| Begroting [boodskap #57973] |
Wo., 27 Februarie 2002 17:57  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Êrens hier het ek gesê dat die nuwe begroting die gevolg gaan hê dat
mense minder vleis eet. Niemand van julle, selfs nie eens Annette,
het dit snaak gevind nie. Beteken dit dìt dus dat almal saamstem?
Vegetariër
|
|
|
|
|
|
| Re: Begroting [boodskap #57990 is 'n antwoord op boodskap #57989] |
Do., 28 Februarie 2002 07:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skuus DD - het nie jou oorspronklike dingetjie raakgesien nie -
My kommentaar oor vleis?
Natuurlik gaan daar genoeg in elkeen se sak oorbly vir ten minste een
braaivleisie 'n jaar.
Met deeglike beplanning en besparing is alles moontlik:))
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:6gjr7u4qgsfj4sj9tgnabkjgc3sm01rbsb@4ax.com...
> On Wed, 27 Feb 2002 19:57:31 +0200, Davie Davis served
> the following to the group:
>
>>
>> Êrens hier het ek gesê dat die nuwe begroting die gevolg gaan hê dat
>> mense minder vleis eet. Niemand van julle, selfs nie eens Annette,
>> het dit snaak gevind nie. Beteken dit dít dus dat almal saamstem?
>>
>> Vegetariër
>
> nog nooit nie. die mens het nie vir miljoene jare geveg om bo aan die
> food chain te kom net om nie vleis te eet nie. dit sluit engelse ook
> in ne.
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Begroting [boodskap #58007 is 'n antwoord op boodskap #58002] |
Do., 28 Februarie 2002 19:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stry nie Davie, ek antwoord jou net op jou vraag.
Ek baklei mos met niemand nie - ek maak net heel onskuldig vir sommiege
mense die moer in vir my:))
Van die os op die jas - te midde van al die wonnerlike goed wat oor die
"beste ooit" begrotingstoespraak gesê word - is daar wel 'n klomp jakkalsies
wat so mettertyd hul koppies begin uitsteek - soos al die eisbare toelagies
wat nie meer toegelaat gaan word nie.
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:utts7uke5juoa1bjdk4vb56p571krjd73j@4ax.com...
>
>> Natuurlik gaan daar genoeg in elkeen se sak oorbly vir ten minste een
>> braaivleisie 'n jaar.
>> Annette
>
>>> nog nooit nie. die mens het nie vir miljoene jare geveg om bo aan die
>>> food chain te kom net om nie vleis te eet nie. dit sluit engelse ook
>>> in ne.
>
> Al hierdie stryery en dit net omdat ek gesê het dat mense na die
> begroting minder vleis gaan eet. Dit is mos logies in ag genome
> die nuwe heffings op drank.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Begroting [boodskap #58016 is 'n antwoord op boodskap #58013] |
Do., 28 Februarie 2002 23:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy mag reg wees, maar daar gaan mense wees wat miskien 'n bietjie meer water
sal drink net om nog 'n ou vleisie te kan eet.
Ek weet, ek weet, dit sal maar swaar gaan om 'n ou braaivleisie op die kole
te hê en jy staan daar briek in die hand met net 'n ou glasie water;))))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:5r4t7ugg1s8atqf9ev193dsag9ro0cpbb6@4ax.com...
> On Thu, 28 Feb 2002 21:00:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek stry nie Davie, ek antwoord jou net op jou vraag.
>
> al wat ek regtig gesê het Annette,
> is dat mense minder vleis gaan eet
> want drank is duurder.
|
|
|
|