Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hou die soentjies
Hou die soentjies [boodskap #59038] |
Thu, 21 March 2002 09:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek was verkeerd.
Dit is glo nie vandag versoeningsdag nie.
Dit is Menseregtedag.
Wat dit ook al vir wie ook al mag beteken.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Callmore [boodskap #59281 is 'n antwoord op boodskap #59255] |
Thu, 28 March 2002 06:02  |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel dit is wat telkom dit noem - die rerige feite van hoeveel jy sal kan
oplaai en aflaai is natuurlik eers beskikbaar as nadat jy die konneksie
gemaak het :)
Anngaande die anner helfte - daat slaat jy die psyker op die kop ...
Danielle wrote:
>
> On Wed, 27 Mar 2002 11:50:35 +0200, Lou wrote:
>
>> Telkom is oppad om DSL in SA uit te rol - 128K DSL teen R750 pm. met 1.5
>> byna dubbel soveel - nou moet ek net 'n rede kry om daardie uitgawe te
>> regverdig ...
>
> Is jy seker daai 128K is nie dalk net die upload spoed nie? Waarom
> sal hulle dit so stadig wil aanbied? Hang natuurlik ook af van hoe
> vêr jy van die "stasie" af is.
> Maar elkgeval - dis MAKLIK om die uitgawe te regverdig - vra net vir
> my as jy hulp het om jou annerhelfte of jouself te oortuig oor sulke
> dinge. Ek's goed daarmee...:-)))
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:06 UTC 2025
|