Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoofnuus:
Hoofnuus: [boodskap #58053] Sa, 02 Maart 2002 10:12 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan goed in die reënboognasie ne ?????

http://www.iol.co.za/index.php?click_id=125&art_id=ct200 20223184508995C53643
7&set_id=1
February 23 2002 at 06:45PM
Sunday Independent
Aids deaths fill South Africa's cemeteries
By Liz Clarke

The soaring death rate from HIV/Aids is bringing South Africa's burial
grounds crisis to a head.

An investigation of cemetery space in Gauteng and KwaZulu-Natal, two of the
hardest-hit provinces, shows that cemeteries near to areas where the death
rate is highest have had to shut their gates, forcing more and more families
to opt for private and informal burials.

The sprawling cemetery which serves the populous Alexandra township, near
Sandton, is now full, as are Dobsonville and Doornkop cemeteries.

Of Johannesburg's 33 cemeteries only nine are operational. Soweto's Avalon
cemetery, which has the highest number of burials in South Africa, averaging
175 burials a week, is the only one left with enough space to last the next
10 years.

Newclare and New Roodepoort cemeteries will last only another two months.

Jenny Moodley, of the Johannesburg department of cemeteries and
crematoriums, said this week that four new cemeteries were being planned for
the outskirts of Johannesburg, including one at Midrand.

An amount of R34-million will be required to develop the cemeteries. Only R2
million has been granted.

But KwaZulu-Natal is still the hardest hit by the Aids pandemic, with 500
deaths recorded a day, over a third of which are Aids-related.

Umlazi cemetery, near Durban, built in 1972 and meant to reach its capacity
in 20 years' time, was full two years ago. So too are the cemeteries at
Lamontville, KwaMashu and Verulam. Chesterville will be full in one year and
Mobeni Heights in six months.

Royal Ntombela, the director of Durban's department of cemeteries and
crematoriums, said no new land had yet been set aside but a new cemetery at
Etafuleni, near Inanda, was being investigated by the town planning
department.

"There are no formal cemeteries in the south of Durban. We will be looking
at negotiating for tribal land with the inkosis," he said.

Informal burials are a major problem in KwaZulu-Natal. Hundreds of hectares
are simply dug up for grave sites, regardless of the ecological impact and
dangers of seepage into water supplies.

"This will have to stop," said Ntombela.

"There is to be a cut-off date, after which private burials on ground not
designated for that purpose will not be allowed."

However, this is easier said than done. With formal facilities for burial
virtually non-existent in rural areas and a culture that does not embrace
cremation, there is little option but to find alternative options to
official grave sites.
Re: Hoofnuus: [boodskap #58060 is 'n antwoord op boodskap #58053] Sa, 02 Maart 2002 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Mar 2002 12:12:14 +0200, "Frikkie Potgieter"
(wat ek steeds dink Gloudina se ander naam is)
wrote:

> Dit gaan goed in die reënboognasie ne ?????
>

Waarom vertel jy ons hiervan Gloudina? Het jy al gedink aan die
probleem wat net soveel gewig dra? Die koste wat dit gaan behels
om die land en sy dorpsname weer te verwit wanneer die blankes
die oorweldigende meerderheid is? Dan sal jy seker weer na SA
terugkeer né?

DD
Re: Hoofnuus: [boodskap #58073 is 'n antwoord op boodskap #58053] Sa, 02 Maart 2002 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soon the AIDs epidemic will be over - they'll all be dead!

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3c80a4c3$0$228@hades.is.co.za...
> Dit gaan goed in die reënboognasie ne ?????
>
>
>
>
http://www.iol.co.za/index.php?click_id=125&art_id=ct200 20223184508995C53643
> 7&set_id=1
> February 23 2002 at 06:45PM
> Sunday Independent
> Aids deaths fill South Africa's cemeteries
> By Liz Clarke
>
> The soaring death rate from HIV/Aids is bringing South Africa's burial
> grounds crisis to a head.
>
> An investigation of cemetery space in Gauteng and KwaZulu-Natal, two of the
> hardest-hit provinces, shows that cemeteries near to areas where the death
> rate is highest have had to shut their gates, forcing more and more families
> to opt for private and informal burials.
>
> The sprawling cemetery which serves the populous Alexandra township, near
> Sandton, is now full, as are Dobsonville and Doornkop cemeteries.
>
> Of Johannesburg's 33 cemeteries only nine are operational. Soweto's Avalon
> cemetery, which has the highest number of burials in South Africa, averaging
> 175 burials a week, is the only one left with enough space to last the next
> 10 years.
>
> Newclare and New Roodepoort cemeteries will last only another two months.
>
> Jenny Moodley, of the Johannesburg department of cemeteries and
> crematoriums, said this week that four new cemeteries were being planned for
> the outskirts of Johannesburg, including one at Midrand.
>
> An amount of R34-million will be required to develop the cemeteries. Only R2
> million has been granted.
>
> But KwaZulu-Natal is still the hardest hit by the Aids pandemic, with 500
> deaths recorded a day, over a third of which are Aids-related.
>
> Umlazi cemetery, near Durban, built in 1972 and meant to reach its capacity
> in 20 years' time, was full two years ago. So too are the cemeteries at
> Lamontville, KwaMashu and Verulam. Chesterville will be full in one year and
> Mobeni Heights in six months.
>
> Royal Ntombela, the director of Durban's department of cemeteries and
> crematoriums, said no new land had yet been set aside but a new cemetery at
> Etafuleni, near Inanda, was being investigated by the town planning
> department.
>
> "There are no formal cemeteries in the south of Durban. We will be looking
> at negotiating for tribal land with the inkosis," he said.
>
> Informal burials are a major problem in KwaZulu-Natal. Hundreds of hectares
> are simply dug up for grave sites, regardless of the ecological impact and
> dangers of seepage into water supplies.
>
> "This will have to stop," said Ntombela.
>
> "There is to be a cut-off date, after which private burials on ground not
> designated for that purpose will not be allowed."
>
> However, this is easier said than done. With formal facilities for burial
> virtually non-existent in rural areas and a culture that does not embrace
> cremation, there is little option but to find alternative options to
> official grave sites.
>
Re: Hoofnuus: [boodskap #58134 is 'n antwoord op boodskap #58073] Ma, 04 Maart 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dingus wrote:

> Soon the AIDs epidemic will be over - they'll all be dead!

Dingus, dis jou eerste waarskuwing.
Mag dit ook jou laaste wees. SKRYF
in AFRIKAANS as jy nie jou dinges
afgesny wil sien in die nabye toekoms
nie.

Tant Hessie Bobbitt.
Re: Hoofnuus: [boodskap #58136 is 'n antwoord op boodskap #58134] Ma, 04 Maart 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooeeh!!!! Gaan ons 'n virtuele Dingus se Dinges paartie hê?:)))
Ek sal graag wil hoor presies hoe ons die dinges van Dingus virtueel gaan
amputeer:))

Ek deps die knaterjies vir die peertjiegereg:))))

Annette

skryf in boodskap news:3C8371E6.7090705@rogers.com...
>
> Dingus wrote:
>
>> Soon the AIDs epidemic will be over - they'll all be dead!
>
>
>
> Dingus, dis jou eerste waarskuwing.
> Mag dit ook jou laaste wees. SKRYF
> in AFRIKAANS as jy nie jou dinges
> afgesny wil sien in die nabye toekoms
> nie.
>
> Tant Hessie Bobbitt.
>
Re: Hoofnuus: [boodskap #58139 is 'n antwoord op boodskap #58136] Ma, 04 Maart 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ooooeeh!!!! Gaan ons 'n virtuele Dingus se Dinges paartie hê?:)))
> Ek sal graag wil hoor presies hoe ons die dinges van Dingus virtueel gaan
> amputeer:))

Baie maklik. Leendert van Oostrum het
altyd gekla dat ek 'n ekspert is.
Mens begin deur te vra: "Is jy 'n man
of 'n muis." Of om al jou sinne te begin
met "as jy 'n man is, ....."

Tant Hessie Bobbitt
Re: Hoofnuus: [boodskap #58140 is 'n antwoord op boodskap #58134] Ma, 04 Maart 2002 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 04 Mar 2002 13:07:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Dingus, dis jou eerste waarskuwing.
> Mag dit ook jou laaste wees. SKRYF
> in AFRIKAANS as jy nie jou dinges
> afgesny wil sien in die nabye toekoms
> nie.
>
> Tant Hessie Bobbitt.
>

Het Antie gesien hoe kort Frik se epos adres is?

DD
Re: Hoofnuus: [boodskap #58141 is 'n antwoord op boodskap #58140] Ma, 04 Maart 2002 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "@rogers.com" wrote:
>> Dingus, dis jou eerste waarskuwing.
>> Mag dit ook jou laaste wees. SKRYF
>> in AFRIKAANS as jy nie jou dinges
>> afgesny wil sien in die nabye toekoms
>> nie.
>
> Het Antie gesien hoe kort Frik se epos adres is?

Kompensasie ;) Ek hoop Antie hou rekening daarmee, dit maak dit moeiliker
vir haar om goed te mik :)

Oorigens dink ek ook Dingus se reaksie was ongepas. En nie net omdat dit in
Engels geskryf is nie.

Arthur
Re: Hoofnuus: [boodskap #58144 is 'n antwoord op boodskap #58140] Ma, 04 Maart 2002 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Het Antie gesien hoe kort Frik se epos adres is?

Wel, hoe korter die epos-adres, hoe langer
die dinges, nie waar nie? Maak dus die proses
makliker, sou ek reken.

Tant Hessie Bobbitt
Re: Hoofnuus: [boodskap #58145 is 'n antwoord op boodskap #58144] Ma, 04 Maart 2002 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 04 Mar 2002 21:02:41 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Wel, hoe korter die epos-adres, hoe langer
> die dinges, nie waar nie?

> Tant Hessie Bobbitt
>

...O!

Davie Davis
d...@d.com
Re: Hoofnuus: [boodskap #58146 is 'n antwoord op boodskap #58141] Ma, 04 Maart 2002 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur Hagen wrote:

> Kompensasie ;) Ek hoop Antie hou rekening daarmee, dit maak dit moeiliker
> vir haar om goed te mik :)

Wat bedoel jy met "kompensasie." Solank
hy nie in die yskoue water gaan staan nie,
sien ek geen moeilikheid nie.

Tant Hessie Bobbitt
Re: Hoofnuus: [boodskap #58147 is 'n antwoord op boodskap #58146] Ma, 04 Maart 2002 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>> Kompensasie ;) Ek hoop Antie hou rekening daarmee, dit maak dit moeiliker
>> vir haar om goed te mik :)
>
> Wat bedoel jy met "kompensasie." Solank
> hy nie in die yskoue water gaan staan nie,
> sien ek geen moeilikheid nie.

Ek het gedink mense het lang epos-adresse om te kompenseer vir ander sake
wat nie baie lang is nie :)

Groete,
Arthur
Re: Hoofnuus: [boodskap #58148 is 'n antwoord op boodskap #58147] Ma, 04 Maart 2002 23:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur Hagen wrote:

> Ek het gedink mense het lang epos-adresse om te kompenseer vir ander sake
> wat nie baie lang is nie :)

Ja, jy is heeltemal reg. Davie het juis
daarop gewys dat Dingus se epos-adres kort
is (dis nou voor die @) en dat sy dinges
dus relatief formidabel sal wees om te
kortwiek.
Ek wonder hoekom Frik Dingus alle tekens
toon dat hy eintlik Engels-sprekend is, maar
probeer om Afrikaans te skryf. Hy toon al
die forensiese tekens van 'n Engelse SAer wat
net Afrikaans op skool gehad het. Maar
waarvandaan dan die eg platafrikaanse "Frik."
Hy is óf baie intelligent in die manier waarop
hy voorgee om Engels-sprekend te wees, óf hy
hy het werklik net 'n baie basiese kennis van
Afrikaans.

Gloudina
Re: Hoofnuus: [boodskap #58150 is 'n antwoord op boodskap #58147] Di, 05 Maart 2002 04:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur, dat dit nou jy moet wees om die aantie te herhinner :))))
Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a60pn7$26ql$1@news.kabelfoon.nl...
> schreef...
>> Arthur Hagen wrote:
>>> Kompensasie ;) Ek hoop Antie hou rekening daarmee, dit maak dit
> moeiliker
>>> vir haar om goed te mik :)
>>
>> Wat bedoel jy met "kompensasie." Solank
>> hy nie in die yskoue water gaan staan nie,
>> sien ek geen moeilikheid nie.
>
> Ek het gedink mense het lang epos-adresse om te kompenseer vir ander sake
> wat nie baie lang is nie :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Hoofnuus: [boodskap #58151 is 'n antwoord op boodskap #58145] Di, 05 Maart 2002 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:94o78usfm8me1fjoruo2ds2tk7f0p80mi8@4ax.com...

> ...O!
>
> Davie Davis
> d...@d.com
>
Ja-nee, ou Didi, ons leef maar almal in hoop, nê?
Re: Hoofnuus: [boodskap #58154 is 'n antwoord op boodskap #58134] Di, 05 Maart 2002 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3C8371E6.7090705@rogers.com...
>
> Dingus wrote:
>
>> Soon the AIDs epidemic will be over - they'll all be dead!
>
>
>
> Dingus, dis jou eerste waarskuwing.
> Mag dit ook jou laaste wees. SKRYF
> in AFRIKAANS as jy nie jou dinges
> afgesny wil sien in die nabye toekoms
> nie.

Jy besef natuurlik dat dit die end gaan beteken van die arme siel se
vooruitsigte op ewige saligheid? (Deut 23:1)

Swart Simon
Re: Hoofnuus: [boodskap #58156 is 'n antwoord op boodskap #58151] Di, 05 Maart 2002 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Mar 2002 19:28:40 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:94o78usfm8me1fjoruo2ds2tk7f0p80mi8@4ax.com...
>
>> ...O!

>> Davie Davis
>> d...@d.com

> Ja-nee, ou Didi, ons leef maar almal in hoop, nè?
>

Hi Me,
hy besoek een Satermiddag saam met sy ma die dieretuin
en drentel by die olifantkamp verby net betyds om die olifantbul
te sien urineer. Verstom oor die kolosale pyp wat onder die olifant
hang en die stroom water wat uitstroom vra die klein knapie aan
sy ma: Wat se ding hang onder aan die olifant?"
Sy ma in erge verleentheid, antwoord kortaf: "ag dis sommer niks.
Kom ons stap na die ander hokke."

Drie weke later is die selfde outjie by dieselfde hok met dieselfde
olifant besig om dieselfde daad te doen! Lyk asof hulle beurte maak
om die kind vir ontspanning uit te neem né.
In ieder geval, die jong seun aanskou met verstomming weer dieselfde
enorme uitlaatpyp. Dit is dus nie snaaks sat hy weer dieselfde vraag
vra nie. "Pa, wat se vreeslike lang dik ding hang onder daardie
olifant?"
"Maar seun, het jy nie verlede keer toe julle hier was, jou ma gevra
nie?"
"Ja Pa, maar sy het gesê dis sommer niks."
"Gmmfff, sy's bederf...!"
Re: Hoofnuus: [boodskap #58157 is 'n antwoord op boodskap #58154] Di, 05 Maart 2002 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

>> jou dinges
>> afgesny

>
> Jy besef natuurlik dat dit die end gaan beteken van die arme siel se
> vooruitsigte op ewige saligheid? (Deut 23:1)

Ag, nee-wat, Simon. Hy praat uit twee
kante van Sy mond uit daar in die vyfde
boek in die Bybel. Kyk maar wat het met
my gebeur.

Rut die Moabiet.
Re: Hoofnuus: [boodskap #58158 is 'n antwoord op boodskap #58157] Di, 05 Maart 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.T Ness  is tans af-lyn  M.T Ness
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 05 Mar 2002 20:22:05 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Swart Simon wrote:
>
>>> jou dinges
>>> afgesny
>

>> Jy besef natuurlik dat dit die end gaan beteken van die arme siel se
>> vooruitsigte op ewige saligheid? (Deut 23:1)
>
>
>
> Ag, nee-wat, Simon. Hy praat uit twee
> kante van Sy mond uit daar in die vyfde
> boek in die Bybel. Kyk maar wat het met
> my gebeur.
>
> Rut die Moabiet.

Maar Rut, as jy nie met Oom Boaz getrou het nie, was dit ook maar nag
vir jou? Of nie?
Re: Hoofnuus: [boodskap #58162 is 'n antwoord op boodskap #58156] Di, 05 Maart 2002 21:45 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:f87a8ugpr7d5qsppiqtpp0g857rh8at0oe@4ax.com...

> "Ja Pa, maar sy het gesê dis sommer niks."
> "Gmmfff, sy's bederf...!"
>
Hie-hie-hieeeee!!!
Vorige onderwerp: Re: witness statement concerning white supremisist ritualistic child abuse
Volgende onderwerp: Re: The train: Shosholoza Meyl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:39:45 MGT 2024