiem ingekry.
> Ek neem ook nie graag antibiotika nie, maar moes dit hierdie keer teen wil
> en dank neem - mens mag glo nie dubbele longontsteking ligtelik opneem nie -
> tot die Koningingmoeder is dood agv daarvan - en omdat ek vir myself werk,
> moes ek 4 dae van my lewe prysgee sodat ek weer kan werk:))
>
> Ek dink nog steeds mens word baie ernstiger sieker met daardie inspuiting as
> daarsonder.

Het self so paar jaar gelede vir die griep-inspuiting gegaan en was daarna
hondsiek en kon eers na antibiotika weer herstel. Ek gaan dus nie meer vir
sulke goed nie.

> Ek het die afgelope week tussen die ylery kans gekry om na ons TV te kyk -
> en al oplossing wat ek aan kan dink vir SA NO BC 1 is dat hulle 'n
> kommissie van ondersoek moet saamstel om uit te vind hoekom die publiek nie
> 24 uur per dag na musiekvideos wil kyk nie.:)))

Ek was nou vir 6 dae op Umhlanga en het heerlik gesit en niks doen saam met
van die familie en 6 kleinkinders en baie langs die see gestap. Ek het GEEN
TV gekyk nie (en dit nie gemis nie), selfs nie die nuus nie. Ons het kaart
gespeel en ek het die hele spul elke keer geklop. (die spel was "whisk"
sp?) Was selfs so verspot om saam met my oudste die 6 verdiepings se trappe
op te hardloop. Nou is ek weer terug by die werk om uit te rus! ;))

Ek was so lus vir Houtbaai se vis, maar dit was bietjie v�r! Sal maar
Juliemaand gaan sodra ons die uitruilstudent kry. Ons wil vir haar die Kaap
ook gaan wys.

>
> Annette
Vorige onderwerp: Elisabeth Eybers (geb. 1915) -Pietà
Volgende onderwerp: Naweek saam meyt Likho (lang storie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:19:33 MGT 2024