Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » DS: [AFRIKAANS:5709] SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie
DS: [AFRIKAANS:5709] SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie [boodskap #5381 is 'n antwoord op boodskap #5396] Di, 23 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dirk Laurie[SMTP:d...@calvyn.puk.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 17:06
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5709] SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie

Net gedog ek sou die twee pragtige woorde met julle deel.

robotfoto = identikit (uit 'n Vlaamse nuusberig)
smuktassie = vanity case (in vanoggend se Beeld)

Dirk
DS: [AFRIKAANS:5711] Re: SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie [boodskap #5396 is 'n antwoord op boodskap #5381] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 17:29
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5711] Re: SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie

Dirk koer:

> Net gedog ek sou die twee pragtige woorde met julle deel.
>
> robotfoto = identikit (uit 'n Vlaamse nuusberig)
> smuktassie = vanity case (in vanoggend se Beeld)
>

Die laaste een sal maklik 'n smut-kassie kan word!

Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
DS: [AFRIKAANS:5713] Re: SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie [boodskap #5407 is 'n antwoord op boodskap #5396] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 17:35
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5713] Re: SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie

Joop skryf:

>> smuktassie = vanity case (in vanoggend se Beeld)
>>
>
> Die laaste een sal maklik 'n smut-kassie kan word!

Nee, Joop - dis 'n klein sekswinkeltjie! :-)
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
DS: [AFRIKAANS:5714] Re: SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie [boodskap #5410 is 'n antwoord op boodskap #5396] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: JAC...@yvax.byu.edu[SMTP:J...@yvax.byu.edu]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 18:15
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5714] Re: SLYPSTEEN: robotfoto, smuktassie

Dirk koer:

> Net gedog ek sou die twee pragtige woorde met julle deel.
>
> robotfoto = identikit (uit 'n Vlaamse nuusberig)
> smuktassie = vanity case (in vanoggend se Beeld)

My bydrae:
woekersessie: workshop (bv. by 'n kongres)
DS: [AFRIKAANS:5808] Re: SLYPSTEEN [boodskap #5477 is 'n antwoord op boodskap #5396] So, 28 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: JAC...@yvax.byu.edu[SMTP:J...@yvax.byu.edu]
Verzonden: zondag 28 januari 1996 0:08
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5808] Re: SLYPSTEEN

vertaling van "routing". Hierdie woorde druk nie vir my die begrip
van 'n tydskrif wat uit die bib uit na 'n bepaalde persoon toe
gekanaliseer word voordat dit teruggestuur word so lekker uit nie.
Dis vir my ook nie so kort en kragtig soos "routing" nie.
Wat van 'n "nuwe" Afrikaanse woord soos se maar "baning" ("gebaan") as vertaling
van "routing"?
Groete, Fanie

As ek reg verstaan is daar 'n klomp lesers en die tydskrif word dan op sy beurt
na elkeen van die lesers gestuur. As ek dus reg verstaan sou ek voorstel om te
praat van 'n sirkulasienet, met sirkuleer as die ww. of 'omstuur' werk ook.

Groete JAcques
DS: [AFRIKAANS:5807] SLYPSTEEN [boodskap #5501 is 'n antwoord op boodskap #5396] So, 28 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18)x2798[SMTP:...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: zaterdag 27 januari 1996 15:41
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5807] SLYPSTEEN

Een van die dames by die biblioteek het met my gepraat oor 'n "nuwe"
diens wat hulle gaan aanbied, naamlik "routing" (Eng) van tydskrifte. My
Bosman.. woordeboek (1962) gee "roetebepaling" of "versending" aan as
vertaling van "routing". Hierdie woorde druk nie vir my die begrip
van 'n tydskrif wat uit die bib uit na 'n bepaalde persoon toe
gekanaliseer word voordat dit teruggestuur word so lekker uit nie.
Dis vir my ook nie so kort en kragtig soos "routing" nie.
Wat van 'n "nuwe" Afrikaanse woord soos se maar "baning" ("gebaan") as vertaling
van "routing"?
Groete, Fanie
DS: [AFRIKAANS:5853] Re: SLYPSTEEN [boodskap #5548 is 'n antwoord op boodskap #5396] Di, 30 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 19:26
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5853] Re: SLYPSTEEN

On 27 Jan 96 at 23:08, JAC...@yvax.byu.edu wrote about
[AFRIKAANS:5808] Re: SLYPSTEEN:

Wat van 'n stuurlys?

en dan ook 'n stuurder vir Internet se "routers"

> As ek reg verstaan is daar 'n klomp lesers en die tydskrif word dan
> op sy beurt na elkeen van die lesers gestuur. As ek dus reg
> verstaan sou ek voorstel om te praat van 'n sirkulasienet, met
> sirkuleer as die ww. of 'omstuur' werk ook.
>
> Groete JAcques
>
>

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
DS: [AFRIKAANS:5839] Re: SLYPSTEEN [boodskap #5560 is 'n antwoord op boodskap #5396] Di, 30 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18)x2798[SMTP:...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 10:19
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5839] Re: SLYPSTEEN

Dankie Jaques vir jou reaksie. Die woorde wat jy voorstel, sal werk.
Ek hou nogal van "baning". Groete, Fanie

> vertaling van "routing". Hierdie woorde druk nie vir my die begrip
> van 'n tydskrif wat uit die bib uit na 'n bepaalde persoon toe
> gekanaliseer word voordat dit teruggestuur word so lekker uit nie.
> Dis vir my ook nie so kort en kragtig soos "routing" nie.
> Wat van 'n "nuwe" Afrikaanse woord soos se maar "baning" ("gebaan") as vertaling
> van "routing"?
> Groete, Fanie
>
> As ek reg verstaan is daar 'n klomp lesers en die tydskrif word dan op sy beurt
> na elkeen van die lesers gestuur. As ek dus reg verstaan sou ek voorstel om te
> praat van 'n sirkulasienet, met sirkuleer as die ww. of 'omstuur' werk ook.
>
> Groete JAcques
>
DS: [AFRIKAANS:5906] Re: SLYPSTEEN [boodskap #5570 is 'n antwoord op boodskap #5396] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 13:35
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5906] Re: SLYPSTEEN

Haai Fanie,

On 31 Jan 96 at 11:48, F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18 wrote:

> Stuurlys is mooi

Ek is versot op "stuurlys". Jacques se "stuurders" vir "routers" val
nie so mooi op my oor nie - eerder iets soos "stuurwysers".

> maar hoe vertaal jy dan iets soos: "die tydskrifte
> is nou op Routing",

"op die stuurlys"

> of "die voordeel van Routing is dat ...". Die

"van 'n stuurlys"

> woord stuur is normaalweg 'n vertaling van die Engelse woord "send".

Onwaar: dit kan ook gebruik word vir "steer, guide, direct" om 'n
paar te noem.

> Engelse terme word teen 'n hoe pas geskep (240 nuwes per jaar of
> so-iets) en die gevaar is dat, as ons steeds bestaande as
> ekwivalente vir nuwe Engelse terme gebruik, ons taal dan relatief
> kan verarm.

Maar "stuurlys" _is_ 'n nuwe term.

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
DS: [AFRIKAANS:5915] Re: SLYPSTEEN [boodskap #5579 is 'n antwoord op boodskap #5396] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Ester Ferreira: Library[SMTP...@info.rau.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 16:21
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5915] Re: SLYPSTEEN

Dalk se die woord sirkuleer meer wat dit beteken.

Ester

> Date sent: Sat, 27 Jan 96 14:41 SAT
> Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
> From: "F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18)x2798"
> To: Multiple recipients of list
> Subject: [AFRIKAANS:5807] SLYPSTEEN

> Een van die dames by die biblioteek het met my gepraat oor 'n "nuwe"
> diens wat hulle gaan aanbied, naamlik "routing" (Eng) van tydskrifte. My
> Bosman.. woordeboek (1962) gee "roetebepaling" of "versending" aan as
> vertaling van "routing". Hierdie woorde druk nie vir my die begrip
> van 'n tydskrif wat uit die bib uit na 'n bepaalde persoon toe
> gekanaliseer word voordat dit teruggestuur word so lekker uit nie.
> Dis vir my ook nie so kort en kragtig soos "routing" nie.
> Wat van 'n "nuwe" Afrikaanse woord soos se maar "baning" ("gebaan") as vertal
> ing
> van "routing"?
> Groete, Fanie
>
>

************************************************************ **********
rs.Ester Ferreira Tel: National: (011) 489-2317
Information Librarian International: 27-11-489-2317
University Library Fax: National: (011) 726-7723
Rand Afrikaans University International: 27-11-726-7723
P.O. Box. 524
AUCKLAND PARK
2006
SOUTH AFRICA E-mail: H...@info.rau.ac.za
************************************************************ **********
DS: [AFRIKAANS:5903] Re: SLYPSTEEN [boodskap #5613 is 'n antwoord op boodskap #5396] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18)x2798[SMTP:...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 12:48
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5903] Re: SLYPSTEEN

Stuurlys is mooi maar hoe vertaal jy dan iets soos: "die tydskrifte
is nou op Routing", of "die voordeel van Routing is dat ...". Die
woord stuur is normaalweg 'n vertaling van die Engelse woord "send".
Engelse terme word teen 'n hoe pas geskep (240 nuwes per jaar of
so-iets) en die gevaar is dat, as ons steeds bestaande as ekwivalente
vir nuwe Engelse terme gebruik, ons taal dan relatief kan verarm.
Aanvanklik beteken so 'n nuwe term soos "routing" eintlik maar net
stuur, maar deur aanhoudende gebruik van die term in 'n bepaalde
konteks, verkry dit naderhand 'n bepaalde nuanse wat nie meer deur
net bloot "send" verwoord kan word nie. Myns insiens is die uitdaging
dus om te probeer om ook in Afrikaans "nuwe" woorde te skep vir al
die nuwes van die ander taal. Is dit nie so dat ons
afrikaanssprekendes nie maklik 'n nuwe woord aanvaar nie, terwyl die
engelssprekendes weer skynbaar met die grootste gemak nuwe woord skep
en assimileer nie?
Groete, Fanie

> Wat van 'n stuurlys?
>
> en dan ook 'n stuurder vir Internet se "routers"
>
>> As ek reg verstaan is daar 'n klomp lesers en die tydskrif word dan
>> op sy beurt na elkeen van die lesers gestuur. As ek dus reg
>> verstaan sou ek voorstel om te praat van 'n sirkulasienet, met
>> sirkuleer as die ww. of 'omstuur' werk ook.
>>
>> Groete JAcques
>>
>
> Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
> Faks +27 12 474984
>
> MARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
> made in limited volumes by entrepreneurs
> http://www.exafrica.com/
>
> Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
>
DS: [AFRIKAANS:5926] Re: SLYPSTEEN [boodskap #5634 is 'n antwoord op boodskap #5396] Do, 01 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Geoffrey Chew[SMTP:u...@sun.rhbnc.ac.uk]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 22:47
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5926] Re: SLYPSTEEN

bt `circulate':

On Wed, 31 Jan 1996, Nico van der Dussen wrote:

> Wat noem die Nederlanders, Flaminge en Duitser, en selfs miskien die
> Dene, Nore en Swede dit?

Deens: lade cirkulere [`laat sirkuleer'], bringe i omloeb [`bring in
omloop']

Groete

Geoff

Geoffrey Chew
Music Department, Royal Holloway College (University of London)
Internet: ch...@sun.rhbnc.ac.uk
World Wide Web: http://www.rhbnc.ac.uk/~uhwm006/
http://coco.ihi.ku.dk/~chew/
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5761] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe
Volgende onderwerp: Snaakse goed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:32:08 MGT 2024