Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kliente diens
Kliente diens [boodskap #55424] Ma, 14 Januarie 2002 09:03 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
wat is fout met ons suid afrikanerkies? ons is die enigste nasie (en
ek was al in baieee lande) wat ek al tee gekom het wat dink dat die
verskaffer vir jou, die klient, `n guns doen as hy iets aan jou smous.
en laat jy nou net kla oor swak diens dan is jy die ongeskikste,
laagste slym wat daar is want hierdie mense probeer maar net `n lewe
maak. dit geld natuurlik van die eenman saak tot die groot corporates.
kliente diens in suid afrika is volgens my `n mite waarvan ons kinders
dalk net in storie boeke sal lees. ek persoonlik dink natuurlik dat
hierdie probleem ontstaan het as gevolg van die houding van blanke
afrikaners. ons weet maar net eenvoudig nie hoe om saam te staan nie.
weet goeters soos boikot. ons sit almal en kla bymekaar oor die swak
diens van x en y maar is nie bereid om bietjie verder na z toe te ry
nie. nie blanke suid afrikaners staan altyd saam as dit belangrik
word. tussen in donner hulle mekaar wel ja maar as dit saak maak dan
dans hulle. kom ons wat die m-web ding nou as `n voorbeeld. as almal
wat hulle dienste gebruik kanseleer sit hulle in die k@k. sulke mense
is nie tevrede met `n 15% margin nie, hulle wil 100% plus he en almal
val daarvoor. hoekom moet jy 15-30 minute na toilet musiek luister
voordat sekere instansies se kliente diens jou help. as jy mos nie
iemand kan help binne `n redelike tyd nie kry meer mense om te help.

en ja ek het my gat afgesukkel met multichoice die afgelope week.

net `n gedagte. use it, don't use it, whatever.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Kliente diens [boodskap #55426 is 'n antwoord op boodskap #55424] Ma, 14 Januarie 2002 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie almal oor een kam skeer nie drieboot.
Ek kla as ek moet, ek prys as ek wil, en ek persoonlik is nog nooit
uitgeskel as ek iemand of 'n instansie gewys het op swak diens nie.

Om reg te kla is 'n kuns:)))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:ok654usp1rpe5t8uumfqadbjm0ol5b8m9n@4ax.com...
> wat is fout met ons suid afrikanerkies? ons is die enigste nasie (en
> ek was al in baieee lande) wat ek al tee gekom het wat dink dat die
> verskaffer vir jou, die klient, `n guns doen as hy iets aan jou smous.
> en laat jy nou net kla oor swak diens dan is jy die ongeskikste,
> laagste slym wat daar is want hierdie mense probeer maar net `n lewe
> maak. dit geld natuurlik van die eenman saak tot die groot corporates.
> kliente diens in suid afrika is volgens my `n mite waarvan ons kinders
> dalk net in storie boeke sal lees. ek persoonlik dink natuurlik dat
> hierdie probleem ontstaan het as gevolg van die houding van blanke
> afrikaners. ons weet maar net eenvoudig nie hoe om saam te staan nie.
> weet goeters soos boikot. ons sit almal en kla bymekaar oor die swak
> diens van x en y maar is nie bereid om bietjie verder na z toe te ry
> nie. nie blanke suid afrikaners staan altyd saam as dit belangrik
> word. tussen in donner hulle mekaar wel ja maar as dit saak maak dan
> dans hulle. kom ons wat die m-web ding nou as `n voorbeeld. as almal
> wat hulle dienste gebruik kanseleer sit hulle in die k@k. sulke mense
> is nie tevrede met `n 15% margin nie, hulle wil 100% plus he en almal
> val daarvoor. hoekom moet jy 15-30 minute na toilet musiek luister
> voordat sekere instansies se kliente diens jou help. as jy mos nie
> iemand kan help binne `n redelike tyd nie kry meer mense om te help.
>
> en ja ek het my gat afgesukkel met multichoice die afgelope week.
>
> net `n gedagte. use it, don't use it, whatever.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: Kliente diens [boodskap #55427 is 'n antwoord op boodskap #55426] Ma, 14 Januarie 2002 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 11:11:33 +0200, "Annette"
sent the following message to space station Earth:

> Moet nou nie almal oor een kam skeer nie drieboot.
> Ek kla as ek moet, ek prys as ek wil, en ek persoonlik is nog nooit
> uitgeskel as ek iemand of 'n instansie gewys het op swak diens nie.
>
> Om reg te kla is 'n kuns:)))
> Annette
>

inderdaad. die rede hoekom ek so veralgemeen is seker maar omdat die
toedrag van sake bewys dat die meerderheid van gebruikers tevrede is
met swak diens, of tenminste dit maar so aanvaar. as dit anders was
sou verskaffers al lankal hulle houding verander het. toegegee, daar
is die wat goeie diens lewer en selfs die wat probeer regmaak as hulle
droog maak maar dis die uitsondering eerder as die reel, dit moet
anders om wees. en ja jy is reg dat daar `n regte en verkeerd manier
van kla is maar, hoekom moet die gebruiker so baie keer kla voordat jy
kry waarvoor jy betaal? my verwysing na wat jy is as jy kla kom
eintelik meermale navore in die manier waarop jy dan behandel word, jy
weet, daai houding van 'my hemel man ek doen jou dan nou `n guns om
die ding aan jou te verkoop, hoekom kla jy nog? is jy met niks tevrede
nie?'

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Kliente diens [boodskap #55428 is 'n antwoord op boodskap #55427] Ma, 14 Januarie 2002 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Seker maar die sterk invloed van die informele sektor daar onder in
Gauteng:))))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:4t954us7mj0vmmd71cnqhv7p2hc37ai1k6@4ax.com...
> On Mon, 14 Jan 2002 11:11:33 +0200, "Annette"
> sent the following message to space station Earth:
>
>> Moet nou nie almal oor een kam skeer nie drieboot.
>> Ek kla as ek moet, ek prys as ek wil, en ek persoonlik is nog nooit
>> uitgeskel as ek iemand of 'n instansie gewys het op swak diens nie.
>>
>> Om reg te kla is 'n kuns:)))
>> Annette
>>
>
> inderdaad. die rede hoekom ek so veralgemeen is seker maar omdat die
> toedrag van sake bewys dat die meerderheid van gebruikers tevrede is
> met swak diens, of tenminste dit maar so aanvaar. as dit anders was
> sou verskaffers al lankal hulle houding verander het. toegegee, daar
> is die wat goeie diens lewer en selfs die wat probeer regmaak as hulle
> droog maak maar dis die uitsondering eerder as die reel, dit moet
> anders om wees. en ja jy is reg dat daar `n regte en verkeerd manier
> van kla is maar, hoekom moet die gebruiker so baie keer kla voordat jy
> kry waarvoor jy betaal? my verwysing na wat jy is as jy kla kom
> eintelik meermale navore in die manier waarop jy dan behandel word, jy
> weet, daai houding van 'my hemel man ek doen jou dan nou `n guns om
> die ding aan jou te verkoop, hoekom kla jy nog? is jy met niks tevrede
> nie?'
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: Kliente diens [boodskap #55462 is 'n antwoord op boodskap #55428] Ma, 14 Januarie 2002 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ons kla te veel ...
En doen te min. M.a.w ons protesteer op die verkeerde manier - en dit het
bepaald met onse politieke verlede te doen.
Ons sal weer moet leer om effektiewelik te protesteer ... Met die
ANC/SAKP/COSATU aan die roer is dit nie so moeilik om te protesteer nie.

"Annette" skryf in boodskap news:a1uah6$td0e4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Seker maar die sterk invloed van die informele sektor daar onder in
> Gauteng:))))
> Annette
>
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
> message news:4t954us7mj0vmmd71cnqhv7p2hc37ai1k6@4ax.com...
>> On Mon, 14 Jan 2002 11:11:33 +0200, "Annette"
>> sent the following message to space station Earth:
>>
>>> Moet nou nie almal oor een kam skeer nie drieboot.
>>> Ek kla as ek moet, ek prys as ek wil, en ek persoonlik is nog nooit
>>> uitgeskel as ek iemand of 'n instansie gewys het op swak diens nie.
>>>
>>> Om reg te kla is 'n kuns:)))
>>> Annette
>>>
>>
>> inderdaad. die rede hoekom ek so veralgemeen is seker maar omdat die
>> toedrag van sake bewys dat die meerderheid van gebruikers tevrede is
>> met swak diens, of tenminste dit maar so aanvaar. as dit anders was
>> sou verskaffers al lankal hulle houding verander het. toegegee, daar
>> is die wat goeie diens lewer en selfs die wat probeer regmaak as hulle
>> droog maak maar dis die uitsondering eerder as die reel, dit moet
>> anders om wees. en ja jy is reg dat daar `n regte en verkeerd manier
>> van kla is maar, hoekom moet die gebruiker so baie keer kla voordat jy
>> kry waarvoor jy betaal? my verwysing na wat jy is as jy kla kom
>> eintelik meermale navore in die manier waarop jy dan behandel word, jy
>> weet, daai houding van 'my hemel man ek doen jou dan nou `n guns om
>> die ding aan jou te verkoop, hoekom kla jy nog? is jy met niks tevrede
>> nie?'
>>
>>
>>
>>
>> Threeships 'did you see that?' McDuck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Kliente diens [boodskap #56871 is 'n antwoord op boodskap #55424] Di, 05 Februarie 2002 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Clemment  is tans af-lyn  Clemment
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jy was nog nie Italy nie. Lag my vrek oor 'n fliek die anderdag. In een deel
van die fliek word 'n Italianer vrygelaat uit die tronk na 20 jaar en kry
toe sy persoonlike dinge wat gekonfiskeer is toe hy die dag ingeklaar het.
'n Beursie, pak klere en 'n bewysstrokie vir 'n paar skoene wat hy laar
regmaak het. Sy eerste stop was by die skoenmaker om sy skoene op te tel. Hy
is vloekkend daar uit nadat die skoenmaker gese het hy moet oor vyf dae
terugkom, die skoene is nog nie gereed nie. Ek bly hier, dis wragtag so.

"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:ok654usp1rpe5t8uumfqadbjm0ol5b8m9n@4ax.com...
> wat is fout met ons suid afrikanerkies? ons is die enigste nasie (en
> ek was al in baieee lande) wat ek al tee gekom het wat dink dat die
> verskaffer vir jou, die klient, `n guns doen as hy iets aan jou smous.
> en laat jy nou net kla oor swak diens dan is jy die ongeskikste,
> laagste slym wat daar is want hierdie mense probeer maar net `n lewe
> maak. dit geld natuurlik van die eenman saak tot die groot corporates.
> kliente diens in suid afrika is volgens my `n mite waarvan ons kinders
> dalk net in storie boeke sal lees. ek persoonlik dink natuurlik dat
> hierdie probleem ontstaan het as gevolg van die houding van blanke
> afrikaners. ons weet maar net eenvoudig nie hoe om saam te staan nie.
> weet goeters soos boikot. ons sit almal en kla bymekaar oor die swak
> diens van x en y maar is nie bereid om bietjie verder na z toe te ry
> nie. nie blanke suid afrikaners staan altyd saam as dit belangrik
> word. tussen in donner hulle mekaar wel ja maar as dit saak maak dan
> dans hulle. kom ons wat die m-web ding nou as `n voorbeeld. as almal
> wat hulle dienste gebruik kanseleer sit hulle in die k@k. sulke mense
> is nie tevrede met `n 15% margin nie, hulle wil 100% plus he en almal
> val daarvoor. hoekom moet jy 15-30 minute na toilet musiek luister
> voordat sekere instansies se kliente diens jou help. as jy mos nie
> iemand kan help binne `n redelike tyd nie kry meer mense om te help.
>
> en ja ek het my gat afgesukkel met multichoice die afgelope week.
>
> net `n gedagte. use it, don't use it, whatever.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: Kliente diens [boodskap #56969 is 'n antwoord op boodskap #56871] Wo, 06 Februarie 2002 13:15 Na vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 20:45:59 +0100, "Clemment"
served the following to the group:

> Jy was nog nie Italy nie. Lag my vrek oor 'n fliek die anderdag. In een deel
> van die fliek word 'n Italianer vrygelaat uit die tronk na 20 jaar en kry
> toe sy persoonlike dinge wat gekonfiskeer is toe hy die dag ingeklaar het.
> 'n Beursie, pak klere en 'n bewysstrokie vir 'n paar skoene wat hy laar
> regmaak het. Sy eerste stop was by die skoenmaker om sy skoene op te tel. Hy
> is vloekkend daar uit nadat die skoenmaker gese het hy moet oor vyf dae
> terugkom, die skoene is nog nie gereed nie. Ek bly hier, dis wragtag so.

ek was al daar maar ek dink `n ou ervaar diens anders as jy net `n
passer through is en as jy daar bly. ek is seker daai ou het gewens
dat hy maar in die tronk gebly het. aan die positiewe kan, dis `n
eerlike klomp die italianers, om die ou se skoene vir 20 jaar te hou.
dis geen wonder die italiaanse skoene word so hoog aangeskryf nie, dit
vat letterlik jare om hulle te maak.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: 10 dinge
Volgende onderwerp: nuwe woord definisies in ingels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:31:43 MGT 2024