Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkeersboetes foto's
Verkeersboetes foto's [boodskap #55210] Di, 08 Januarie 2002 15:40 na volgende boodskap
pwbotha[1]  is tans af-lyn  pwbotha[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hi almal

Wie weet wat die URL is om na verkeersoortreding foto's te gaan kyk?

Dankie
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55212 is 'n antwoord op boodskap #55210] Di, 08 Januarie 2002 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
besig hou nie:))))
Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
Annette

pwbotha skryf in boodskap news:3c3b1293$0$235@hades.is.co.za...
> Hi almal
>
> Wie weet wat die URL is om na verkeersoortreding foto's te gaan kyk?
>
> Dankie
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55213 is 'n antwoord op boodskap #55212] Di, 08 Januarie 2002 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette" wrote:

> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
> besig hou nie:))))

Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
weet nie! :-))))

> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.

Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55218 is 'n antwoord op boodskap #55213] Di, 08 Januarie 2002 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
kompeterend:)))
En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
Annette

.com> skryf in boodskap news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>> besig hou nie:))))
>
> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
> weet nie! :-))))
>
>> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>
> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55225 is 'n antwoord op boodskap #55218] Wo, 09 Januarie 2002 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[1]  is tans af-lyn  pwbotha[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Uit eindelik het ek dit gekry

www.startrap.com

Gebruik sommer

MPT745GP
23/07176/014/014389 as voorbeeld

"Annette" skryf in boodskap news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
> kompeterend:)))
> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
> Annette
>
>
> .com> skryf in boodskap news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en
> mee
>>> besig hou nie:))))
>>
>> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>> weet nie! :-))))
>>
>>> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>
>> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55229 is 'n antwoord op boodskap #55210] Wo, 09 Januarie 2002 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 8 Jan 2002 17:40:56 +0200, "pwbotha"
sent the following message to space
station Earth:

> Hi almal
>
> Wie weet wat die URL is om na verkeersoortreding foto's te gaan kyk?
>
> Dankie
>
>

kyk na www.startrap.com

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55230 is 'n antwoord op boodskap #55218] Wo, 09 Januarie 2002 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n pragtige foto van my ou bakkie geneem in Pretoria, wat ek van
die web site afgelaai het, waar ek 80 in 'n sestig zone ry,
http://www.startrap.com/.

By the way dit is net in die sekere areas nl. Tswane (Pta) Upington en
George en jy moet die nommer op die dagvaardigin en registrasie nommer
kan gee as jy na die foto wil kyk.

Interesante verwikkeling is dat in Pretoria kan hulle nou deur middel
van 'n kamera jou registrasienommer aftas terwyl jy ry, die rekenaar
check vir uitstaande boetes en jou dan aftrek - big brother kom al
nader.

Annette wrote:
>
> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
> kompeterend:)))
> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
> Annette
>
> .com> skryf in boodskap news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>> besig hou nie:))))
>>
>> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>> weet nie! :-))))
>>
>>> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>
>> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55231 is 'n antwoord op boodskap #55225] Wo, 09 Januarie 2002 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 9 Jan 2002 08:41:44 +0200, "pwbotha"
wrote:

> Uit eindelik het ek dit gekry
>
>
> www.startrap.com
>
> Gebruik sommer
>
> MPT745GP
> 23/07176/014/014389 as voorbeeld

Dis nou oulik! Ek sien die spoed, en sien die persoon het oor die 100
mph gery!! Dog toe by myself dis sommer malligheid - toe besef ek
eers dat dit mos in kilometers is, en nie myle nie!! :-))
Was dit jy wat so vinnig gery het, Krokkie? Hoekom het julle sulke
klein karretjies? :-)))))

Wat sal so boete kos as ek mag vra?
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55234 is 'n antwoord op boodskap #55225] Wo, 09 Januarie 2002 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie.
Is dit jou nommer?
Wil jy spog?:))))
Annette

pwbotha skryf in boodskap news:3c3be5af$0$234@hades.is.co.za...
> Uit eindelik het ek dit gekry
>
>
> www.startrap.com
>
> Gebruik sommer
>
> MPT745GP
> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>> kompeterend:)))
>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>> Annette
>>
>>
>> .com> wrote in message
news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> besig hou nie:))))
>>>
>>> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>> weet nie! :-))))
>>>
>>>> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>
>>> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>
>>
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55236 is 'n antwoord op boodskap #55231] Wo, 09 Januarie 2002 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As hy 100 km/u in 'n 60 km/u sone gery het, gaan hy bietjie baie betaal:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:qrrn3ug48qe5kj90otefa3bc4krcv7ccct@4ax.com...
> On Wed, 9 Jan 2002 08:41:44 +0200, "pwbotha"
> wrote:
>
>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>
>>
>> www.startrap.com
>>
>> Gebruik sommer
>>
>> MPT745GP
>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>
> Dis nou oulik! Ek sien die spoed, en sien die persoon het oor die 100
> mph gery!! Dog toe by myself dis sommer malligheid - toe besef ek
> eers dat dit mos in kilometers is, en nie myle nie!! :-))
> Was dit jy wat so vinnig gery het, Krokkie? Hoekom het julle sulke
> klein karretjies? :-)))))
>
> Wat sal so boete kos as ek mag vra?
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55237 is 'n antwoord op boodskap #55231] Wo, 09 Januarie 2002 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:qrrn3ug48qe5kj90otefa3bc4krcv7ccct@4ax.com...
> On Wed, 9 Jan 2002 08:41:44 +0200, "pwbotha"
> wrote:
>
>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>
>>
>> www.startrap.com
>>
>> Gebruik sommer
>>
>> MPT745GP
>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>
> Dis nou oulik! Ek sien die spoed, en sien die persoon het oor die 100
> mph gery!! Dog toe by myself dis sommer malligheid - toe besef ek
> eers dat dit mos in kilometers is, en nie myle nie!! :-))
> Was dit jy wat so vinnig gery het, Krokkie? Hoekom het julle sulke
> klein karretjies? :-)))))
>
> Wat sal so boete kos as ek mag vra?

Nee darem nie ek nie. Die boete is R300.
Die karre is seker smaller as waaraan julle nou daar gewoont is, Die is
darem nie so klein binne nie het plek vir 7.

Groete
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55238 is 'n antwoord op boodskap #55234] Wo, 09 Januarie 2002 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Met wat

"Annette" skryf in boodskap news:a1gstc$ppelr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie.
> Is dit jou nommer?
> Wil jy spog?:))))
> Annette
>
>
> pwbotha wrote in message
> news:3c3be5af$0$234@hades.is.co.za...
>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>
>>
>> www.startrap.com
>>
>> Gebruik sommer
>>
>> MPT745GP
>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>>> kompeterend:)))
>>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .com> wrote in message
> news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>>> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> >besig hou nie:))))
>>>>
>>>> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>>> weet nie! :-))))
>>>>
>>>> >Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> >wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>>
>>>> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>>> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>>> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>>
>>>
>>
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55239 is 'n antwoord op boodskap #55234] Wo, 09 Januarie 2002 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Was slegs gegee sodat jy kan sien dat jy dit WEL kan kry

"Annette" skryf in boodskap news:a1gstc$ppelr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie.
> Is dit jou nommer?
> Wil jy spog?:))))
> Annette
>
>
> pwbotha wrote in message
> news:3c3be5af$0$234@hades.is.co.za...
>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>
>>
>> www.startrap.com
>>
>> Gebruik sommer
>>
>> MPT745GP
>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>>> kompeterend:)))
>>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .com> wrote in message
> news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>>> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> >besig hou nie:))))
>>>>
>>>> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>>> weet nie! :-))))
>>>>
>>>> >Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> >wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>>
>>>> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>>> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>>> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>>
>>>
>>
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55240 is 'n antwoord op boodskap #55238] Wo, 09 Januarie 2002 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe vinnig jy kan ry:)))
Of met jou motor?:)

Annette

pwbotha skryf in boodskap news:3c3bfd72$0$235@hades.is.co.za...
> Met wat
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1gstc$ppelr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie.
>> Is dit jou nommer?
>> Wil jy spog?:))))
>> Annette
>>
>>
>> pwbotha wrote in message
>> news:3c3be5af$0$234@hades.is.co.za...
>>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>>
>>>
>>> www.startrap.com
>>>
>>> Gebruik sommer
>>>
>>> MPT745GP
>>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>>>> kompeterend:)))
>>>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>>>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>>>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .com> wrote in message
>> news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>>> > On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> > >besig hou nie:))))
>>>> >
>>>> > Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>>> > weet nie! :-))))
>>>> >
>>>> > >Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> > >wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>> >
>>>> > Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>>> > sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>>> > vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55242 is 'n antwoord op boodskap #55239] Wo, 09 Januarie 2002 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - sal ons wetsgehoorsame bestuurders hier in die Kaap ook kan
sien as die verkeersowerhede hier 'n fout gemaak het en 'n onskuldige
bestuurder sommer goedsmoeds beskuldig van te vinnig ry?:)))
Annette

pwbotha skryf in boodskap news:3c3bfdc7$0$227@hades.is.co.za...
> Was slegs gegee sodat jy kan sien dat jy dit WEL kan kry
> "Annette" wrote in message
> news:a1gstc$ppelr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie.
>> Is dit jou nommer?
>> Wil jy spog?:))))
>> Annette
>>
>>
>> pwbotha wrote in message
>> news:3c3be5af$0$234@hades.is.co.za...
>>> Uit eindelik het ek dit gekry
>>>
>>>
>>> www.startrap.com
>>>
>>> Gebruik sommer
>>>
>>> MPT745GP
>>> 23/07176/014/014389 as voorbeeld
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a1fd41$q8tp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>>>> kompeterend:)))
>>>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>>>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>>>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .com> wrote in message
>> news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>>> > On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> > >besig hou nie:))))
>>>> >
>>>> > Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>>> > weet nie! :-))))
>>>> >
>>>> > >Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> > >wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>> >
>>>> > Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>>> > sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>>> > vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55243 is 'n antwoord op boodskap #55237] Wo, 09 Januarie 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 9 Jan 2002 10:17:52 +0200, "pwbotha" wrote:

> Nee darem nie ek nie. Die boete is R300.

Dis nogal 'n heftige bedrag? Ek sien daar is 500 en iets uitstaande
boetes gemiddeld per maand. Hier kan jy versekering uitneem spesiaal
vir boetes/verkeersoortredings. Dan hanteer die maatskappy al die
boetekaartjies en goeters. Ek weet nie mooi hoe dit werk nie - my
dogter vertel my dié storie.

> Die karre is seker smaller as waaraan julle nou daar gewoont is, Die is
> darem nie so klein binne nie het plek vir 7.

Nee, ek het net so bietjie gespot. Persoonlik hou ek niks van "Yank
tanks" nie. :-)
Het die "hybrid" motors al posgevat daar by julle?
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55245 is 'n antwoord op boodskap #55213] Wo, 09 Januarie 2002 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle"
> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om
> te sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die
> statistiek is vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))

Jy bedoel seker oorterdinge wat mans betref en
onderterdinge wat vrouens betref?

Wouter Plaasvark met 'n onskuldige glimlag
Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55260 is 'n antwoord op boodskap #55230] Do, 10 Januarie 2002 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek was begin Desember deur so 'n blokade. Alles is daar , van die
"blaasorkes" tot die judge. Alle verkeer albei kante van die pad word
gestop. DIe verkeer word gekanaliseer in enkel bane waar die eerste persoon
met sy rekenaar en kamera jou "opsoek" en as jy dan stop weet hulle alreeds
alles van jou af, behalwe op jy "bottie" gevat het. Gelukkig was dit my dag
af en ek kon ry.

"Lou" skryf in boodskap news:3C3BEB6D.A8A5EF99@lous.zzn.com...
> Ek het 'n pragtige foto van my ou bakkie geneem in Pretoria, wat ek van
> die web site afgelaai het, waar ek 80 in 'n sestig zone ry,
> http://www.startrap.com/.
>
> By the way dit is net in die sekere areas nl. Tswane (Pta) Upington en
> George en jy moet die nommer op die dagvaardigin en registrasie nommer
> kan gee as jy na die foto wil kyk.
>
> Interesante verwikkeling is dat in Pretoria kan hulle nou deur middel
> van 'n kamera jou registrasienommer aftas terwyl jy ry, die rekenaar
> check vir uitstaande boetes en jou dan aftrek - big brother kom al
> nader.
>
> Annette wrote:
>>
>> Ek dink nie so iets bestaan nie - want die provinsies is baie
>> kompeterend:)))
>> En buitendien sal daar nie geld wees om so 'n projek te befonds nie.
>> Ek glo nie daar is een provinsie wat sulke nobele politici het om van hul
>> ligverdiende geld in te boet om vir die projek te betaal nie;))
>> Annette
>>
>> .com> wrote in message
news:sh7m3ush65ps68k10hf00kbcntessg9ufa@4ax.com...
>>> On Tue, 8 Jan 2002 18:08:28 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek sal nooit ophou verbaas wees wat mense doen om hulself te vermaak en mee
>>>> besig hou nie:))))
>>>
>>> Um....er.......never mind - jy is nog nie oud genoeg om ALLES te
>>> weet nie! :-))))
>>>
>>>> Die vraag kom natuurlik op of daar enigsins so 'n URL bestaan - en indien
>>>> wel, watter provinsie se ryers word so blootgestel.
>>>
>>> Dit sal nogal interessant wees om te beloer! Al is dit net om te
>>> sien wat die mees algemene voertuig is is SA, of wat die statistiek is
>>> vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>>>
Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55266 is 'n antwoord op boodskap #55230] Do, 10 Januarie 2002 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai Lou! Dan moet jy maar al jou uitstaande boetes betaal. Hulle het nie
Internet binne nie

"Lou" skryf in boodskap news:3C3BEB6D.A8A5EF99@lous.zzn.com...

>
> Interesante verwikkeling is dat in Pretoria kan hulle nou deur middel
> van 'n kamera jou registrasienommer aftas terwyl jy ry, die rekenaar
> check vir uitstaande boetes en jou dan aftrek - big brother kom al
> nader.
Word al jare lank in die VSA gebruik. Waar hulle 'n nasionale
voertuigregister het waaraan alle state verbind is.

Thys oppie Bos
Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55268 is 'n antwoord op boodskap #55230] Do, 10 Januarie 2002 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Interesante verwikkeling is dat in Pretoria kan hulle nou deur middel van
'n kamera jou registrasienommer aftas terwyl jy ry, die rekenaar check vir
uitstaande boetes en jou dan aftrek - big brother kom al nader."

In Europa (en binnekort in SA?) merk die soort kamera jou by die een tolhek
en meet jou weer by die volgende en as jy te gou (vinniger as wat the
spoedgrens vir die lengte toelaat) daar aankom dan betaal jy meer as net
tolgeld!

Die grootste probleem ("blessing") met die implementering van die tegnologie
in SA is die verskeidenheid van verkeers-owerhede wat stukkies pad beheer in
pleks van een vir die hele land.

TJ
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55271 is 'n antwoord op boodskap #55245] Do, 10 Januarie 2002 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 9 Jan 2002 10:44:51 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> "Danielle"
>> statistiek is vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))

> Wouter:
> Jy bedoel seker oorterdinge wat mans betref en
> onderterdinge wat vrouens betref?
>
> Wouter Plaasvark met 'n onskuldige glimlag

Yikes!!! :-)))
(Ek dink ek moet 'n nuwe sleutelbord kry - myne kan nie meer so lekker
spel nie!)
Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55276 is 'n antwoord op boodskap #55268] Do, 10 Januarie 2002 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Viva verdeling!!:)))
Annette

TJ skryf in boodskap news:3c3d395a$0$227@hades.is.co.za...
> "Interesante verwikkeling is dat in Pretoria kan hulle nou deur middel van
> 'n kamera jou registrasienommer aftas terwyl jy ry, die rekenaar check vir
> uitstaande boetes en jou dan aftrek - big brother kom al nader."
>
>
> In Europa (en binnekort in SA?) merk die soort kamera jou by die een tolhek
> en meet jou weer by die volgende en as jy te gou (vinniger as wat the
> spoedgrens vir die lengte toelaat) daar aankom dan betaal jy meer as net
> tolgeld!
>
> Die grootste probleem ("blessing") met die implementering van die tegnologie
> in SA is die verskeidenheid van verkeers-owerhede wat stukkies pad beheer in
> pleks van een vir die hele land.
>
> TJ
>
Re: Verkeersboetes foto's [boodskap #55278 is 'n antwoord op boodskap #55271] Do, 10 Januarie 2002 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het ook die probleem van die letters wat verkeerdom
spring;)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:h3fq3ugo0mdbrebkeuhsvl0imi7h9lqher@4ax.com...
> On Wed, 9 Jan 2002 10:44:51 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> "Danielle"
>>> statistiek is vir oorterdinge (wat mans of vrouens betref) :-))
>
>> Wouter:
>> Jy bedoel seker oorterdinge wat mans betref en
>> onderterdinge wat vrouens betref?
>>
>> Wouter Plaasvark met 'n onskuldige glimlag
>
> Yikes!!! :-)))
> (Ek dink ek moet 'n nuwe sleutelbord kry - myne kan nie meer so lekker
> spel nie!)
>
Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55288 is 'n antwoord op boodskap #55276] Do, 10 Januarie 2002 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Divide and rule!!" Dis 'n oubekende tegniek :-)))

"Annette" skryf in boodskap news:a1jhd3$r8n12$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Viva verdeling!!:)))
> Annette
>
>
> TJ wrote in message
> news:3c3d395a$0$227@hades.is.co.za...
>> "Interesante verwikkeling is dat in Pretoria kan hulle nou deur middel van
>> 'n kamera jou registrasienommer aftas terwyl jy ry, die rekenaar check vir
>> uitstaande boetes en jou dan aftrek - big brother kom al nader."
>>
>>
>> In Europa (en binnekort in SA?) merk die soort kamera jou by die een tolhek
>> en meet jou weer by die volgende en as jy te gou (vinniger as wat the
>> spoedgrens vir die lengte toelaat) daar aankom dan betaal jy meer as net
>> tolgeld!
>>
>> Die grootste probleem ("blessing") met die implementering van die tegnologie
>> in SA is die verskeidenheid van verkeers-owerhede wat stukkies pad beheer in
>> pleks van een vir die hele land.
>>
>> TJ
>>
>
Re: Verkeersboetes foto's - http://www.startrap.com/ [boodskap #55300 is 'n antwoord op boodskap #55268] Do, 10 Januarie 2002 15:36 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

TJ wrote:

> In Europa (en binnekort in SA?) merk die soort kamera jou by die een tolhek
> en meet jou weer by die volgende en as jy te gou (vinniger as wat the
> spoedgrens vir die lengte toelaat) daar aankom dan betaal jy meer as net
> tolgeld!

In Ontario het hulle dit 'n paar jaar gelede
op 401 ingevoer, maar die mense het so geagiteer
daarteen dat hulle dit moes afskaf. Op tolpaaie
moet dit natuurlik gebruik word.

Gloudina
Vorige onderwerp: Die Mishoop-vergadering
Volgende onderwerp: Pasella punte maak nie slimmer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:02:44 MGT 2024