Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bafana Bafana! Amabokke! ...Proteas?
Bafana Bafana! Amabokke! ...Proteas? [boodskap #5628] |
Thu, 01 February 1996 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
joh...
Boodskappe: 25 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Viva Bafana Bafana,
was dit nie 'n goeie game nie!
Ivm die name Bafana Bafana & Amabokke (Springbokke), hierdie is name
wat die mense se verbeelding aangryp en dit kom trouens ook vanuit die mense.
(Is daar enige iemand wat presies kan sê waar die verskillende name vandaan
kom en wat dit beteken?)
Ek dink dit is egter nou tyd dat ons vir die Krieket span ook 'n naam kry wat
die volk se verbeelding aangryp. Was daar nie iets van AmaGogga nie?
"Viva Proteas Viva" klink vir my nie heeltemal lekker nie.
Groetnis
Johann
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bafana Bafana! Amabokke! ...Proteas? [boodskap #5730 is 'n antwoord op boodskap #5628] |
Thu, 08 February 1996 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jean-Pierre Botha wrote:
[/color]
>> Ek het die idee dat bafana bafana nie wyd aanvaar word onder
>> sokker-geesdriftiges nie. Daar word na 'n nuwe naam gesoek. Een wat
>> deur die kommentators gebruik word en wat ek baie laaik is "Rainbow
>> Warriors".
> Was "Rainbow Warrior" nie Greenpeace se skip se naam nie ?
> Hulle skip het gesink en dis bad luck om jou span se naam dieselfde
> te maak as 'n skip wat gesink het, des te meer as iemand die skip
> gemaak sink het.>>>
Hopelik speel ons dan nie ooit teen Australie nie!
Maar lyk my Bafana gaan bly.
Hier in Jo'ies was party mense nogal verontwaardig omdat die Star
besluit het om 'n wedstryd uit te skryf om 'n nuwe naam vir die span
te soek.
Toe reel Channel 702 een dag 'n "talk show" met die onderwerp: Kom ons
soek 'n nuwe naam vir die Star!
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:15:26 UTC 2025
|