Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:)))
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56676 is 'n antwoord op boodskap #56511] Ma, 04 Februarie 2002 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan voorskryf.
> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
> ongelukkig is daaroor nie;))

Dit het alles te doen met die groote van die komkommer. :}
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56931 is 'n antwoord op boodskap #56676] Wo, 06 Februarie 2002 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lou skryf in boodskap news:3C5E2A48.BA361D64@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan voorskryf.
>> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
>> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
>> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
>> ongelukkig is daaroor nie;))
>
> Dit het alles te doen met die groote van die komkommer. :}
hy was natuurlik te klein en nie naastenby vergelykbaar nie, 'n belediging
vir enige man!
Re: Iets om Gloudina wakker te maak - Engels:))) [boodskap #56942 is 'n antwoord op boodskap #56931] Wo, 06 Februarie 2002 09:47 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooo, ek sien, dan is dit mos die komkommer se skuld dat sommige mense dink
Janine is nie 'n onderwyseres se agterent nie;)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c60f25e.0@news1.mweb.co.za...
>
> Lou wrote in message
> news:3C5E2A48.BA361D64@lous.zzn.com...
>>
>>
>> Annette wrote:
>>>
>>> Lou, Janine leer vir die kinders in die skool wat die leerplan
> voorskryf.
>>> Op LB het sy - nie net vir kinders nie - geleer ( vir almal wat dit nie
>>> alreeds weet nie) hoe om 'n komkommer liefdevol te eet:))
>>> 'n Belangrike les sou ek sê - ek kan nie begryp hoekom julle manne so
>>> ongelukkig is daaroor nie;))
>>
>> Dit het alles te doen met die groote van die komkommer. :}
> hy was natuurlik te klein en nie naastenby vergelykbaar nie, 'n belediging
> vir enige man!
>
Vorige onderwerp: Die drukkoker-beginsel
Volgende onderwerp: Hoe sal mens ooit weet?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:27:45 MGT 2024