Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: The train: Shosholoza Meyl
Re: The train: Shosholoza Meyl [boodskap #58166] Wo, 06 Maart 2002 03:39 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Richard - waar was verlede week 'n artikel oor die treindiens en een van die
koerante - moer my met 'n snoek ek kan nie onthou watter ene nie. Maar, daar
is klaarblyklik goed en veilig - 'n sekuriteitswag op elke wa - my
onmiddelik vraag was - wie pas die wag op ...
Re: The train: Shosholoza Meyl [boodskap #58173 is 'n antwoord op boodskap #58166] Wo, 06 Maart 2002 05:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit gaan nou so goed met ons treindiens - hoekom sou hulle nog nie die Blou
Trein se naam verander het nie?
- Sou dit wees omdat daar 'n Afrikaanse liedjie oor die Trans Karroo bestaan
dat die naam verander is? -

Elk geval - advertensie op tiewie - besparing van 20% !!!! op kaartjies vir
ritte op die Blou Trein tussen April en September.

Janee - die luukste treindiens ter wêreld moet nou ook afslag gee net om die
trein te probeer vol maak.

Nou gaan die nuutste statussimbool nie meer wees of mens op die Blou Trein
gereis het nie, maar wanneer:))))

Annette

TJ skryf in boodskap news:3c85a587$0$225@hades.is.co.za...
> Keep windows closed and valuables out of sight when the train slows down and
> or stops anywhere. Otherwise a pleasant journey with BJ's catering (could do
> better with your own picnic basket).
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Vorige onderwerp: Hoofnuus:
Volgende onderwerp: Pikkewyne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:23:16 MGT 2024