Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Snaakse goed
Snaakse goed [boodskap #5727 is 'n antwoord op boodskap #5728] Wo, 07 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek is vandag spraaksaam:

Ek weet baie mense is gesteld op die gebruik van Afrikaanse leestekens. In
die ou dae het ons Afrikaanse tikmasjiene gehad, maar nou te midde van die
rekenaareeu het dit regtig 'n probleem geword.

Ek gaan my kop in 'n bynes steek en voorstel dat ons geheel en al wegdoen
met deeltekens, kappies ens.

Ons het Afrikaanse karakters hier by die werk (ALT+TAB), maar daar is ook 'n
(ALT+TAB) funksie wat jou hele dokument uitwis. Ek kan nie altyd onthou of
'n deelteken op die "e" ALT 134, ALT 145, of ALT 77 is nie (dit help nie om
'n lys op te stel nie, die Afrikaase leestekens is begrawe tussen Japanese,
Russiese en Duitse karakters).

As jy dan tog die regte een kry, en jy stuur dit as 'n e-mail-boodskap, dan
verander die karakters in die proses, soos ons dit in hierdie nuusgroep
waarneem: KwAEvoAEl, of so iets.

Ek sien sommige mense skryf so: kwe^voe"l. Maar dit lyk baie snaaks.

Ek is nie 'n rekenaarkundige nie, en dalk is daar 'n tegniese oplossing vir
die probleem. Maar as ons demokraties wil wees, moet ons die meerderheid
NIE-rekenaarkundiges, wat op Amerikaanse masjiene moet werk, in ag neem.

Kom ons werk aan 'n nuwe rekenaarskryfwyse vir Afrikaans.

Hendrik Martin
Re: Snaakse goed [boodskap #5728 is 'n antwoord op boodskap #5727] Wo, 07 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
mar...@sabc.co.za wrote:
Re: Snaakse goed [boodskap #5729 is 'n antwoord op boodskap #5728] Wo, 07 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In , mar...@sabc.co.za writes:
> Ek is vandag spraaksaam:
>
> Ek weet baie mense is gesteld op die gebruik van Afrikaanse leestekens. In
> die ou dae het ons Afrikaanse tikmasjiene gehad, maar nou te midde van die
> rekenaareeu het dit regtig 'n probleem geword.
>
> Ek gaan my kop in 'n bynes steek en voorstel dat ons geheel en al wegdoen
> met deeltekens, kappies ens.

Goed, maar hoe wil jy dan hê moet mens byvoorbeeld ho"er skryf? Onthou net dat die deeltekens en kappies ens 'n baie belangrike rol in die Afrikaanse spelling en uitspraak speel.

>
> Ons het Afrikaanse karakters hier by die werk (ALT+TAB), maar daar is ook 'n
> (ALT+TAB) funksie wat jou hele dokument uitwis. Ek kan nie altyd onthou of
> 'n deelteken op die "e" ALT 134, ALT 145, of ALT 77 is nie (dit help nie om
> 'n lys op te stel nie, die Afrikaase leestekens is begrawe tussen Japanese,
> Russiese en Duitse karakters).
>
> As jy dan tog die regte een kry, en jy stuur dit as 'n e-mail-boodskap, dan
> verander die karakters in die proses, soos ons dit in hierdie nuusgroep
> waarneem: KwAEvoAEl, of so iets.
>
> Ek sien sommige mense skryf so: kwe^voe"l. Maar dit lyk baie snaaks.

Ek dink nie dit lyk so snaaks nie. Ek dink dit is die beste oplossing (tans) want soos jy aangetoon het kan mens snaakse goed kry indien iemand dalk die spesiale karakters gebruik. Die probleem lê by die verskillende programme wat mense gebruik. Standarisering in die rekenaarbedryf het ook nog 'n ent om te gaan.

>
> Ek is nie 'n rekenaarkundige nie, en dalk is daar 'n tegniese oplossing vir
> die probleem. Maar as ons demokraties wil wees, moet ons die meerderheid
> NIE-rekenaarkundiges, wat op Amerikaanse masjiene moet werk, in ag neem.
>
> Kom ons werk aan 'n nuwe rekenaarskryfwyse vir Afrikaans.

Ja, dit moes al lankal aandag gekry het.

Antonie Kotze
Re: Snaakse goed [boodskap #5744 is 'n antwoord op boodskap #5728] Do, 08 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Theo Baert[2]  is tans af-lyn  Theo Baert[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
a...@rmb.co.za (Ant Man) wrote:
> In , mar...@sabc.co.za writes:
>> Ek is vandag spraaksaam:
>>
>> Ek weet baie mense is gesteld op die gebruik van Afrikaanse leestekens. In
>> die ou dae het ons Afrikaanse tikmasjiene gehad, maar nou te midde van die
>> rekenaareeu het dit regtig 'n probleem geword.
>> knip
>> Ek is nie 'n rekenaarkundige nie, en dalk is daar 'n tegniese oplossing vir
>> die probleem. Maar as ons demokraties wil wees, moet ons die meerderheid
>> NIE-rekenaarkundiges, wat op Amerikaanse masjiene moet werk, in ag neem.
>>
>> Kom ons werk aan 'n nuwe rekenaarskryfwyse vir Afrikaans.
> Ja, dit moes al lankal aandag gekry het.

Waarom bestellen jullie geen klavier in Europa? De Belgische
AZERTY-klavieren bezitten alles wat jullie nodig hebben, mits je in
DOS ook de keyboard definities hebt (bij ons worden die normaal
standaard bijgeleverd). In de autoexec.bat file moet je dan de juiste
configuratie voor het klavier definiëren en je bent van alle problemen
verlost. Wanneer alle Afrikaans-sprekenden met hetzelfde probleem
zitten kan ik me inbeelden dat een snuggere importeur van hardware
daar wel een Rand kan uit slaan.
ê ë é à ù ó ô û î í
Theo

------------------------------------------------------------ -----
+ Theo Baert email: Theo....@ping.be
+ Erudit qui custodient terrae fertilitatem
------------------------------------------------------------ -----
Re: Snaakse goed [boodskap #5750 is 'n antwoord op boodskap #5728] Vr, 09 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
a...@rmb.co.za (Ant Man) schreef:

>> Kom ons werk aan 'n nuwe rekenaarskryfwyse vir Afrikaans.

> Ja, dit moes al lankal aandag gekry het.

Dit is al gebeur:

Alle moderne besturingssysteme (NT, Windows 95, NeXTStep, etc.)
ondersteun Unicode. En ook die internet het al 'n oplossing:
daar is die Mime-standaard die deur die meeste posprogramme
ondersteun word.

Ons kan gerus van Mime gebruik maak, daar is natuurlik mense
die nie Mime het nie, maar wanneer ons wag tot die laatste
systeembeheerder ook wakker is geword, dan is daar oor 100
jaar nog niks gebeur nie.

Robert.
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5709] SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie
Volgende onderwerp: Taal-herkenner Opvolg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:30:09 MGT 2024