Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wouter Skat
Wouter Skat [boodskap #59213] Wo, 27 Maart 2002 04:49 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat sal ek sê en waar sal ek begin is die vraag waarmee ek sedert
gister rondloop nadat ek gelees het wat alles hier geskryf is, nadat
ek my brief aan Gloudina gerig het.

Ek het toe besluit om net in kort dit te sê:

Ek is nie juis lus vir n verdere lang debat nie. Ek lees en reken dat
ons in sirkels gaan praat.

Maar:
n Baie groot dankie aan Wouter en ander wat my reg gelees het en wat
verstaan....
Re: Wouter Skat [boodskap #59268 is 'n antwoord op boodskap #59213] Wo, 27 Maart 2002 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0203262049.372fac57@posting.google.com...

> Maar:
> n Baie groot dankie aan Wouter en ander wat my reg gelees het en wat
> verstaan....

Dis oorlat die meeste van ons maar tog ook kinky is...
Re: Wouter Skat [boodskap #59273 is 'n antwoord op boodskap #59268] Do, 28 Maart 2002 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:...
> "Kinky" wrote in message
> news:4bb80b32.0203262049.372fac57@posting.google.com...
>
>> Maar:
>> n Baie groot dankie aan Wouter en ander wat my reg gelees het en wat
>> verstaan....
>
> Dis oorlat die meeste van ons maar tog ook kinky is...

KinkY: Juis! ;-)
Re: Wouter Skat [boodskap #59274 is 'n antwoord op boodskap #59273] Do, 28 Maart 2002 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Mar 2002 20:21:02 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

>
> KinkY: Juis! ;-)

Hi, môre Kinky :-)
Hi Davie [boodskap #59377 is 'n antwoord op boodskap #59274] Ma, 01 April 2002 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On 27 Mar 2002 20:21:02 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>>
>> KinkY: Juis! ;-)
>
> Hi, môre Kinky :-)

KinkY: Dit gaan goed dankie Davie! :-) En met jou?
Re: Hi Davie [boodskap #59382 is 'n antwoord op boodskap #59377] Ma, 01 April 2002 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Mar 2002 19:57:54 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Davie Davis skryf in boodskap news:...
>> On 27 Mar 2002 20:21:02 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

>>>
>>> KinkY: Juis! ;-)

>> Hi, môre Kinky :-)
>
> KinkY: Dit gaan goed dankie Davie! :-) En met jou?

Fokken goed dankie Kinky.
En jy's fokken laat met die groet.

DD
Re: Hi Davie [boodskap #59383 is 'n antwoord op boodskap #59382] Ma, 01 April 2002 17:12 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On 31 Mar 2002 19:57:54 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>> Davie Davis skryf in boodskap news:...
>>> On 27 Mar 2002 20:21:02 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>>>>
>>>> KinkY: Juis! ;-)
>
>>> Hi, môre Kinky :-)
>>
>> KinkY: Dit gaan goed dankie Davie! :-) En met jou?
>
>
> Fokken goed dankie Kinky.
> En jy's fokken laat met die groet.
>
> DD

KinkY: Maar Davie, ek was mos weg gewees - nie nodig om my te fokkenfloeknie!
Vorige onderwerp: Vloekwoorde
Volgende onderwerp: Elisabeth Eybers (geb. 1915) -Pietà
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:03:16 MGT 2024