Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:)))
Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56333] Di, 29 Januarie 2002 06:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
While visiting the U.K. Winnie Mandela was invited to a cocktail party
>>> which was to be attended by Margaret Thatcher. When she saw the
>>> ex-prime minister on the other side of the room she barged past
>>> everyone, causing several drinks to spill on the way.
>
>>> Winnie stood brazenly in front of Maggie and declared: "I
>>> hear they call you the iron lady?"
>
>>> "I have been referred to by that name, yes.", replied Maggie,
>>> "and who, may I ask, are you?"
>
>>> "I am the iron lady of South Africa!" bragged Winnie, waving
>>> her fist in the air.
>
>>> "Oh yes.", replied Maggie, "and for whom do you iron?"
Annette
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56336 is 'n antwoord op boodskap #56333] Di, 29 Januarie 2002 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is ek uit voeling uit of is Winnie maar bietjie stil na die bank bedrog
storie.

"Annette" skryf in boodskap news:a35gkg$15hdb0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> While visiting the U.K. Winnie Mandela was invited to a cocktail party
>>>> which was to be attended by Margaret Thatcher. When she saw the
>>>> ex-prime minister on the other side of the room she barged past
>>>> everyone, causing several drinks to spill on the way.
>>
>>>> Winnie stood brazenly in front of Maggie and declared: "I
>>>> hear they call you the iron lady?"
>>
>>>> "I have been referred to by that name, yes.", replied Maggie,
>>>> "and who, may I ask, are you?"
>>
>>>> "I am the iron lady of South Africa!" bragged Winnie, waving
>>>> her fist in the air.
>>
>>>> "Oh yes.", replied Maggie, "and for whom do you iron?"
> Annette
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56337 is 'n antwoord op boodskap #56336] Di, 29 Januarie 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy raak mos so stil - net om weer soos donderweer uit die bloute weer terug
te kom:)))
Ek dink sy moet 'n ander PR aanstel - die huidige een is nie sexy genoeg
nie, of is miskien te sexy en kan nie by die ander werk uitkom nie;))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c564c8c$0$229@hades.is.co.za...
> Is ek uit voeling uit of is Winnie maar bietjie stil na die bank bedrog
> storie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a35gkg$15hdb0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> While visiting the U.K. Winnie Mandela was invited to a cocktail party
>>>> > which was to be attended by Margaret Thatcher. When she saw the
>>>> > ex-prime minister on the other side of the room she barged past
>>>> > everyone, causing several drinks to spill on the way.
>>>
>>>> > Winnie stood brazenly in front of Maggie and declared: "I
>>>> > hear they call you the iron lady?"
>>>
>>>> > "I have been referred to by that name, yes.", replied Maggie,
>>>> > "and who, may I ask, are you?"
>>>
>>>> > "I am the iron lady of South Africa!" bragged Winnie, waving
>>>> > her fist in the air.
>>>
>>>> > "Oh yes.", replied Maggie, "and for whom do you iron?"
>> Annette
>>
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56338 is 'n antwoord op boodskap #56337] Di, 29 Januarie 2002 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het sy net één PRO, sy's dan gewoond aan 'n hele sokkerspan :-)))

"Annette" skryf in boodskap news:a35j4j$15snr3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sy raak mos so stil - net om weer soos donderweer uit die bloute weer terug
> te kom:)))
> Ek dink sy moet 'n ander PR aanstel - die huidige een is nie sexy genoeg
> nie, of is miskien te sexy en kan nie by die ander werk uitkom nie;))))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c564c8c$0$229@hades.is.co.za...
>> Is ek uit voeling uit of is Winnie maar bietjie stil na die bank bedrog
>> storie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a35gkg$15hdb0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> While visiting the U.K. Winnie Mandela was invited to a cocktail party
>>>> >> which was to be attended by Margaret Thatcher. When she saw the
>>>> >> ex-prime minister on the other side of the room she barged past
>>>> >> everyone, causing several drinks to spill on the way.
>>>>
>>>> >> Winnie stood brazenly in front of Maggie and declared: "I
>>>> >> hear they call you the iron lady?"
>>>>
>>>> >> "I have been referred to by that name, yes.", replied Maggie,
>>>> >> "and who, may I ask, are you?"
>>>>
>>>> >> "I am the iron lady of South Africa!" bragged Winnie, waving
>>>> >> her fist in the air.
>>>>
>>>> >> "Oh yes.", replied Maggie, "and for whom do you iron?"
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56350 is 'n antwoord op boodskap #56333] Di, 29 Januarie 2002 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> While visiting the U.K. Winnie Mandela was invited to a cocktail party

Annette, ek lees nie dinge wat
Afrikaans-sprekende mense op 'n
Afrikaanse nuusgroep IN ENGELS
plaas nie. Word jy nou ook 'n
hanskakie, soos Frikkie en
McStupid?

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56359 is 'n antwoord op boodskap #56333] Di, 29 Januarie 2002 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - onse Aantie was duidelik nog nie lekker wakker nie.
Ek wens regtig sy los nie sommer goedsmoeds Swellendam uit haar antwoorde
nie.
Uiters teleurgesteld - dit is wat ek is;)

Ek wonder nou net - hoe sou mens daardie grappie sinvol kon vertaal?:)))
Ek meen nou maar - onse Winnie praat mos nie Afrikaans nie?
En ek is die laaste mens op aarde wat woorde in 'n ander persoon se mond wil
l�:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a36c5j$old$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - het jy waargeneem hoe Tannie Tottie dit geniet om met Frikkie te
> redeknawel.
>
> Ek wonder hoekom. Ek sou dink dat sy op 'n ander trappie moes wees?
>
>
> skryf in boodskap news:3C569873.4060000@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> While visiting the U.K. Winnie Mandela was invited to a cocktail party
>>
>> Annette, ek lees nie dinge wat
>> Afrikaans-sprekende mense op 'n
>> Afrikaanse nuusgroep IN ENGELS
>> plaas nie. Word jy nou ook 'n
>> hanskakie, soos Frikkie en
>> McStupid?
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56361 is 'n antwoord op boodskap #56350] Di, 29 Januarie 2002 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - het jy waargeneem hoe Tannie Tottie dit geniet om met Frikkie te
redeknawel.

Ek wonder hoekom. Ek sou dink dat sy op 'n ander trappie moes wees?

skryf in boodskap news:3C569873.4060000@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> While visiting the U.K. Winnie Mandela was invited to a cocktail party
>
> Annette, ek lees nie dinge wat
> Afrikaans-sprekende mense op 'n
> Afrikaanse nuusgroep IN ENGELS
> plaas nie. Word jy nou ook 'n
> hanskakie, soos Frikkie en
> McStupid?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56367 is 'n antwoord op boodskap #56361] Di, 29 Januarie 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jan 2002 16:38:24 +0200, "Jonas" wrote:

> Annette - het jy waargeneem hoe Tannie Tottie dit geniet om met Frikkie te
> redeknawel.
>

Ek glo nog steeds dat sy die Frikkie rol ook vertolk, Jonas. So
inderwaarheid gesels sy met haarself.
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56428 is 'n antwoord op boodskap #56359] Wo, 30 Januarie 2002 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n closet
Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels vertaal.
Sommige van julle het dit dalk al gesien:

Confucius Say ....

Man who drop watch in toilet have shitty time.
Man trapped in pantry have ass in jam.
Virgin like balloon . . . one prick, all gone.
Baseball wrong . . . man with four balls cannot walk!
Work to become, not to acquire.
Baby conceived in automatic car shiftless bastard.
A bird in hand makes hard to blow nose.
Find old man in dark, not hard!
Man who smoke pot choke on handle.
Ok for shit to happen . . . will decompose.
Man who put head on Rail Road track to listen for train likely to end up
with splitting headache.
Sailor who gets discharged from navy leave buddies behind.
Secretary becomes permanent fixture when screwed on desk.
Don't drink and park, accidents cause people.
He who crosses the ocean twice without washing is a dirty double crosser.
Man who tell one to many light bulb jokes soon burn out!
It takes many nails to build crib, but one screw to fill it.
Never raise hands to angry child, it leave groin exposed.
Woman who cooks carrots and peas in same pot is unsanitary.
Man who fart in church sit in his own pew!
Man who eat many prunes, sit on toilet many moons.
Confucius say too God damn much!
Those who quote me are fools.
Man who drive like hell bound to get there!
Man who keep feet firmly on ground have trouble putting on pants!
Man who stand on toilet is high on pot!
Man who sit on tack get point!
Man who runs behind car gets exhausted!
Man who jump off cliff jump to conclusion!
War not determine who's right, war determines who's left.

Later sal ek iets van Dr Seuss opsit...

Groete,
Dries Venter
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56432 is 'n antwoord op boodskap #56428] Wo, 30 Januarie 2002 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dries Venter wrote:

> Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n closet
> Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels vertaal.

Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
Dries Venter, die regopstaande verdediger
van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
sy erfenis vir 'n pot lensiesop.
En wat is dit met die antie tottie - skaar jy
jou nou ook by die mense soos Frikkie wat wil
glo dat ek 'n M8 is?

Tant Totie
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56442 is 'n antwoord op boodskap #56367] Do, 31 Januarie 2002 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - hoekom het ek dit nie self besef nie! Nou maak dit sin!

"Davie Davis" skryf in boodskap news:cfud5ugkfuqgjddhlamjjnu1bk7dors1n9@4ax.com...
> On Tue, 29 Jan 2002 16:38:24 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Annette - het jy waargeneem hoe Tannie Tottie dit geniet om met Frikkie te
>> redeknawel.
>>
>
> Ek glo nog steeds dat sy die Frikkie rol ook vertolk, Jonas. So
> inderwaarheid gesels sy met haarself.
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56453 is 'n antwoord op boodskap #56428] Do, 31 Januarie 2002 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dries Venter skryf in boodskap news:a39ght$77d$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n closet
> Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels vertaal.
> Sommige van julle het dit dalk al gesien:
>
> Confucius Say ....
>
> Man who drop watch in toilet have shitty time.
> Man trapped in pantry have ass in jam.
> Virgin like balloon . . . one prick, all gone.
> Baseball wrong . . . man with four balls cannot walk!
> Work to become, not to acquire.
> Baby conceived in automatic car shiftless bastard.
> A bird in hand makes hard to blow nose.
> Find old man in dark, not hard!
> Man who smoke pot choke on handle.
> Ok for shit to happen . . . will decompose.
> Man who put head on Rail Road track to listen for train likely to end up
> with splitting headache.
> Sailor who gets discharged from navy leave buddies behind.
> Secretary becomes permanent fixture when screwed on desk.
> Don't drink and park, accidents cause people.
> He who crosses the ocean twice without washing is a dirty double crosser.
> Man who tell one to many light bulb jokes soon burn out!
> It takes many nails to build crib, but one screw to fill it.
> Never raise hands to angry child, it leave groin exposed.
> Woman who cooks carrots and peas in same pot is unsanitary.
> Man who fart in church sit in his own pew!
> Man who eat many prunes, sit on toilet many moons.
> Confucius say too God damn much!
> Those who quote me are fools.
> Man who drive like hell bound to get there!
> Man who keep feet firmly on ground have trouble putting on pants!
> Man who stand on toilet is high on pot!
> Man who sit on tack get point!
> Man who runs behind car gets exhausted!
> Man who jump off cliff jump to conclusion!
> War not determine who's right, war determines who's left.
>
> Later sal ek iets van Dr Seuss opsit...
>
> Groete,
> Dries Venter

Ek is verlig toe ek Gloudina se reaksie op jou skrywe lees. Ek het gedink
sy sal jou lewendig afslag omdat jy dúrf iets skryf wat spot dryf met die
Chinese se manier van Engels praat. Jy kan bly wees dit het nie 'n nuwe SA
aanslag gehad nie! ;)
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56456 is 'n antwoord op boodskap #56453] Do, 31 Januarie 2002 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kaaitjie nou praat jy 'n groooooot waarheid daar:))
Punt is , die snapsnese lê aantie G nie so na aan die hart soos die
voorheenbenadeeldes alhier nie.
Dis hoekom dat jy met een se taalgebruik van Engels hier kan spot, en nie
met 'n ander een s'n nie.
Die een is 'n grap en dis snaaks, die ander word jy tot in die hel verdoem
net omdat jy dit durf dink om te waag om dit hier te plaas:)))
Maar ag wat, ons probeer die sinneloosheid insien:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c5935b6.0@news1.mweb.co.za...
>
> Dries Venter wrote in message
> news:a39ght$77d$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n closet
>> Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels vertaal.
>> Sommige van julle het dit dalk al gesien:
>>
>> Confucius Say ....
>>
>> Man who drop watch in toilet have shitty time.
>> Man trapped in pantry have ass in jam.
>> Virgin like balloon . . . one prick, all gone.
>> Baseball wrong . . . man with four balls cannot walk!
>> Work to become, not to acquire.
>> Baby conceived in automatic car shiftless bastard.
>> A bird in hand makes hard to blow nose.
>> Find old man in dark, not hard!
>> Man who smoke pot choke on handle.
>> Ok for shit to happen . . . will decompose.
>> Man who put head on Rail Road track to listen for train likely to end up
>> with splitting headache.
>> Sailor who gets discharged from navy leave buddies behind.
>> Secretary becomes permanent fixture when screwed on desk.
>> Don't drink and park, accidents cause people.
>> He who crosses the ocean twice without washing is a dirty double crosser.
>> Man who tell one to many light bulb jokes soon burn out!
>> It takes many nails to build crib, but one screw to fill it.
>> Never raise hands to angry child, it leave groin exposed.
>> Woman who cooks carrots and peas in same pot is unsanitary.
>> Man who fart in church sit in his own pew!
>> Man who eat many prunes, sit on toilet many moons.
>> Confucius say too God damn much!
>> Those who quote me are fools.
>> Man who drive like hell bound to get there!
>> Man who keep feet firmly on ground have trouble putting on pants!
>> Man who stand on toilet is high on pot!
>> Man who sit on tack get point!
>> Man who runs behind car gets exhausted!
>> Man who jump off cliff jump to conclusion!
>> War not determine who's right, war determines who's left.
>>
>> Later sal ek iets van Dr Seuss opsit...
>>
>> Groete,
>> Dries Venter
>
> Ek is verlig toe ek Gloudina se reaksie op jou skrywe lees. Ek het gedink
> sy sal jou lewendig afslag omdat jy dúrf iets skryf wat spot dryf met die
> Chinese se manier van Engels praat. Jy kan bly wees dit het nie 'n nuwe SA
> aanslag gehad nie! ;)
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56459 is 'n antwoord op boodskap #56453] Do, 31 Januarie 2002 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kekkelbek wrote:


> Ek is verlig toe ek Gloudina se reaksie op jou skrywe lees. Ek het gedink
> sy sal jou lewendig afslag omdat jy dúrf iets skryf wat spot dryf met die
> Chinese se manier van Engels praat.

Nee, dis nie die Chinese manier van Engels
praat nie. Dis stupid Westerlinge se idee
van hoe Chinese praat. Dis omtrent soos die
Chinese kos wat ons Westerlinge dink Sjinees
is, terwyl dit eintlik nie is nie.

Tant Hessie Honky
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56463 is 'n antwoord op boodskap #56459] Do, 31 Januarie 2002 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:
>
> Kekkelbek wrote:
>
>
>> Ek is verlig toe ek Gloudina se reaksie op jou skrywe lees. Ek het gedink
>> sy sal jou lewendig afslag omdat jy dúrf iets skryf wat spot dryf met die
>> Chinese se manier van Engels praat.
>
> Nee, dis nie die Chinese manier van Engels
> praat nie. Dis stupid Westerlinge se idee
> van hoe Chinese praat. Dis omtrent soos die
> Chinese kos wat ons Westerlinge dink Sjinees
> is, terwyl dit eintlik nie is nie.

Dit is nou soos die Amerikaners se stupid idee dat MacDonalds kos is
terwyl dit eintlik gekleurde karton is (net minder smaak).
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56481 is 'n antwoord op boodskap #56432] Do, 31 Januarie 2002 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Sien! Ek het julle mos gesê sy's 'n closet engelsleser. Jy kan maar daar
uitkom, Gloudina, ons ander is nie skaam om met ander te deel as ons iets
snaaks of wetenswaardig in Engels sien nie. En pasop maar vir wie JY 'n
hanskakie noem.

Ja, ek het nogal agtergekom jy's nie die enigste hier rond wat mense
allerhande name toedig nie. As jy egter mooi gaan kyk na my spelling van
anti tottie, en so bietjie jou Webster's nadersleep, sal jy dalk iets
agterkom...

Miskien moet in elk geval jy bietjie vir 'n Afrikaanse opknappingskursus
gaan - jou spelling en sinsbou is erg hinderlik hier op die Afrikaanse NG.
Dalk kan jy by Unisa inskryf, hulle word wêreldwyd hoog aangeslaan.

Groete,
DrieS Venter

skryf in boodskap news:3C58551E.9000901@rogers.com...
> Dries Venter wrote:
>
>> Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n closet
>> Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels vertaal.
>
>
> Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
> Dries Venter, die regopstaande verdediger
> van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
> maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
> sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
> sy erfenis vir 'n pot lensiesop.
> En wat is dit met die antie tottie - skaar jy
> jou nou ook by die mense soos Frikkie wat wil
> glo dat ek 'n M8 is?
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56492 is 'n antwoord op boodskap #56481] Vr, 01 Februarie 2002 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Dries Venter wrote:

As jy egter mooi gaan kyk na my spelling van
> anti tottie, en so bietjie jou Webster's nadersleep, sal jy dalk iets
> agterkom...

Jaaaaaaa, ou Dries, so is dit nou maar.

Ek het nie 'n Webster nie. Wel 'n American
Heritage Dictionary. Ek kry nie vir anti
tottie daarin nie. Wel antidote. Sal jy
asseblief vir ons inlig oor hierdie saak.

Tant Totie.
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56508 is 'n antwoord op boodskap #56432] Vr, 01 Februarie 2002 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:
>
> Dries Venter wrote:
>
>> Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n closet
>> Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels vertaal.
>
> Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
> Dries Venter, die regopstaande verdediger
> van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
> maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
> sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
> sy erfenis vir 'n pot lensiesop.

Dit is nou in teenstelling met al die 'afrikaners' wat ge-emigreer het?
DUH!!! Dit is nou soos 'n Janine wat kinders wil sedes leer?
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56511 is 'n antwoord op boodskap #56508] Vr, 01 Februarie 2002 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan voorskryf.
Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
ongelukkig is daaroor nie;))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3C5A3893.FBD17371@lous.zzn.com...
>
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Dries Venter wrote:
>>
>>> Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n closet
>>> Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels
vertaal.
>>
>> Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
>> Dries Venter, die regopstaande verdediger
>> van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
>> maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
>> sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
>> sy erfenis vir 'n pot lensiesop.
>
> Dit is nou in teenstelling met al die 'afrikaners' wat ge-emigreer het?
> DUH!!! Dit is nou soos 'n Janine wat kinders wil sedes leer?
Janine se Cumkommer [boodskap #56513 is 'n antwoord op boodskap #56511] Vr, 01 Februarie 2002 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sou "met passie" nie 'n beter beskrywing wees nie :-)))))

My dogter kom die volgende dag uiters verontwaardig van die skool af met
'n:"Het pa gehoor wat het LB se mamma gister op TV gedoen!!! Ek skaam my
morsdood!! Ek dag sy is 'n onderwyseres. Ek weet hoekom hulle dink sy is 'n
onderwyseres. Dis omdat sy onder wyser is!!!!"

Pa het amper van sy stoel af geneuk en vir 'n halfuur lank maagseer en
kopseer gehad. Ek kry 'n blerrie kopseer agter my ore as ek teveel lag.

"Annette" skryf in boodskap news:a3dfjk$17j8lh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan voorskryf.
> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
> ongelukkig is daaroor nie;))
> Annette
>
>
> Lou wrote in message
> news:3C5A3893.FBD17371@lous.zzn.com...
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>> Dries Venter wrote:
>>>
>>>> Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n
> closet
>>>> Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels
> vertaal.
>>>
>>> Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
>>> Dries Venter, die regopstaande verdediger
>>> van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
>>> maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
>>> sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
>>> sy erfenis vir 'n pot lensiesop.
>>
>> Dit is nou in teenstelling met al die 'afrikaners' wat ge-emigreer het?
>> DUH!!! Dit is nou soos 'n Janine wat kinders wil sedes leer?
>
Re: Janine se Cumkommer [boodskap #56517 is 'n antwoord op boodskap #56513] Vr, 01 Februarie 2002 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, dis juis my punt - as die ou kindertjies dan soooooooo onskuldig is,
hoekom sou hulle skaam wees oor die komkommeretery?:)))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c5a4bad$0$227@hades.is.co.za...
> Sou "met passie" nie 'n beter beskrywing wees nie :-)))))
>
> My dogter kom die volgende dag uiters verontwaardig van die skool af met
> 'n:"Het pa gehoor wat het LB se mamma gister op TV gedoen!!! Ek skaam my
> morsdood!! Ek dag sy is 'n onderwyseres. Ek weet hoekom hulle dink sy is 'n
> onderwyseres. Dis omdat sy onder wyser is!!!!"
>
> Pa het amper van sy stoel af geneuk en vir 'n halfuur lank maagseer en
> kopseer gehad. Ek kry 'n blerrie kopseer agter my ore as ek teveel lag.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a3dfjk$17j8lh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan voorskryf.
>> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
>> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
>> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
>> ongelukkig is daaroor nie;))
>> Annette
>>
>>
>> Lou wrote in message
>> news:3C5A3893.FBD17371@lous.zzn.com...
>>>
>>>
>>> "@rogers.com" wrote:
>>>>
>>>> Dries Venter wrote:
>>>>
>>>> > Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n
>> closet
>>>> > Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels
>> vertaal.
>>>>
>>>> Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
>>>> Dries Venter, die regopstaande verdediger
>>>> van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
>>>> maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
>>>> sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
>>>> sy erfenis vir 'n pot lensiesop.
>>>
>>> Dit is nou in teenstelling met al die 'afrikaners' wat ge-emigreer het?
>>> DUH!!! Dit is nou soos 'n Janine wat kinders wil sedes leer?
>>
>
Re: Janine se Cumkommer [boodskap #56519 is 'n antwoord op boodskap #56517] Vr, 01 Februarie 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek moes eintlik bysê dat my dogtertjie hierdie jaar 18 word en soos enige
ander goeie ouer behoort te doen, het ons haar die regte dinge op die regte
ouderdom geleer. Almal doen dit nie so nie en daarom raak hulle dan de moer
in as die kinders sulke dinge sien en weet waaroor dit gaan. Weet jy wat
hierdie selfde dogter vir my sou sê vyftien jaar gelede? "Pa, kyk hoe
onbeskaafd is die tannie, sy sit kos in haar mond en dan haal sy dit weer
uit. As haar ma dit sien gaan sy pakslae kry" En ja, vir die wat dit
gesien het en wonder, my kinders het van kindsbeen af nooit gehoor van
kaffers en hotnots nie. Nie eens van hulle pa af wat maar lelik sy moer kan
strip nie.
Ek weet nie genoeg van LB of Janine om oordeel te fel nie.

"Annette" skryf in boodskap news:a3dofh$17g2hi$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sakkie, dis juis my punt - as die ou kindertjies dan soooooooo onskuldig is,
> hoekom sou hulle skaam wees oor die komkommeretery?:)))))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c5a4bad$0$227@hades.is.co.za...
>> Sou "met passie" nie 'n beter beskrywing wees nie :-)))))
>>
>> My dogter kom die volgende dag uiters verontwaardig van die skool af met
>> 'n:"Het pa gehoor wat het LB se mamma gister op TV gedoen!!! Ek skaam my
>> morsdood!! Ek dag sy is 'n onderwyseres. Ek weet hoekom hulle dink sy
is
> 'n
>> onderwyseres. Dis omdat sy onder wyser is!!!!"
>>
>> Pa het amper van sy stoel af geneuk en vir 'n halfuur lank maagseer en
>> kopseer gehad. Ek kry 'n blerrie kopseer agter my ore as ek teveel lag.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a3dfjk$17j8lh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan
> voorskryf.
>>> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
>>> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
>>> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
>>> ongelukkig is daaroor nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Lou wrote in message
>>> news:3C5A3893.FBD17371@lous.zzn.com...
>>>>
>>>>
>>>> "@rogers.com" wrote:
>>>> >
>>>> > Dries Venter wrote:
>>>> >
>>>> > > Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n
>>> closet
>>>> > > Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels
>>> vertaal.
>>>> >
>>>> > Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
>>>> > Dries Venter, die regopstaande verdediger
>>>> > van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
>>>> > maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
>>>> > sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
>>>> > sy erfenis vir 'n pot lensiesop.
>>>>
>>>> Dit is nou in teenstelling met al die 'afrikaners' wat ge-emigreer
> het?
>>>> DUH!!! Dit is nou soos 'n Janine wat kinders wil sedes leer?
>>>
>>
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56537 is 'n antwoord op boodskap #56511] Vr, 01 Februarie 2002 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 09:21:20 +0200, "Annette" wrote:

> Janine leer .......... vir almal wat dit nie
> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
> ongelukkig is daaroor nie;))
> Annette

Annette, ek het nie eens eenmaal na LB geloer nie want dit het my nie
in die minste interesseer nie maar......... die deel van die komkommer
het soveel uiteenlopende reaksie ontlont dat dit selfs
nie-belangstellendes soos ek se ore bereik het.
Ek wil jou een ding vra en een ding sê:

As ek reg onthou (volgens die media), was Janine net so anti_ witmens
soos Gloudina. Wat maak van jou 'n Janine aanhanger?

Jou vraag oor waarom die mense so ongelukkig is daaroor:
Besef jy nie hoe onbelangrik/misbaar dit ons laat voel nie?

Die Onmisbare
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56542 is 'n antwoord op boodskap #56537] Vr, 01 Februarie 2002 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 01 Feb 2002 21:32:09 +0200, Davie Davis wrote:

>
> Jou vraag oor waarom die mense so ongelukkig is daaroor:

moes gelees het 'mans' so ongelukkig is daaroor, want dit is ons wat
nou minder nodig voel!
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56544 is 'n antwoord op boodskap #56537] Vr, 01 Februarie 2002 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe DD - Janine het maar haar redetjies hoekom sy nie mal is oor witmense
nie - en ek is nie 'n aanhanger van Janine nie. Om die waarheid te sê ek
hang niemand aan nie - ek is 'n bietjie swaar, sien?:))

Nee, my verweer vir Janine gaan daaroor dat daar nog maar altyd met twee oë
na 'n saak gekyk word - hoe 'n vrou iets doen maak dit van haar 'n teef, en
iemand wat totaal onbevoeg is - maar as 'n man die moed sou hê om dieselfde
te doen, dan word hy geprys vir sy mannemoed.

Ek het nog maar nooit gehoor 'n manlike onderwyser se bevoegheid as leerkrag
word in twyfel getrek as hy gevang word met die broek om die enkels in 'n
klaskamer nie - en dan praat ons nie van met 'n ander volwassene nie. Hy
word ook nie iets snedigs soos hond of misgewas toegesnou nie - nee hy kry
sy labeltjie wat jy verdien - 'n kindermolesteerder ag sjeim en hy is tog
soooo 'n goeie onderwyser.
Hoekom moet Janine anders behandel word?

I.v.m. dit onbevoegheidsgevoel - totaal misplaas - geen man kan met 'n
komkommer meeding nie;))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:i6ql5usosuutuaets16s5pkl186lsfj0pj@4ax.com...
> On Fri, 1 Feb 2002 09:21:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Janine leer .......... vir almal wat dit nie
>> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
>> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
>> ongelukkig is daaroor nie;))
>> Annette
>
> Annette, ek het nie eens eenmaal na LB geloer nie want dit het my nie
> in die minste interesseer nie maar......... die deel van die komkommer
> het soveel uiteenlopende reaksie ontlont dat dit selfs
> nie-belangstellendes soos ek se ore bereik het.
> Ek wil jou een ding vra en een ding sê:
>
> As ek reg onthou (volgens die media), was Janine net so anti_ witmens
> soos Gloudina. Wat maak van jou 'n Janine aanhanger?
>
> Jou vraag oor waarom die mense so ongelukkig is daaroor:
> Besef jy nie hoe onbelangrik/misbaar dit ons laat voel nie?
>
> Die Onmisbare
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56545 is 'n antwoord op boodskap #56542] Vr, 01 Februarie 2002 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Goeie begryper het net 'n halwe woord nodig;)))
Ek het aangeneem jy praat van mans - want ek weet van geen dame op dees
aarde wat minderwaardig voel teenoor 'n stuk groente nie;))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:6ttl5uscd7qhiq9j906cjjk1922pavd4bc@4ax.com...
> On Fri, 01 Feb 2002 21:32:09 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
>>
>> Jou vraag oor waarom die mense so ongelukkig is daaroor:
>
> moes gelees het 'mans' so ongelukkig is daaroor, want dit is ons wat
> nou minder nodig voel!
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56546 is 'n antwoord op boodskap #56544] Vr, 01 Februarie 2002 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 22:41:58 +0200, "Annette" wrote:

>
> I.v.m. dit onbevoegheidsgevoel - totaal misplaas - geen man kan met 'n
> komkommer meeding nie;))))
> Annette
>

Jy is besig om 'n totaal mindrwaardigheidsatmosferiesekompleksituasie
hier te skep Annette...!!!

pampoen
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56547 is 'n antwoord op boodskap #56333] Vr, 01 Februarie 2002 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 23:36:39 +0200, "Annette" wrote:

> Dis alles net in die kop.
> Blomkooltjie:
>
>

Sweet! Jy kan opbouend ook wees. Genoeg motivering om pampoen te
vervang met

Wortel
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56548 is 'n antwoord op boodskap #56546] Vr, 01 Februarie 2002 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis alles net in die kop.
Blomkooltjie:

Davie Davis skryf in boodskap news:ba1m5ucgdv14kgq67csldijc1n4nstnr69@4ax.com...
> On Fri, 1 Feb 2002 22:41:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>>
>> I.v.m. dit onbevoegheidsgevoel - totaal misplaas - geen man kan met 'n
>> komkommer meeding nie;))))
>> Annette
>>
>
> Jy is besig om 'n totaal mindrwaardigheidsatmosferiesekompleksituasie
> hier te skep Annette...!!!
>
> pampoen
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56553 is 'n antwoord op boodskap #56547] Sa, 02 Februarie 2002 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tipies man!! Wil altyd iets voor die neus hou:))
Mielies.

Davie Davis skryf in boodskap news:q02m5u02t4an33jefcmbpkkv1bmntt5mlr@4ax.com...
> On Fri, 1 Feb 2002 23:36:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dis alles net in die kop.
>> Blomkooltjie:
>>
>
> Sweet! Jy kan opbouend ook wees. Genoeg motivering om pampoen te
> vervang met
>
> Wortel
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56554 is 'n antwoord op boodskap #56537] Sa, 02 Februarie 2002 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

net so anti_ witmens
> soos Gloudina.

Gloudina is nie anti-witmens nie.
Gloudina is teen opgepofte
hovaardige arrogante setlaars
vanuit Europa wat in ander mense
se woongebiede ingevaar het in
die laaste paar honderd jaar, en
daar nesgeskop het en dan gedink
het die land "behoort aan hulle."
Daar was ook baie mense uit Europa
wat deur hulle teenwoordigheid
goeie dinge laat gebeur het buite
Europa. Ek dink nou maar byvoorbeeld
aan al die Skotse sendelinge wat
in SA, waar hulle ook gegaan het, soliede
en hoogs suksesvolle opvoedings-inrigtings
tot stand gebring het. En die Amerikaanse
sendelinge wat in die 19de eeu in Natal
gewerk het en nie alleen die Zoeloes nie,
maar ook die Voortrekkers, bedien het. Hulle
het die eerste westerse skool in Natal begin.
In Lesotho was dit die Franse sendelinge
wat byvoorbeeld die eerste was om Sotho 'n
geskrewe taal te laat word. ( Dis daarom,
volgens my mening, dat Sotho so verskillend
lyk as Zoeloe wanneer dit geskryf word.

Gloudina
Sendelinge [boodskap #56558 is 'n antwoord op boodskap #56554] Sa, 02 Februarie 2002 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Daar was ook baie mense uit Europa
wat deur hulle teenwoordigheid
goeie dinge laat gebeur het buite
Europa. Ek dink nou maar byvoorbeeld
aan al die Skotse sendelinge wat
in SA, waar hulle ook gegaan het, soliede
en hoogs suksesvolle opvoedings-inrigtings
tot stand gebring het. En die Amerikaanse
sendelinge wat in die 19de eeu in Natal
gewerk het en nie alleen die Zoeloes nie,
maar ook die Voortrekkers, bedien het. Hulle
het die eerste westerse skool in Natal begin.
In Lesotho was dit die Franse sendelinge
wat byvoorbeeld die eerste was om Sotho 'n
geskrewe taal te laat word.

Wouter
Jy sê niks van die Duitse sendelinge nie, hulle het 'n
groter invloed gehad as sommige van dié wat jy hier noem
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56560 is 'n antwoord op boodskap #56511] Sa, 02 Februarie 2002 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Want ons eet nie komkommers nie en soos wat ek van jou pos aflei klink dit
ook of komkommers vir jou `n gunsteling (suig) stokkielekker is.

Groete
Frikkie

Annette skryf in boodskap news:a3dfjk$17j8lh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan voorskryf.
> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
> ongelukkig is daaroor nie;))
> Annette
>
>
> Lou wrote in message
> news:3C5A3893.FBD17371@lous.zzn.com...
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>> Dries Venter wrote:
>>>
>>>> Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n
> closet
>>>> Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels
> vertaal.
>>>
>>> Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
>>> Dries Venter, die regopstaande verdediger
>>> van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
>>> maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
>>> sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
>>> sy erfenis vir 'n pot lensiesop.
>>
>> Dit is nou in teenstelling met al die 'afrikaners' wat ge-emigreer het?
>> DUH!!! Dit is nou soos 'n Janine wat kinders wil sedes leer?
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56563 is 'n antwoord op boodskap #56560] Sa, 02 Februarie 2002 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Feb 2002 10:57:28 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Want ons eet nie komkommers nie en soos wat ek van jou pos aflei klink dit
> ook of komkommers vir jou `n gunsteling (suig) stokkielekker is.
>
> Groete
> Frikkie
>

Somtyds neem blatantheid die finesses uit iets wat andersins snaaks
sou kon wees.

Groete

Dave
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56567 is 'n antwoord op boodskap #56560] Sa, 02 Februarie 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Frikkie - 'n komkommer is 'n groente wat mens gewoonlik in dun skyfies
sny en in slaai gebruik.
Maar miskien het jy 'n nuwe bemarkingspunt daar beet - sit 'n komkommer op
'n stokkie:))
Maar dis die komkommer wat die mense dan sal eet - ek glo nie die mense suig
aan die stokkie nie.:))
Annette

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3c5ba988$0$229@hades.is.co.za...
> Want ons eet nie komkommers nie en soos wat ek van jou pos aflei klink dit
> ook of komkommers vir jou `n gunsteling (suig) stokkielekker is.
>
> Groete
> Frikkie
>
> Annette wrote in message
> news:a3dfjk$17j8lh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan voorskryf.
>> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
>> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
>> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
>> ongelukkig is daaroor nie;))
>> Annette
>>
>>
>> Lou wrote in message
>> news:3C5A3893.FBD17371@lous.zzn.com...
>>>
>>>
>>> "@rogers.com" wrote:
>>>>
>>>> Dries Venter wrote:
>>>>
>>>> > Wel, siende dat anti tottie nie Engels lees nie (ek dink sy's 'n
>> closet
>>>> > Engels leser), hier's iets van Confucius, deur iemand in Engels
>> vertaal.
>>>>
>>>> Ag, Drie, dit breek my hart dat selfs jy,
>>>> Dries Venter, die regopstaande verdediger
>>>> van die Afrikaans en die Afrikaner nou ook
>>>> maar jou hanskakie-agterent wys. Dis soos ek
>>>> sê - die lyk my die Afrikaner in SA verkoop
>>>> sy erfenis vir 'n pot lensiesop.
>>>
>>> Dit is nou in teenstelling met al die 'afrikaners' wat ge-emigreer het?
>>> DUH!!! Dit is nou soos 'n Janine wat kinders wil sedes leer?
>>
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56568 is 'n antwoord op boodskap #56563] Sa, 02 Februarie 2002 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
DD, moenie nou nog vir Frikkie boonop van blatantheid en 'n tekort aan
humorsin en finesse beskryf nie.
Die man dra al klaar swaar aan al die ander labeltjies wat hy hier op die ng
vergader het;)))
Have a heart - Kry 'n hartjie:)))
Annette

news:mpdn5u8198mtajo7de234urak1tkqkksef@4ax.com...
> On Sat, 2 Feb 2002 10:57:28 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Want ons eet nie komkommers nie en soos wat ek van jou pos aflei klink dit
>> ook of komkommers vir jou `n gunsteling (suig) stokkielekker is.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>
> Somtyds neem blatantheid die finesses uit iets wat andersins snaaks
> sou kon wees.
>
> Groete
>
> Dave
Re: Sendelinge [boodskap #56572 is 'n antwoord op boodskap #56558] Sa, 02 Februarie 2002 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> Jy sê niks van die Duitse sendelinge nie, hulle het 'n
> groter invloed gehad as sommige van dié wat jy hier noem

Ja, Wouter. As mens 'n lys begin
maak, moet mens seker na volledigheid
streef. Ja, die Duitse sendelinge,
veral dié by Wupperthal en sulke plekke.
(Weet jy, ek was nog nooit in Wupperthal
nie. My grootste jammerte is dat ek nie
genoeg van die Kaapprovinsie gesien het,
die provinsie waarin ek gebore was nie.)
Van sendelinge gepraat, daar was
'n Finse sendelinggroep in die destydse
Suidwes-Afrika wat ook sy merk daar gemaak
het. Toe ek my S.O.D. in Stellenbosch geneem
het, was daar een van hulle wat ook sy
S.O.D. daar kom kry het.

Gloudina
Re: Sendelinge [boodskap #56576 is 'n antwoord op boodskap #56572] Sa, 02 Februarie 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle maak mos nou sulke lekker gemaklike en beroemde rooi en geel vellies
daar by Wupperthal.
Annette

skryf in boodskap news:3C5BEC5F.8090409@rogers.com...
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
>> Wouter
>> Jy sê niks van die Duitse sendelinge nie, hulle het 'n
>> groter invloed gehad as sommige van dié wat jy hier noem
>
> Ja, Wouter. As mens 'n lys begin
> maak, moet mens seker na volledigheid
> streef. Ja, die Duitse sendelinge,
> veral dié by Wupperthal en sulke plekke.
> (Weet jy, ek was nog nooit in Wupperthal
> nie. My grootste jammerte is dat ek nie
> genoeg van die Kaapprovinsie gesien het,
> die provinsie waarin ek gebore was nie.)
> Van sendelinge gepraat, daar was
> 'n Finse sendelinggroep in die destydse
> Suidwes-Afrika wat ook sy merk daar gemaak
> het. Toe ek my S.O.D. in Stellenbosch geneem
> het, was daar een van hulle wat ook sy
> S.O.D. daar kom kry het.
>
> Gloudina
>
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56577 is 'n antwoord op boodskap #56563] Sa, 02 Februarie 2002 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

"Frikkie Potgieter"
wrote:

> Want ons eet nie komkommers nie en soos wat ek van jou pos aflei klink dit
>> ook of komkommers vir jou `n gunsteling (suig) stokkielekker is.

> Somtyds neem blatantheid die finesses uit iets wat andersins snaaks
> sou kon wees.

Ja-nee, Davie. As mens net lank genoeg
wag, dan wys Frikkie sy ware kleure. En
soos te verwagte, hoor hy ook die klok
maar weet nie waar die bel hang nie.

'n Komkommerde M8
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56580 is 'n antwoord op boodskap #56577] Sa, 02 Februarie 2002 16:46 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 02 Feb 2002 13:50:14 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> 'n Komkommerde M8

he he :-)))))))
Vorige onderwerp: Die drukkoker-beginsel
Volgende onderwerp: Hoe sal mens ooit weet?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:46:35 MGT 2024