Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit " Rooi Oog" deur D.J. OPPERMAN
Uit " Rooi Oog" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #54798] Do., 20 Desember 2001 13:46
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Uit "Rooi Oog" van D.J. OPPERMAN

Wie... maar eenmaal in Sy vuur van vygies kyk,
word dol van al die lig:
hy mompel en sy oë stig
voortaan in klip en mense vure soortgelyk.
Vorige onderwerp: "Tyd en die Klein Karoo" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Die Kind" deur INGRID JONKER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 20:07:47 UTC 2025