Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raai Wat?
Raai Wat? [boodskap #56179] Sa, 26 Januarie 2002 10:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is die lieflingnaampie vir ons Protea Krieketspan?

Die rugbyspringbokke is die AmaBokkoBokko
Die sokkerspan is BafanaBafana
Die paraplegiese olimpiese span is die AmaKrokkoKrokko

Antwoord:
AmaDuckDuck.

Annette

.
Re: Raai Wat? [boodskap #56247 is 'n antwoord op boodskap #56179] Ma, 28 Januarie 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy moes ses "ducks" insit :-)))))

"Annette" skryf in boodskap news:a2u1al$13goik$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is die lieflingnaampie vir ons Protea Krieketspan?
>
> Die rugbyspringbokke is die AmaBokkoBokko
> Die sokkerspan is BafanaBafana
> Die paraplegiese olimpiese span is die AmaKrokkoKrokko
>
> Antwoord:
> AmaDuckDuck.
>
> Annette
>
> .
>
Re: Raai Wat? [boodskap #56257 is 'n antwoord op boodskap #56247] Ma, 28 Januarie 2002 07:39 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - dan dink die mense ek hakkel:))))

Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c54fb65$0$229@hades.is.co.za...
> Jy moes ses "ducks" insit :-)))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2u1al$13goik$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is die lieflingnaampie vir ons Protea Krieketspan?
>>
>> Die rugbyspringbokke is die AmaBokkoBokko
>> Die sokkerspan is BafanaBafana
>> Die paraplegiese olimpiese span is die AmaKrokkoKrokko
>>
>> Antwoord:
>> AmaDuckDuck.
>>
>> Annette
>>
>> .
>>
>
Vorige onderwerp: Maak gebruik van die geleentheid
Volgende onderwerp: Mv. Doulos en Mv. Logos 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 10:06:05 MGT 2024