Tuis » Lekker » Humor & grappe » Lank laas so lekker gelag!
Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56306] |
Ma., 28 Januarie 2002 19:08  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In court... The judge to the little boy.....Would you like to live with
your father?
'No' said the boy - 'He beats me' .
'OK' says the judge 'Will you go and live with your mother?'
'NO' said the boy, 'She beats me all the time.'
'So,' asked the judge, 'Who would you like to live with ?'
Came the answer..'With the Springboks, they never beat anybody.'
Grap gesteel van
http://www.ahoy.co.za/
se nuusbrief
Goeie dag almal, en welkom terug by die groendakkies.
Ek was 'n ruk uit op parool, maar ek sit nou weer.
Ama ek hoef nie sleg te voel nie, want ek sien hier is darem
verskeie criminals op die ng. wat nogal lank hier ingeboek is.
Ten minste een het lewenslank gekry, as julle verstaan wat ek bedoel.
Wat 'n kwade dag gaan dit nie wees nie.
(((((((((
"The end is nigh, then you'll maai what you saaid", soos Willem Wikkelspies sou gese het.
Of was dit nou Willeboer Smit of dalkies AP Brikenbach?
En toe, watter kleur en sterreteken is myne? :-)
Hallo ook aan Danielle, Annette en die nimlike, mooie, pragtige, dierbare, skatlike Ouma Lien!
(En Kinky, as dit wel 'n wyfie is)
|
|
|
|
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56323 is 'n antwoord op boodskap #56306] |
Di., 29 Januarie 2002 03:42   |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kontiekie Ekspedisie" wrote in message >
> Ama ek hoef nie sleg te voel nie, want ek sien hier is darem
> verskeie criminals op die ng. wat nogal lank hier ingeboek is.
> Ten minste een het lewenslank gekry, as julle verstaan wat ek bedoel.
> Wat 'n kwade dag gaan dit nie wees nie.
> (((((((((
>
>> En toe, watter kleur en sterreteken is myne? :-)
>
> Hallo ook aan Danielle, Annette en die nimlike, mooie, pragtige, dierbare, skatlike Ouma Lien!
> (En Kinky, as dit wel 'n wyfie is)
Kinky: Hallo Riksjabooi! Wat op aarde laat jou twyfel aan my sex?
;-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Lank laas so lekker gelag! [boodskap #56515 is 'n antwoord op boodskap #56469] |
Vr., 01 Februarie 2002 09:27  |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:...
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0201281942.3275e86a@posting.google.com...
>
>> Kinky: Hallo Riksjabooi! Wat op aarde laat jou twyfel aan my sex?
>
> Want kienkiemense is mos AC/DC dan nie?!
Kinky: Ek dink nie almal nie,hoor! Nie ek nie. Definitief nie ekke nie!
;-) Dit is net daai kleur wat my so onder kry! ;-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 20:32:46 UTC 2025
|