Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » mandela
Re: mandela [boodskap #56633 is 'n antwoord op boodskap #56575] So, 03 Februarie 2002 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:3C5BEEA8.8040904@rogers.com...
>
Waars die spot?

> Ernest wrote:
>
>> Wie sê dis 'n hy? Winnie is daar seker ook nog?

>
> Ek dink julle is baie onbeskof om met
> die troue van die Nederlandse kroonprins
> te spot.
Re: mandela [boodskap #56634 is 'n antwoord op boodskap #56587] So, 03 Februarie 2002 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Of miskien sy ouderdom?

"Cornelis" skryf in boodskap news:aaX68.12352$28.1290432@zwoll1.home.nl...
> is nu
> een oud man geworden, dankzij zijn gevangenschap...
Re: mandela [boodskap #56635 is 'n antwoord op boodskap #56624] So, 03 Februarie 2002 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dis maar iets wat ons aangeleer het van ons Hollandse voorvaders en deel van
ons kultuur geword het.

"emmy" skryf in boodskap news:a3j27n$oh4$1@scavenger.euro.net...
>
> "Annette"
>
>> Vader ons!! Om vir ons hier ons eie geskiedenis te kom vertel is om soos
> vir
>> 'n Arabier te wys hoe om 'n tent op te slaan!
>
> Waarom weet iemand ZA zo weinig van andere landen af..
> Waarom is er zo weinig interesse in andere zienswijze..
> Hoe komt dat??
>
> grt emmy
>
Re: mandela [boodskap #56636 is 'n antwoord op boodskap #56624] So, 03 Februarie 2002 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waarvan praat jy nou Emmy. mmmmm?
Jy kef alweer by die verkeerde paal.
Annette

emmy skryf in boodskap news:a3j27n$oh4$1@scavenger.euro.net...
>
> "Annette"
>
>> Vader ons!! Om vir ons hier ons eie geskiedenis te kom vertel is om soos
> vir
>> 'n Arabier te wys hoe om 'n tent op te slaan!
>
> Waarom weet iemand ZA zo weinig van andere landen af..
> Waarom is er zo weinig interesse in andere zienswijze..
> Hoe komt dat??
>
> grt emmy
>
Re: mandela [boodskap #56640 is 'n antwoord op boodskap #56625] So, 03 Februarie 2002 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> hulle vlieg in torings in somtyds. Ander tye plaas hulle bomme in
> winkels of landmyne op paaie en vermoor vrouens en kindertjies.

Of hulle hou vlakplaas langs die
braaivleisvure.

Dirk Coetzee
Re: mandela [boodskap #56642 is 'n antwoord op boodskap #56640] So, 03 Februarie 2002 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 03 Feb 2002 16:16:40 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> hulle vlieg in torings in somtyds. Ander tye plaas hulle bomme in
>> winkels of landmyne op paaie en vermoor vrouens en kindertjies.
>
>
> Of hulle hou vlakplaas langs die
> braaivleisvure.
>
> Dirk Coetzee
>
>

Jaaa Dirk, maar dit was terroriste wat terroriste vermoor het en
hulle families uitgelos het. Hulle het nie mense in kerke geskiet
of in winkels gebom nie. Nee Dirk, hulle het moordenaars vermoor.
Re: mandela [boodskap #56647 is 'n antwoord op boodskap #56622] So, 03 Februarie 2002 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote:
>> Een domme, bevooroordeelde en onjuiste reaktie............. (jou onosele
DD!!!).

Zeker, je beoordeelt het Nederlandse koninghuis op het beetje wat je over
het Engelse hebt horen beweren.

>> Wat weet jij van Nederland af ............(jou grootbek DD?

Beetje wel, ja.

> Arthur, ongelukkig het ek bietjie laat op die Net ingeskakel wat
> veroorsaak het dat ek nie die brief van jou raakgesien het nie.
> (andersins het ek dit beantwoord natuurlik...)

Waar heb je het over? Je beantwoordt mijn bericht immers.

Groeten,
Arthur
Re: mandela [boodskap #56651 is 'n antwoord op boodskap #56467] So, 03 Februarie 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 19:51:01 +0100, "emmy" wrote:

>
> Over jouw terechtstelling ... wie zegt dat iemand zijn eigen geschiedenis
> goed kent?? Van buitenaf een mening horen/lezen kan verhelderend werken.
>

Baie dankie dat jy dinge vir ons wil ophelder Emmy. Waar het jy die
Suid Afrikaanse geskiedenis so intensief bestudeer?
Re: mandela [boodskap #56652 is 'n antwoord op boodskap #56636] So, 03 Februarie 2002 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" Waarvan praat jy nou Emmy. mmmmm?[/color]
> Jy kef alweer by die verkeerde paal.

Over jouw terechtstelling ... wie zegt dat iemand zijn eigen geschiedenis
goed kent?? Van buitenaf een mening horen/lezen kan verhelderend werken.

En dat is gezonder als nee te zeggen..

grt emmy

> Annette

>>> Vader ons!! Om vir ons hier ons eie geskiedenis te kom vertel is om
soos
>> vir
>>> 'n Arabier te wys hoe om 'n tent op te slaan!
Re: mandela [boodskap #56653 is 'n antwoord op boodskap #56652] So, 03 Februarie 2002 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sug!!
Ek is seker ons almal weet dat Nelson Mandela in die tronk was en dat hy
nou 'n ou man is.
Wat laat jou dink dat iemand dit nie weet nie?
Annette

emmy skryf in boodskap news:a3k0k2$2rvg$1@scavenger.euro.net...
>
> "Annette" > Waarvan praat jy nou Emmy. mmmmm?
>> Jy kef alweer by die verkeerde paal.
>
> Over jouw terechtstelling ... wie zegt dat iemand zijn eigen geschiedenis
> goed kent?? Van buitenaf een mening horen/lezen kan verhelderend werken.
>
> En dat is gezonder als nee te zeggen..
>
> grt emmy
>
>> Annette
>
>>>> Vader ons!! Om vir ons hier ons eie geskiedenis te kom vertel is om
> soos
>>> vir
>>>> 'n Arabier te wys hoe om 'n tent op te slaan!
>
Re: mandela [boodskap #56654 is 'n antwoord op boodskap #56642] So, 03 Februarie 2002 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"

> Jaaa Dirk, maar dit was terroriste wat terroriste vermoor het en
> hulle families uitgelos het. Hulle het nie mense in kerke geskiet
> of in winkels gebom nie. Nee Dirk, hulle het moordenaars vermoor.

Ze hebben mensen weggehaald die tegen de apartheid waren. en naar
Vlakplaas gebracht of even over de grens gebracht
Daar zijn ze of vermoord of erg mishandeld ( zonder proces) en boven zee
uitgegooid....of die mensen
nu uit een kerk is of uit hun huis gehaald zijn.. dat maakt niets uit.

Wie zegt dat dat terroristen waren...dat is wat ze jouw hebben
wijsgemaakt..
Heb je wel eens de reportage gezien van 4 politieagenten die op Vlakplaas
gewerkt hebben ... ik wel.. dat waren bekentenissen over de waanzin van de
apartheid.

Anders kijk je maar eens bij Google daar type je Vlakplaas in..

grt emmy
Re: mandela [boodskap #56655 is 'n antwoord op boodskap #56467] So, 03 Februarie 2002 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Feb 2002 20:08:06 +0100, "emmy" wrote:

>

> Ik heb de anti apartheidsbeweging vanuit de jaren 70 gevolgd.....
>
> grt emmy
>

Ons het hulle ook gevolg Emmy
en nou vervolg jy ons!
Re: mandela [boodskap #56656 is 'n antwoord op boodskap #56651] So, 03 Februarie 2002 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"

>> Over jouw terechtstelling ... wie zegt dat iemand zijn eigen geschiedenis
>> goed kent?? Van buitenaf een mening horen/lezen kan verhelderend werken.

> Baie dankie dat jy dinge vir ons wil ophelder Emmy. Waar het jy die
> Suid Afrikaanse geskiedenis so intensief bestudeer?

Jij sluit je ogen dat is zeker..
Ik heb de anti apartheidsbeweging vanuit de jaren 70 gevolgd.....

grt emmy
Re: mandela [boodskap #56660 is 'n antwoord op boodskap #56655] So, 03 Februarie 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef in bericht
>> Ik heb de anti apartheidsbeweging vanuit de jaren 70 gevolgd.....
>>
>> grt emmy

> Ons het hulle ook gevolg Emmy
> en nou vervolg jy ons!

Hoe kon je die volgen destijds. er was censuur..of je had een positie
waardoor je wel veel wist?

grt emmy
Annette en die Hamtam [boodskap #56662 is 'n antwoord op boodskap #56614] So, 03 Februarie 2002 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette
Toemaar, toemaar, ek sal in die vervolg net Hamtam skryf.

As ons vir Annette moet glo
Laat seks in die Hantamkaroo
Nie net die konde lam
Dit maak ook die hamme tam

Karel Kolstert

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c5ccc71$0$225@hades.is.co.za...

> Annette
> Maar Hantamkond, jy moet weet....
>
> Het hy goud in die mond?
> Nee, dis die môrestond
> Dit klink effe ongesond
> Daardie Hantamkond...
>
> Karel Kolstert
Re: mandely [boodskap #56663 is 'n antwoord op boodskap #56596] So, 03 Februarie 2002 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen
: Om te spreek is silwer, om te swyg is goud. Ek dink nie baie mense besef
die
: waarheid van hierdie uitdrukking nie
~~
Didi, dis hoekom daar Tobie's in die ng. is. Hulle is nie neus-in-die-lug
mense soos
jy beweer nie ......
--
------------------------------------------------------------ ----
In times long gone, men did not talk much
for fear that their deeds could not match their words.
------------------------------------------------------------ ----
Re: mandela [boodskap #56666 is 'n antwoord op boodskap #56631] Ma, 04 Februarie 2002 01:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Net soos Mbeki terroristies is deur Mugabe te ondersteun (in sy
> stilswye) was dit terroristies van Mandela om lid van die ANC te
> bly terwyl hulle terroristiese dade gepleeg het.

So ek neem aan jy en jou pa en jou
ma en ander lede van julle familie
wat soos jy dink, is in jou oë
terroriste . Julle was terroriste
deur julle stilswye en onaksie
terwyl daar die gruwelikste euwels
deur die apartheidsregime gepleeg
is. Davie Davis, eks-terroris.

Die Ruiter in die Dag
Re: mandela [boodskap #56667 is 'n antwoord op boodskap #56660] Ma, 04 Februarie 2002 03:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

emmy wrote:

> "Davie Davis" schreef in bericht

>> Ons het hulle ook gevolg Emmy
>
> Hoe kon je die volgen destijds. er was censuur..of je had een positie
> waardoor je wel veel wist?

Kolskoot, Emmy. Sê vir hom.
Dis ouens soos hy wat altyd
pleit dat hulle " nie geweet
het wat in die apartheidsjare
aangegaan het nie."

Dirk Coetzee langs die braaivleisvuur.
Re: Ponde en Rande [boodskap #56677 is 'n antwoord op boodskap #56571] Ma, 04 Februarie 2002 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Feb 2002 21:07:40 +0800, "Hantamkind"
served the following to the group:

> Ek kry toe vanoggend my daaglikse lysie met die wisselkoers syfers. Seg
> hulle daarin dat die Nederlandse ... aag wat long story short met 'n vinnige
> cut 'n paste ...
>
> The NLG Netherlands (Dutch) Guilder is now obsolete and is not legal tender
> anymore. It will no longer appear in this mailout. If your base currency
> was NLG, it has been updated to the Euro. For more information on the
> expiry of Euro-zone currencies, refer to: http://www.xe.com/euro.htm
>
> Ek wonder nounet hoe die Nederlanders dit ondervind. Ek was so tjokkerkie
> toe die Pond moes plek maak vir die Rand. Dit was die goeie ou dae wat jy
> twee Rand vir een Pond kon kry.
>
> Hantamkind
>

weet nie van die nederlanders nie maar ek het al so bietjie met mense
in duitsland en frankryk gepraat en dit wil voorkom asof almal redelik
opgewonde en positief is daaroor. nogal verbasend as mens in agneem
dat daar nie veel van `n grasie tydperk is voordat hulle ou currency
gone is. ek dink amper frankryk het die langste grasie periode van 2
maande. interesant is dat daar sekere handelaars is wat nou blykbaar
probeer om `n killing te maak deur hulle pryse met belaglike
hoeveelhede te hike.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ponde en Rande [boodskap #56686 is 'n antwoord op boodskap #56677] Ma, 04 Februarie 2002 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:ccas5ucnhhil57b4g1j8fl9951bls7h8f2@4ax.com...
> On Sat, 2 Feb 2002 21:07:40 +0800, "Hantamkind"
> served the following to the group:
>
>> Ek kry toe vanoggend my daaglikse lysie met die wisselkoers syfers. Seg
>> hulle daarin dat die Nederlandse ... aag wat long story short met 'n vinnige
>> cut 'n paste ...
>>
>> The NLG Netherlands (Dutch) Guilder is now obsolete and is not legal tender
>> anymore. It will no longer appear in this mailout. If your base currency
>> was NLG, it has been updated to the Euro. For more information on the
>> expiry of Euro-zone currencies, refer to: http://www.xe.com/euro.htm
>>
>> Ek wonder nounet hoe die Nederlanders dit ondervind. Ek was so tjokkerkie
>> toe die Pond moes plek maak vir die Rand. Dit was die goeie ou dae wat jy
>> twee Rand vir een Pond kon kry.
>>
>> Hantamkind
>>
>
> weet nie van die nederlanders nie maar ek het al so bietjie met mense
> in duitsland en frankryk gepraat en dit wil voorkom asof almal redelik
> opgewonde en positief is daaroor. nogal verbasend as mens in agneem
> dat daar nie veel van `n grasie tydperk is voordat hulle ou currency
> gone is. ek dink amper frankryk het die langste grasie periode van 2
> maande. interesant is dat daar sekere handelaars is wat nou blykbaar
> probeer om `n killing te maak deur hulle pryse met belaglike
> hoeveelhede te hike.
>
Dis juis waarin my dogter haar vasgeloop het in Duitsland. Sy het met baie
minder geld teruggekom as wat ons gedink het en sy het baie oor die pryse
gekla.

>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Ponde en Rande [boodskap #56689 is 'n antwoord op boodskap #56686] Ma, 04 Februarie 2002 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor daar is glo 'n oosterse muntstuk wat dieselfde grote en vorm het as
'n Euro-muntstuk- maar met die aks van die waarde daarvan, wat glo in die
parkeermeters gebruik word.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c5e3eba.0@news1.mweb.co.za...
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
> message news:ccas5ucnhhil57b4g1j8fl9951bls7h8f2@4ax.com...
>> On Sat, 2 Feb 2002 21:07:40 +0800, "Hantamkind"
>> served the following to the group:
>>
>>> Ek kry toe vanoggend my daaglikse lysie met die wisselkoers syfers. Seg
>>> hulle daarin dat die Nederlandse ... aag wat long story short met 'n
> vinnige
>>> cut 'n paste ...
>>>
>>> The NLG Netherlands (Dutch) Guilder is now obsolete and is not legal
> tender
>>> anymore. It will no longer appear in this mailout. If your base currency
>>> was NLG, it has been updated to the Euro. For more information on the
>>> expiry of Euro-zone currencies, refer to: http://www.xe.com/euro.htm
>>>
>>> Ek wonder nounet hoe die Nederlanders dit ondervind. Ek was so tjokkerkie
>>> toe die Pond moes plek maak vir die Rand. Dit was die goeie ou dae wat jy
>>> twee Rand vir een Pond kon kry.
>>>
>>> Hantamkind
>>>
>>
>> weet nie van die nederlanders nie maar ek het al so bietjie met mense
>> in duitsland en frankryk gepraat en dit wil voorkom asof almal redelik
>> opgewonde en positief is daaroor. nogal verbasend as mens in agneem
>> dat daar nie veel van `n grasie tydperk is voordat hulle ou currency
>> gone is. ek dink amper frankryk het die langste grasie periode van 2
>> maande. interesant is dat daar sekere handelaars is wat nou blykbaar
>> probeer om `n killing te maak deur hulle pryse met belaglike
>> hoeveelhede te hike.
>>
> Dis juis waarin my dogter haar vasgeloop het in Duitsland. Sy het met baie
> minder geld teruggekom as wat ons gedink het en sy het baie oor die pryse
> gekla.
>
>>
>> Threeships 'did you see that??' Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Hollanders [boodskap #56699 is 'n antwoord op boodskap #56594] Ma, 04 Februarie 2002 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Alle Nederlanders is nie Hollanders nie. Holland is slegs 'n provinsie van
Nederland (wat onderskeidelik weer verdeel word in Noord Holland en Suid
Holland. Om iemand wat in Brabant of in Groningen woon 'n Hollander te noem,
is dus nie korrek nie.

Alle Suid Afrikaners word nie Transvalers genoem nie. Vreemd dat alle
Nederlanders in Suid Afrika Hollanders genoem word. Seker maar omdat Jan van
Riebeeck van die provinsie Holland afgekom het.

Nefie, die hantamkind.

"Annette" skryf in boodskap news:a3hog1$18ifs0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hallo Rico - TWEE dae lank troue gekyk?
> En ek dog dit kom nog!:))))
>
> Nou hoekom sal ek en DD altwee Cornelis se bydrae dieselfde interpreteer?
> Ek dink nie Hollanders is kaaskoppe nie - hulle is mos nie almal bles
> nie?:))
> Annette
>
Re: Hollanders [boodskap #56700 is 'n antwoord op boodskap #56699] Ma, 04 Februarie 2002 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hantam, ek dink dit het met die feit te doen dat Nederland so klein is, dat
ons nie eers kan dink daar is nog provinsies ook nie.
Ons het mos op skool altyd geleer net van die Hollanders wat Hollands
praat - dis nou Jan van Riebeeck en daardie snare.
Ek het op skool altyd gedog die Nederlands wat hulle van op Universiteit
praat is net uit pure grendgeit.:))

Maar dankie dat jy ons laat weet het - laat die Noord- en SuidHollanders,
Brabante en Groningenenenenenen hulle kleure vir ons hier wys sodat ons kan
weet met wat presies ons te doen het.:))

Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:WEt78.87081$HW3.123676@newsfeeds.bigpond.com...
> Alle Nederlanders is nie Hollanders nie. Holland is slegs 'n provinsie van
> Nederland (wat onderskeidelik weer verdeel word in Noord Holland en Suid
> Holland. Om iemand wat in Brabant of in Groningen woon 'n Hollander te noem,
> is dus nie korrek nie.
>
> Alle Suid Afrikaners word nie Transvalers genoem nie. Vreemd dat alle
> Nederlanders in Suid Afrika Hollanders genoem word. Seker maar omdat Jan van
> Riebeeck van die provinsie Holland afgekom het.
>
> Nefie, die hantamkind.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a3hog1$18ifs0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hallo Rico - TWEE dae lank troue gekyk?
>> En ek dog dit kom nog!:))))
>>
>> Nou hoekom sal ek en DD altwee Cornelis se bydrae dieselfde interpreteer?
>> Ek dink nie Hollanders is kaaskoppe nie - hulle is mos nie almal bles
>> nie?:))
>> Annette
>>
>
Re: Ponde en Rande [boodskap #56707 is 'n antwoord op boodskap #56689] Ma, 04 Februarie 2002 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:a3lfi2$18pnri$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar is glo 'n oosterse muntstuk wat dieselfde grote en vorm het as
> 'n Euro-muntstuk- maar met die aks van die waarde daarvan, wat glo in die
> parkeermeters gebruik word.
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c5e3eba.0@news1.mweb.co.za...
>>
:)))
Dit herinner my aan die muntstuk wat die kinders aan 'n toutjie vasgemaak
het en so te lekker op die muntfone kon praat en hul geld terugkry. Dis was
nou eeue terug in die tyd van muntfone!

>> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
>> message news:ccas5ucnhhil57b4g1j8fl9951bls7h8f2@4ax.com...
>>> On Sat, 2 Feb 2002 21:07:40 +0800, "Hantamkind"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Ek kry toe vanoggend my daaglikse lysie met die wisselkoers syfers.
> Seg
>>>> hulle daarin dat die Nederlandse ... aag wat long story short met 'n
>> vinnige
>>>> cut 'n paste ...
>>>>
>>>> The NLG Netherlands (Dutch) Guilder is now obsolete and is not legal
>> tender
>>>> anymore. It will no longer appear in this mailout. If your base
> currency
>>>> was NLG, it has been updated to the Euro. For more information on the
>>>> expiry of Euro-zone currencies, refer to: http://www.xe.com/euro.htm
>>>>
>>>> Ek wonder nounet hoe die Nederlanders dit ondervind. Ek was so
> tjokkerkie
>>>> toe die Pond moes plek maak vir die Rand. Dit was die goeie ou dae
wat
> jy
>>>> twee Rand vir een Pond kon kry.
>>>>
>>>> Hantamkind
>>>>
>>>
>>> weet nie van die nederlanders nie maar ek het al so bietjie met mense
>>> in duitsland en frankryk gepraat en dit wil voorkom asof almal redelik
>>> opgewonde en positief is daaroor. nogal verbasend as mens in agneem
>>> dat daar nie veel van `n grasie tydperk is voordat hulle ou currency
>>> gone is. ek dink amper frankryk het die langste grasie periode van 2
>>> maande. interesant is dat daar sekere handelaars is wat nou blykbaar
>>> probeer om `n killing te maak deur hulle pryse met belaglike
>>> hoeveelhede te hike.
>>>
>> Dis juis waarin my dogter haar vasgeloop het in Duitsland. Sy het met
> baie
>> minder geld teruggekom as wat ons gedink het en sy het baie oor die pryse
>> gekla.
>>
>>>
>>> Threeships 'did you see that??' Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Ponde en Rande [boodskap #56712 is 'n antwoord op boodskap #56677] Ma, 04 Februarie 2002 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek kry toe vanoggend my daaglikse lysie met die wisselkoers syfers. Seg
>> hulle daarin dat die Nederlandse ... aag wat long story short met 'n vinnige
>> cut 'n paste ...

700 jaar was de Gulden het betaalmiddel.. toen van echt goud
maar de Euro is algemeen positief aanvaard...

grt emmy
Re: Ponde en Rande [boodskap #56714 is 'n antwoord op boodskap #56707] Ma, 04 Februarie 2002 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van daardie langtiekie:)))
Annette
Re: Ponde en Rande [boodskap #56718 is 'n antwoord op boodskap #56714] Ma, 04 Februarie 2002 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou nou nog hoe om een te maak. Hy was handig toe ek diensplig gedoen
het!!!

"Annette" skryf in boodskap news:a3ltvi$19apvn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet van daardie langtiekie:)))
> Annette
>
Re: mandela [boodskap #56740 is 'n antwoord op boodskap #56642] Ma, 04 Februarie 2002 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:0bpq5u86kn93n1t649p0lmdsehpnmm2ecp@4ax.com...
> On Sun, 03 Feb 2002 16:16:40 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Davie Davis wrote:
>>
>>
>>> hulle vlieg in torings in somtyds. Ander tye plaas hulle bomme in
>>> winkels of landmyne op paaie en vermoor vrouens en kindertjies.
>>
>>
>> Of hulle hou vlakplaas langs die
>> braaivleisvure.
>>
>> Dirk Coetzee
>>
>
> Jaaa Dirk, maar dit was terroriste wat terroriste vermoor het en
> hulle families uitgelos het. Hulle het nie mense in kerke geskiet
> of in winkels gebom nie. Nee Dirk, hulle het moordenaars vermoor.

Al gehoor van Jeannette en Katryn Schoon?

Swart Simon
Re: mandela [boodskap #56742 is 'n antwoord op boodskap #56667] Ma, 04 Februarie 2002 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 04 Feb 2002 03:09:50 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> emmy wrote:
>
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>
>>> Ons het hulle ook gevolg Emmy

>> Hoe kon je die volgen destijds. er was censuur..of je had een positie
>> waardoor je wel veel wist?
>
>
> Kolskoot, Emmy. Sê vir hom.
> Dis ouens soos hy wat altyd
> pleit dat hulle " nie geweet
> het wat in die apartheidsjare
> aangegaan het nie."
>
> Dirk Coetzee langs die braaivleisvuur.

Dat Emmy nie verstaan het wat beteken 'ons het hulle ook gevolg' nie,
is heel verstaanbaar maar vir jou is daar nie verskoning nie.
Re: mandela [boodskap #56743 is 'n antwoord op boodskap #56740] Ma, 04 Februarie 2002 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Feb 2002 20:17:27 +0200, "Swart Simon"
wrote:

> Al gehoor van Jeannette en Katryn Schoon?
>
> Swart Simon
>

As jy wil name noem wil jy mos nou 'n geveg begin wat jy verloor het
eer jy begin het. Moet Frikkie vir jou bladsye en bladsye name uit
polisieleërs pos?
Re: mandela [boodskap #56745 is 'n antwoord op boodskap #56740] Ma, 04 Februarie 2002 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

> Al gehoor van Jeannette en Katryn Schoon?

Vertel van hulle, Simon.
Gloudina
Re: mandela [boodskap #56756 is 'n antwoord op boodskap #56745] Ma, 04 Februarie 2002 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 04 Feb 2002 19:00:49 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Swart Simon wrote:
>
>
>> Al gehoor van Jeannette en Katryn Schoon?
>
> Vertel van hulle, Simon.
> Gloudina

En vertel van die onskuldige vrouens en kinders wat in winkels, op
plase en in restaurante vermoor is Frikkie.
Re: mandela [boodskap #56766 is 'n antwoord op boodskap #56756] Ma, 04 Februarie 2002 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"

> En vertel van die onskuldige vrouens en kinders wat in winkels, op
> plase en in restaurante vermoor is Frikkie.

Je zit vol haat Davie en dat maakt blind.

grt emmy
Re: mandela [boodskap #56767 is 'n antwoord op boodskap #56766] Ma, 04 Februarie 2002 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Feb 2002 21:21:35 +0100, "emmy" wrote:

>
> "Davie Davis"
>
>> En vertel van die onskuldige vrouens en kinders wat in winkels, op
>> plase en in restaurante vermoor is Frikkie.
>
> Je zit vol haat Davie en dat maakt blind.
>
> grt emmy
>

Swart Simon wrote:

> Al gehoor van Jeannette en Katryn Schoon?

Vertel van hulle, Simon.
Gloudina
Re: mandela [boodskap #56771 is 'n antwoord op boodskap #56467] Ma, 04 Februarie 2002 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hmm, wat sê die uittreksel nou eintlik? Die ou kan lyk my met geen
sekerheid sê dat die briefbom wel uit Intelligensiegeledere gekom het nie.
In der waarheid is alles wat hy daar sê hoorsê getuienis. Wie was Jeanette
Schoon? Dit lyk vir my sy was baie versigtig uitgesoek as 'n persoon wat
vyandig teenoor die staat is en 'n manier om slegs haar dood te maak is
uitgewerk, as ons sou aanvaar dat die bom wel uit NI-geledere gekom het.
Natuurlik was haar dogtertjie 'n onskuldige "omstander". Draai dit 'n
bietjie om na, sê nou maar die St James slagting, of die McGoo's Bar bom.
Watter SPESIFIEKE persoon is daar uitgesoek? Wie van daardie persone was
die struggle se "staatsvyand"? I sdaar gepoog om slegs daardie een persoon
dood te maak? Die antwoorde op al hierdie vrae is natuurrlik nee. So
moenie vir ons kom probeer wysmaak dat daardie dade "edel" was nie deur dit
te kontrasteer met iets soos Jeanette Schoon nie, dit was uit-en-uit
misdade. Deur mense wat hulle self as vryheidsvegters beskryf. Let mooi
op, ek beskou die daad teen Jeanette Schoon ook as 'n misdaad, wat ek wil sê
is dat nie help om oor en weer vingers te wys nie. Wat gebeur het, het
gebeur. Sela. Dis verby. Agter.

Weet jy Gloudina, ek dink al meer en meer ons moet 'n stemming uitroep om
die voortbestaan van hierdie NG. Hier word elke dag net dieselfde drek
verkondig, al in die rondte in soos 'n afpoot miskruier om sy eie bol. Di�
NG mors net Internet bandwydte. Dink julle ander ook so? So nie, sal ek
maar myself hier verwyder, want ek het in die 5 of 6 jaar op die nuusgroep
niks nuuts geleer nie, en ek het dieselfde ou by dieselfde vliegtuig hoor
uitval omtrent elke 2e week, maar partykeer was dit darem 'n aapfetus voor
iemand se huis. Ek dink as Gloudina iets reggekry het, was dit om gematigde
mense wat bereid was om 'n ander koers in te slaan en te probeer vergoed vir
wat in die verlede gebeur het, net daar in hul spore te laat vassteek en
reguit terug te gaan na waar hulle vandaan gekom het - en daardeur dinge
verder te radikaliseer en polariseer.

TOTSIENS
Dries Venter

"Swart Simon" skryf in boodskap news:3c5f0980.0@news1.mweb.co.za...
>>> Al gehoor van Jeannette en Katryn Schoon?
>>
>> Vertel van hulle, Simon.
>> Gloudina
>>
>
> As jy nou rêrig nie weet nie, gaan kyk na:
>
> http://www.truth.org.za/amntrans/1998/98090829PRE/2pretor5.h tm
>
> Hier is 'n uittreksel:
>
> MR WILLIAMSON: Mr Chairman, early in 1984 I was given an instruction to go
> to the office of Brigadier Piet Goosen, my group head, and he had with him
Re: mandela [boodskap #56773 is 'n antwoord op boodskap #56756] Ma, 04 Februarie 2002 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 04 Feb 2002 21:45:48 +0200, Davie Davis wrote:

>> Swart Simon wrote:

>>> Al gehoor van Jeannette en Katryn Schoon?

>> Vertel van hulle, Simon.
>> Gloudina
>
>
> En vertel van die onskuldige vrouens en kinders wat in winkels, op
> plase en in restaurante vermoor is Frikkie.

DD, geensins - nooit en ooit sal of kan ek die plaasmoorde en ander
walglike moorde en ander afgryslike dinge wat gebeur goedpraat nie.
Maar daar is darem ook net te veel onbekendes (helde in my oë, wat
altyd sonder naam sal wees, want hulle was nie "iemand" nie. Hulle
was gewone. alledaagse mense wat se ENIGSTE sonde was dat hulle met
die verkeerde kleur vel gebore was) wat moes ly en hulle lewens opgee
ter wille van die politieke voortbestaan van 'n klein groepie mense.
Die geheim lê daarin opgesluit (dink ek) om 'n balans te probeer
handhaaf tussen die goeie en slegte ervarings wat ons lewens "shape".
Ek werk nog hieraan...:-)

Maar Mandela sal in my oë altyd 'n held bly. Want hy verteenwoordig
o.a die naamlose helde wat nooit 'n stem gehad het nie. Met Mbeki en
die ander spul ANC ouens het ek nie 'n saak nie, en sal myself ook
nooit met hulle skaar nie.
Re: mandela [boodskap #56777 is 'n antwoord op boodskap #56745] Ma, 04 Februarie 2002 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3C5EDB45.9030902@rogers.com...
>
> Swart Simon wrote:
>
>
>> Al gehoor van Jeannette en Katryn Schoon?
>
> Vertel van hulle, Simon.
> Gloudina
>

As jy nou rêrig nie weet nie, gaan kyk na:

http://www.truth.org.za/amntrans/1998/98090829PRE/2pretor5.h tm

Hier is 'n uittreksel:

MR WILLIAMSON: Mr Chairman, early in 1984 I was given an instruction to go
to the office of Brigadier Piet Goosen, my group head, and he had with him
in a large envelope a communication, a postal item which was I believe an
intercepted communication between the ANC in Botswana addressed to Marius
and Jeanette Schoon in Lubango, Angola and my information at that time, Mr
Chairman, was that the Schoons had in fact London and had gone to Angola as
we mentioned before which was I think regarded not only by the ANC but by
ourselves as a military area of a different nature to for example Maputo or
Gabarone. Maputo and Gabarone were so-called forward areas but Angola was -
and the forward areas, Mr Chairman, to which we had access but Angola was a
denied military area, that was a war zone if I can put it like that.

MR LEVINE: What transpired at the office of Brigadier Goosen?

MR WILLIAMSON: Mr Chairman, I was - Brigadier had this communication and
asked me if I thought that Jerry, that is Warrant Officer Raven, could make
a similar device to that which had been sent to Maputo and which had killed
Ruth First to replace the contents of this communication. I told the
Brigadier that I would request Jerry to see what he could do.

MR LEVINE: By Jerry you mean Mr Raven?

MR WILLIAMSON: Sorry Mr Chairman, Warrant Officer Raven.

MR LEVINE: Warrant Officer Raven.

CHAIRPERSON: Where was he stationed?

MR WILLIAMSON: Mr Chairman, at the time of the London operation I believe
Warrant Officer Raven was stationed with the explosives secretariat or
directorate which Colonel Coetzee talked about and after that operation he
was transferred to my section.

CHAIRPERSON: He was under you, was he?

MR WILLIAMSON: Under my command yes. Intelligence section or the
intelligence - Mr Bizos alluded I think to it in his cross-examination, Mr
Chairman, the intelligence section was a group under the command of
Brigadier Goosen. I was a section head under that and there were several
other sections but in practical terms all of the other sections below I
think we were then termed G1, all the other Sections like G2, G3, G4, one of
which was a technical section reported to me and I reported to the
brigadier. So in fact I believe, under correction Mr Chairman, that the
technical section was in fact commanded by Warrant Officer Raven, so he was
the head of the technical section which then reported to me.

MR LEVINE: While we're on the subject of sections Mr Williamson, would you
tell the Commission whether you were at any stage assigned to or a member of
Section D or Group D?

MR WILLIAMSON: Mr Chairman, I heard that also in previous evidence. I don't
believe so, I think we started off under Group A and we later on became
Group G and I think shortly after I left the South African Police it may
have become Group D but I don't it was ever Group D when I was in it.

MR LEVINE: Please carry on with this particular aspect of the matter?

MR WILLIAMSON: Mr Chairman, in the case of this specific incident I took
more notice of the envelope, of the communication, because of the fact that
obviously I had more interest in the matter in that I knew the particular
people who were now being targeted and I gave as I said the contents or the
envelope to Warrant Officer Raven and some day or so later he came back to
me with it, said he'd carried out my instruction and I asked him to take the
item to the brigadier. I asked him or somebody else, I believe it was him,
to take it to the brigadier and I was not in any further way involved from
that moment, Mr Chairman.

MR LEVINE: What was the next thing you heard and when was that in relation
to the handing over of the envelope to you by Warrant Officer Raven?

MR WILLIAMSON: Mr Chairman a long time later. So long that I had thought
that we would never hear of the envelope again. I can't remember how long
but it could even be in the region of six months, it was an extraordinarily
long period of time. I hear that there had been an explosion in a house in
Lubango and that Jeanette Schoon and her young daughter had been killed.

MR LEVINE: Did you ask how the postal item was to be delivered?

MR WILLIAMSON: I did not Mr Chairman, I neither asked where it had come from
nor asked how it was going, I speculated obviously to myself and I applied
very strictly the rule of need to know and I did not need to know.

MR LEVINE: That's "moet weet"?

MR WILLIAMSON: Yes Mr Chairman.

MR LEVINE: Please carry on?

CHAIRPERSON: But you were interested in this, you've told us these were
people you knew, that you were interested in the target? Why did you then
suddenly apply "need to know"?

MR WILLIAMSON: Because Mr Chairman, that is why I did not need to know. I
accepted that in the - I think Mr Chairman, I've thought about this for many
years and there comes a great difficulty in ones life when you carry out a
attack on a target which you don't know and have no personal connections,
it's one thing but when you know an attack is going to be made on people
that you know, it's another. It was a matter of great difficulty, Mr
Chairman and I accepted in the context of the time that the attack was
probably going to be carried out. I accept it in the context of the time
that the individuals concerned were my enemy and were the enemy of the South
African Government and the enemy of the South African Security Forces but
that didn't make it any more easy, Mr Chairman. In fact it made it more
difficult that is why I passed on the instruction and that was it, Mr
Chairman.

Swart Simon
Re: mandela [boodskap #56778 is 'n antwoord op boodskap #56777] Ma, 04 Februarie 2002 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2002 00:24:20 +0200, "Swart Simon"
wrote:

> As jy nou rêrig nie weet nie, gaan kyk na:
>
> http://www.truth.org.za/amntrans/1998/98090829PRE/2pretor5.h tm

Baie dankie, Swart Simon. Nie almal wat hierdie groep lees neem
aktief deel nie. En ek weet dat daar baie mense was wat belang gestel
het in hierdie.
Re: mandela [boodskap #56780 is 'n antwoord op boodskap #56778] Ma, 04 Februarie 2002 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het van Marius Schoon geword?
Annette

Danielle skryf in boodskap news:hh2u5u0fchdta93b0mi8hiqp0pb1uvcnc9@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 00:24:20 +0200, "Swart Simon"
> wrote:
>
>> As jy nou rêrig nie weet nie, gaan kyk na:
>>
>> http://www.truth.org.za/amntrans/1998/98090829PRE/2pretor5.h tm
>
> Baie dankie, Swart Simon. Nie almal wat hierdie groep lees neem
> aktief deel nie. En ek weet dat daar baie mense was wat belang gestel
> het in hierdie.
>
Re: mandela [boodskap #56786 is 'n antwoord op boodskap #56771] Di, 05 Februarie 2002 04:18 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dries Venter wrote:

> Hmm, wat sê die uittreksel nou eintlik? Die ou kan lyk my met geen
> sekerheid sê dat die briefbom wel uit Intelligensiegeledere gekom het nie.
> Let mooi
> op, ek beskou die daad teen Jeanette Schoon ook as 'n misdaad, wat ek wil sê
> is dat nie help om oor en weer vingers te wys nie. Wat gebeur het, het
> gebeur. Sela. Dis verby. Agter.
>
> Weet jy Gloudina, ek dink al meer en meer ons moet 'n stemming uitroep om
> die voortbestaan van hierdie NG.

Ou Driesie, ek raak bekommerd oor jou.
Aan die begin van jou pos praat jy
blykbaar met Swart Simon en oor die
geval van Jeannette Schoon. Dan skielik,
sommer so uit die bloute, begin jy met
my praat. "Gloudina," sê jy, en dan gaan
jy voort om oor die nuusgroep te praat.
Dit klink so asof die varkies effens
deur die heinings ontsnap het. Dit lyk
of die hok ernstige gapings ontwikkel.
En dan begin jy sommer so uit die
bloute oor hierdie nuusgroep praat, 'n
nuusgroep waarop jy vir lange periodes
nie pos nie. Ek verstaan waarom jy nie
hou van wat ek pos nie. Dit laat jou op
plekke juk waar jy nie waag om te krap
nie, nè?
Ek en my man het albei vir hierdie
nuusgroep se skepping gestem. Het jy?
Ek dink jy is verkeerd as jy maar wil
toelaat dat mense Engelse (gewoonlik
uit Amerika) stukke geskrywery knaend
op die nuusgroep wil plaas, net omdat
hulle dit amuseer. Is dit wat jy vir
hierdie nuusgroep wil sien? Dat dit
verswelg in 'n klomp Engelse bog? As
jy dit nie wil hê nie, wees 'n man en
sê wat jy wil hê.
Kan ek vir jou goeie raad gee.
Ignoreer my en wat ek op hierdie nuus-
groep sê. Niemand dwing jou om my te lees
nie. Sit my op jou kill file. Moet tog net
in hemelsnaam nie 'n senuwee-ineenstorting
kry omdat jy ongemaklik voel oor die dinge
wat ek nie sê nie. Dis nie die moeite werd
nie.

Gloudina van Helsdingen-van der Merwe.
Vorige onderwerp: Re: SA Olympics team "far too white"
Volgende onderwerp: Een jaar later
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 07:56:07 MGT 2024