Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bat out of hell
Bat out of hell [boodskap #587] Do, 05 Junie 2003 23:10 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
>
> Toegegee, in 'n mate, want wanneer een van die Japs
> begin snake, kos dit geweldig kophou om heel daaruit te kom.
> En dit is as gevolg van swak ballans in die raamwerk (dink ek).
>
> Wat roadholding aanbetref, is dit nogal iets interessant om aan te
> dink wanneer jy aan die nuwe 'super' bikes dink wat so ligte raamwerk
> het. Dit is tog asof 'n fiets gewig moet hê om meer solied onder jou
> te voel.
> Wonder hoe sal dit voel om 'n John Deere bike te ry - 'n krag
> parrafien of diesel een:-)))
>
> Kawa
>

En daar gee jy toe sommer in..:-) Ek dog jy sou stry... Ek haal my
hoed af - jy is 'n regverdige ou.

Het jy nog steeds 'n bike?

Lorinda
Re: Bat out of hell [boodskap #615 is 'n antwoord op boodskap #587] Vr, 06 Junie 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Jun 2003 16:10:43 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>>
>
> En daar gee jy toe sommer in..:-) Ek dog jy sou stry... Ek haal my
> hoed af - jy is 'n regverdige ou.
>
> Het jy nog steeds 'n bike?
>
> Lorinda


Nee, ek het die Kawa verkoop
aan 'n jong outjie (23) wat dag
na dag gevra het dat ek dit aan
hom verkoop. Sy huis was 100
treê ver, so hy kon dag na dag
(byna) vra. Nie oordrewe dus.

Die bike het ek nooit weer gesien
nie (of herken nie) want die
jong outjie het kort daarna
selfmoord gepleeg. Homself
vergas as gevolg van 'n
mislukte verhouding met 'n
meisie. . Wat van die fiets
geword het weet ek nie.

My volgende fiets (soos
ek nou voel) is 'n toerfiets.
Nou nog weet ek nie wat
'n Harley so besonders
maak nie. En nie net
BMW maak oulike
toerfietse nie. Miskien
'n BM, miskien 'n
japanees, miskien net
weer 'n lekker kawa
want, ek bly 'n Kawa fan.

Belangrik:
Ek sien hier is 'n nuwe
inloerder. 'Koos'. Dit is
die vuilbek van die ander
groep. As julle stilbly, sal hy
weggaan.

Kawa (op full revs)
Re: Bat out of hell [boodskap #630 is 'n antwoord op boodskap #615] Sa, 07 Junie 2003 02:15 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
waarvan praat julle??

--
Andries J. Kriel
Vorige onderwerp: Die eensaamheid op die NG
Volgende onderwerp: Skotland - wat sê die kenners...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 18:24:49 MGT 2024