Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » What's happening at za.humour? Is it a dying species?
What's happening at za.humour? Is it a dying species? [boodskap #120577] Wo., 23 Januarie 2002 09:17
Ben Keyser  is tans af-lyn  Ben Keyser
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2001
Junior Lid
'n Mirriljarige antie spring eendag op en af op haar bed, verskriklik moerse
happy oor een of ander iets. Haar man kom in die kamer in en tune:
"Het jy enige idie hoe flippen belaglik jy lyk? Wat gaan aan met djou?",
waarop sy vrou antwoord: "Ek kom nou net van die dokter af en hy se dat ek
die tiete van 'n 18 jarige meisie het!" Die man dink so rukkie en se toe:
"En wat se hy van djou 41-jarige doos?", waarop sy vrou vinnig antwoord;
"Nee, djou naam is nie eers gemention nie."
Ben
http://shortcut.to/have-a-smile
Vorige onderwerp: Jokes page updated
Volgende onderwerp: Lank laas so lekker gelag!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 10 00:39:06 UTC 2026