Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Afrikaans By Die Rugby
Afrikaans By Die Rugby [boodskap #6690] Wo, 03 Julie 1996 00:00
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ja en toe wen die bokke die Fijiane. Ten spyte van die feit dat die 'stem' nou
in ingels gesing word - met die wereld beker was dit Afrikaans en soos enige
iemand wat dit bygewoon het kan getuig - 'n Afrikaanse iemand bedoel ek - gee
dit jou hoendevleis as die manne almal saam in Afrikaans sing - ten spyte van
die feit dat die 'stem' nie eintlik meer feature as iets belangriks in meeste
van ons se lewens nie.

Se^ maar net
Lou
Vorige onderwerp: Bafana Bafana! Amabokke! ...Proteas?
Volgende onderwerp: Josia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:41:36 MGT 2024