Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » EKONOMIESE WANBESTUUR
EKONOMIESE WANBESTUUR [boodskap #54945] |
Tue, 25 December 2001 10:53  |
david
Boodskappe: 35 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
EKONOMIESE WANBESTUUR
Suid-Afrika en die wêreld kon die afgelope dae sien hoe dat die rand tuimel
van die een laagtepunt tot die volgende laagtepunt.
Aangesien die waarde van 'n land se geldeenheid gesien word as 'n barometer
vir die vertroue wat daar in die land bestaan, is dit duidelik dat
Suid-Afrika nie juis veel vertroue by die wêreld inboesem nie.
Telkens word daar die een of ander rede aangevoer vir die dalende rand.
Zimbabwe bly steeds 'n gerieflike verskoning. Die krisis wat in Argentinië
ontstaan het, het ook 'n geweldige invloed uitgeoefen, en die nuus dat die
adjunk-president van die Reserwebank nie weer sy kontrak gaan hernu nie, het
ook skokgolwe veroorsaak. Met sy vertrek is daar nog 'n bron kundigheid wat
vertrek, en ingevolge die ANC-bewind se affirmative action-program kan 'n
mens maar net asem ophou oor wie sy pos gaan inneem, en wat die nuwe
aanstelling se kwalifikasies, agtergrond en vermoëns gaan wees.
Die werklike rede vir die gebrek aan vertroue moet egter by die ANC-bewind
self gesoek word. As hy nie self bereid is om die dalende rand te ondersteun
nie, waarom sal iemand anders dit dan wil doen? Intussen is daar steeds
onsekerheid oor hoe die ANC werklik staan teenoor Robert Mugabe van
Zimbabwe. Aanvanklik was dit 'n sogenaamde stille diplomasie wat gevolg is,
later 'n sterker standpunt van afkeur, maar intussen blyk dit dat daar
steeds goeie vriendskapsbande bestaan.
Watter belegger het ook lus om sy geld te pomp in 'n land waar daar steeds
dreigemente is van herverdeling van grond? As basiese eiendomsreg nie eers
verseker kan word nie, gaan niemand wat by sy volle verstand is, sy risiko's
verhoog nie. Die feit dat bekende Suid-Afrikaanse maatskappye soos Anglo
American en selfs SA Brouerye op ander beurse noteee en hoofkantore
buiteland toe skuif, stuur ook 'n boodskap van wantroue na die buitewêreld
uit. Dit is algemeen bekend dat groot maatskappye gewoonlik meer weet wat
agter die skerms aangaan omdat hulle 'n bepaalde vermoë tot manipulasie
besit. Dit is dus duidelik dat hierdie groot geldinstellings iets weet wat
die gewone publiek nie weet nie.
Daarbenewens het die ANC-bewind net na sy oorname die land se ekonomiese
status vrywillig verlaag. Die een dag was ons nog 'n ontwikkelde land, en
die volgende dag kondig die ANC aan dat ons nou 'n ontwikkelende land is,
skynbaar in die hoop dat hy ook hier en daar sy hand kan hou vir 'n
aalmoesie van die ryker lande in die wêreld. Die wêreld het dit egter
dadelik vertolk as 'n agteruitgang, en niemand het vertroue in 'n besigheid
of land wat agteruit boer nie. Vandat ons 'n ontwikkelende land is, val ons
in dieselfde kategorie as werklik ontwikkelende lande soos Argentinië.
Vandaar dat die wêreld geen vertroue in ontwikkelende lande het nie, want
skynbaar vorder hierdie lande ook nie juis nie.
Dit is mooi om nou te sê dat die lae randwaarde ons uitvoere bevoordeel.
Maar uiteindelik het die gewone Jan Publiek daar geen voordeel van nie. Dit
is die mynmagnate wat weer die voordeel in hulle sak sit, sonder om dit te
gebruik vir werkskepping of ander welvaartskeppende projekte. Die publiek
voel die teenoorgestelde met brandstofpryse wat styg, wat weer lei tot
verdere stygings op elke terrein.
Die ekonomiese wanbestuur van die ANC-bewind beklemtoon al hoe meer die
noodsaaklikheid van 'n volksekonomie, oftewel 'n ekonomie binne 'n ekonomie.
Hierdie eie ekonomie kan 'n baie magtige wapen wees in ons uiteindelike
algehele volksvryheid.
|
|
|
|
|
|
Re: EKONOMIESE WANBESTUUR [boodskap #54957 is 'n antwoord op boodskap #54945] |
Wed, 26 December 2001 11:07   |
Bonheur
Boodskappe: 14 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
david schreef in berichtnieuws
3c28e6ef_1@batman.vip-za.com...
> EKONOMIESE WANBESTUUR
>
> Suid-Afrika en die wêreld kon die afgelope dae sien hoe dat die rand tuimel
> van die een laagtepunt tot die volgende laagtepunt.
>
Het is een manier om de burger van zijn spaarcenten en dus van zijn macht te
ontdoen.
De machthebbers passen hun eigen inkomsten wel aan deinflatie aan.
Bonheur
> Aangesien die waarde van 'n land se geldeenheid gesien word as 'n barometer
> vir die vertroue wat daar in die land bestaan, is dit duidelik dat
> Suid-Afrika nie juis veel vertroue by die wêreld inboesem nie.
>
> Telkens word daar die een of ander rede aangevoer vir die dalende rand.
> Zimbabwe bly steeds 'n gerieflike verskoning. Die krisis wat in Argentinië
> ontstaan het, het ook 'n geweldige invloed uitgeoefen, en die nuus dat die
> adjunk-president van die Reserwebank nie weer sy kontrak gaan hernu nie, het
> ook skokgolwe veroorsaak. Met sy vertrek is daar nog 'n bron kundigheid wat
> vertrek, en ingevolge die ANC-bewind se affirmative action-program kan 'n
> mens maar net asem ophou oor wie sy pos gaan inneem, en wat die nuwe
> aanstelling se kwalifikasies, agtergrond en vermoëns gaan wees.
>
> Die werklike rede vir die gebrek aan vertroue moet egter by die ANC-bewind
> self gesoek word. As hy nie self bereid is om die dalende rand te ondersteun
> nie, waarom sal iemand anders dit dan wil doen? Intussen is daar steeds
> onsekerheid oor hoe die ANC werklik staan teenoor Robert Mugabe van
> Zimbabwe. Aanvanklik was dit 'n sogenaamde stille diplomasie wat gevolg is,
> later 'n sterker standpunt van afkeur, maar intussen blyk dit dat daar
> steeds goeie vriendskapsbande bestaan.
>
> Watter belegger het ook lus om sy geld te pomp in 'n land waar daar steeds
> dreigemente is van herverdeling van grond? As basiese eiendomsreg nie eers
> verseker kan word nie, gaan niemand wat by sy volle verstand is, sy risiko's
> verhoog nie. Die feit dat bekende Suid-Afrikaanse maatskappye soos Anglo
> American en selfs SA Brouerye op ander beurse noteee en hoofkantore
> buiteland toe skuif, stuur ook 'n boodskap van wantroue na die buitewêreld
> uit. Dit is algemeen bekend dat groot maatskappye gewoonlik meer weet wat
> agter die skerms aangaan omdat hulle 'n bepaalde vermoë tot manipulasie
> besit. Dit is dus duidelik dat hierdie groot geldinstellings iets weet wat
> die gewone publiek nie weet nie.
>
> Daarbenewens het die ANC-bewind net na sy oorname die land se ekonomiese
> status vrywillig verlaag. Die een dag was ons nog 'n ontwikkelde land, en
> die volgende dag kondig die ANC aan dat ons nou 'n ontwikkelende land is,
> skynbaar in die hoop dat hy ook hier en daar sy hand kan hou vir 'n
> aalmoesie van die ryker lande in die wêreld. Die wêreld het dit egter
> dadelik vertolk as 'n agteruitgang, en niemand het vertroue in 'n besigheid
> of land wat agteruit boer nie. Vandat ons 'n ontwikkelende land is, val ons
> in dieselfde kategorie as werklik ontwikkelende lande soos Argentinië.
> Vandaar dat die wêreld geen vertroue in ontwikkelende lande het nie, want
> skynbaar vorder hierdie lande ook nie juis nie.
>
> Dit is mooi om nou te sê dat die lae randwaarde ons uitvoere bevoordeel.
> Maar uiteindelik het die gewone Jan Publiek daar geen voordeel van nie. Dit
> is die mynmagnate wat weer die voordeel in hulle sak sit, sonder om dit te
> gebruik vir werkskepping of ander welvaartskeppende projekte. Die publiek
> voel die teenoorgestelde met brandstofpryse wat styg, wat weer lei tot
> verdere stygings op elke terrein.
>
> Die ekonomiese wanbestuur van die ANC-bewind beklemtoon al hoe meer die
> noodsaaklikheid van 'n volksekonomie, oftewel 'n ekonomie binne 'n ekonomie.
> Hierdie eie ekonomie kan 'n baie magtige wapen wees in ons uiteindelike
> algehele volksvryheid.
>
|
|
|
|
Re: EKONOMIESE WANBESTUUR [boodskap #54992 is 'n antwoord op boodskap #54978] |
Thu, 27 December 2001 20:20   |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Beste Arthur,
U bent 'n Nederlander, nietwaar? Dus geef ik maar eens antwoord in het
Nederlands.
Het kan een buitenlandse investeerder helemaal geen moer schelen wie
in Zuid-Afika de juiste kleur heeft. Hier interesseert hem (of haar)
maar één ding en dat is de vraag of zijn (of haar geld) daar in
Zuid-Afrika veilig is en of het nog iets opbrengt ook. Zuid-Afrika
moet weten wat het wil: wil het vooruitgaan of wil het stagneren of
zelfs achteruitgaan? Veel keuze is er niet. Wil het land vooruitgaan
dan zal het moeten maatregelen nemen om een gunstiger investerings-
klimaat te scheppen zoniet dreigt het land in een put weg te zinken
waar het tientallen jaren lang niet meer zal uitgeraken. Voorbeelden
in het eigen continent zij legio. Oeverloze discussies over hoe het in
Zuid-Afrika IS zijn nutteloos. Er moet iets GEDAAN worden. Als het
land niets doet om uit zijn problemen te geraken dan mogen we over
Zuid-Afrika een kruis maken, zo simpel is dat.
Laat ik U hierbij mededelen dat ik inmiddels mijn kapitaal uit
Zuid-Afrika heb teruggetrokken en dat ik daarmee naar andere oorden
(die me veiliger lijken) ben gevlucht.
Met groeten van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Arthur Hagen" schreef:
> "*Sterrenkijker*" schreef...
>> Verskoning, Arthur, maar ek vind jy onderskat swartmense. Het ek ook
>> nie gelees op hierdie nuusgroep daar is 'n groot persent van die
>> swartes wat self nog meer kritiek het op die eie regering as die
>> witmense hulleself? En bestaan in Zimbabwe ook nie 'n groot opposisie
>> teen Mugabe nie? Dis miskien waar wat die swartmense as antwoord sou
>> gee maar dit verskoon nie hulle onbekwaamheid nie.
>
> Ek glo nie jy het my antwoord op jou vorige plasing goed begryp nie,
> Norbert. Ek het gesê "hulle sal direk kommentaar kry soos 'nie klaag nie,
> julle het driehonderd jaar lank die regmatige besitters van die land
> onderdruk". Ek het nie gesê wie die kritiek gaan uiter nie, maar ek dink jy
> sal die kritiek eerder hier (in Die Weste) hoor.
>
>> Moenie die kat teveel uit die boom kyk as jy benadeel word. Wie nie
>> skreeu kry geen ete nie.
>
> Nee, daar is mense wat sal sê jy moenie skreeu nie want jou vel het nie die
> juiste kleur nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
Re: EKONOMIESE WANBESTUUR [boodskap #54993 is 'n antwoord op boodskap #54992] |
Thu, 27 December 2001 21:09  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"*Sterrenkijker*" schreef...
> Het kan een buitenlandse investeerder helemaal geen moer schelen wie
> in Zuid-Afika de juiste kleur heeft. Hier interesseert hem (of haar)
> maar één ding en dat is de vraag of zijn (of haar geld) daar in
> Zuid-Afrika veilig is en of het nog iets opbrengt ook.
Dat bedoel ik ook. Ik heb een programma gezien over een Duitse boer die in
de jaren 90 land heeft gekocht in Zimbabwe en die daar een goed lopend
bedrijf had opgezet. Hij torstte geen eeuwenoude erfzonde met zich mee, maar
zijn bedrijf kan ie gevoegelijk vergeten.
Als Zuid Afrika ook maar enige twijfel laat bestaan over hoe ze in de
toekomst met een eventuele herverdeling van land en middelen om wenst te
gaan, dan zullen veel investeerders er van uit gaan dat het risiko dat het
Zimbabwaanse model (dus puur op basis van huidskleur) wordt gekozen te groot
is. Investeringen blijven dan achterwege.
> Laat ik U hierbij mededelen dat ik inmiddels mijn kapitaal uit
> Zuid-Afrika heb teruggetrokken en dat ik daarmee naar andere oorden
> (die me veiliger lijken) ben gevlucht.
Voor mij is investeren sowieso geen optie, sinds de klad in de
technologie-aandelen is gekomen durf ik het woord 'kapitaal' niet meer in de
mond te nemen ;)
Maar over investeringen gesproken. Vanmiddag zag ik op National Geographic
een programma waarin onder andere een project van Shell en Eskom aan de orde
kwam. Zij hebben gezamenlijk een systeem ontwikkeld gebaseerd op zonnecellen
en accu's waardoor huishoudens in afgelegen gebieden toch over een zekere
hoeveelheid stroom kunnen beschikken. Het systeem wordt voor $30 aangelegd,
waarna de gebruikers tegen maandelijkse kosten van $8 kunnen beschikken over
de stroom die het systeem oplevert. Een prachtig initiatief. Ik ben benieuwd
of lezers op deze nuusgroep hier wel eens van gehoord hebben en of zij weten
of het project nog loopt en een succes is.
Arthur
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:52:39 UTC 2025
|