Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit " Rooi Oog" deur D.J. OPPERMAN
Uit " Rooi Oog" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #54798] Do, 20 Desember 2001 13:46
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN

Wie... maar eenmaal in Sy vuur van vygies kyk,
word dol van al die lig:
hy mompel en sy oë stig
voortaan in klip en mense vure soortgelyk.
Vorige onderwerp: "Kersfees in die Ouetehuis" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: "Die Kind" deur INGRID JONKER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:12:36 MGT 2024