| Annette weet jy... [boodskap #56036] |
Do., 24 Januarie 2002 10:53  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
Groete, Drom
(Dankie vir die inligting oor die CD)
|
|
|
|
| Re: Annette weet jy... [boodskap #56039 is 'n antwoord op boodskap #56036] |
Do., 24 Januarie 2002 11:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis alles Gloudina se skuld;)))
Annette
in message news:1e507c17.0201240253.5369284@posting.google.com...
> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>
> Groete, Drom
>
> (Dankie vir die inligting oor die CD)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette weet jy... [boodskap #56289 is 'n antwoord op boodskap #56288] |
Ma., 28 Januarie 2002 12:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik moet jy elkeen gaan lees - elkeen is 'n juweeltjie;)))
Annette
message news:1e507c17.0201280335.16dc13c8@posting.google.com...
> DD wrote in message
news:...
>> On 24 Jan 2002 02:53:43 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>>
>> so gaan jy maar voort met jou lawwe spel
>> om Annette se briewe te tel...
>
> Dave
>
> Wow, ek hoop nie jy dink ek het hulle rêrig soos in 1, 2, 3... getel nie.
> Nee, die inligting is goedgunstiglik deur Google verskaf.
>
> Drom
|
|
|
|