Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slangetjies
Slangetjies [boodskap #55532] |
Wed, 16 January 2002 12:06  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bespreking op RSG: As mens 'n slang sien - moet mens soos die bybel sê
summier die arme dier se kop verbrysel?
Ek hou nogal van slangetjies;)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Slangetjies [boodskap #55657 is 'n antwoord op boodskap #55583] |
Thu, 17 January 2002 17:55   |
Didi
Boodskappe: 36 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2002 08:07:58 +1000, "me & bobby magee"
wrote:
> Welkom terug, Didi! Haai, ek was ook eers bang vir slange
..........
........
...
> . Ek wag nog vir die 3 meter lange python wat blykbaar
> hier naby ons woon om sy verskyning te maak...
........
.....
> Aan die ander kant, my tannie daar in Jongensfontein was nog altyd doodbang
> vir slange - dis blykbaar hoekom sy toe nooit getroud is nie...
Haai R, so lekker om jou stem weer te hoor! Hallo jy..
Dit klink soos musiek!
Na aanleiding van alles wat jy hier te sê het, wil ek jou
iets vertel wat ek in 'n Engelse boek oor slange gelees het.
En ek kan dit nou nog nie verstaan waarom dit gesê word dat
dit oor slange gaan en dan word daar van olifante gepraat.
In elk geval, hier is die storie:
Johnny at the Zoo
Little Johnny is visiting the zoo with his mother. They go to the
elephant exhibit, where a big old bull elephant is taking a leak.
Johnny points to the pachyderm's privates and says, "Mommy, what's
that?" Mommy, seeing the huge member, turns bright red and says, "Oh,
that's nothing. Never mind. Come along now."
A few weeks later, Johnny is at the zoo with his father. Johnny grabs
his dad by the hand, and pulls him over the elephants, saying he has a
question. Once there, Johnny points to the elephant's member and says,
"Daddy, what's that?" Dad replies, "Didn't your mother tell you?"
"Yes, she told me it was nothing." "Well, your mom is spoiled, son."
Nou, bes moontlik was dit by 'n dieretuin in Jongensfontein!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Slangetjies [boodskap #58114 is 'n antwoord op boodskap #58104] |
Sun, 03 March 2002 17:35  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Enige soekmasjien vir daardie Afrikaanse Taal Lesse, Hein
Davie Davis, jy kan maar ophou met
jou snipperige opmerkings oor Hein
se taal. Jy sit in SA en maak baie
taalfoute en typos. Hy sit in Texas
en probeer sy bes om nog Afrikaans
te skryf.
Tant Hessie van die Derde Taalbeweging.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|