Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket, Ntini en die ANC
Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54641] |
Sun, 16 December 2001 13:17 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Indien die media (TV & pers) geglo kan word, pas die ANC-regering dmv hulle
Minister van Sport (Balfour) druk toe op die SA Krieketraad om 'n minimum
getal Swart spelers in die nasionale span te hê.
Indien dit waar is ontstaan die vraag - wat doen die ICC in hierdie verband?
Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig. 'n
Minister (Nkondi Balfour) wat glad nie lyk of hy ooit aan sport deelgeneem
het nie - of ooit daaraan sal kan deelneem nie. Hoekom is daar nie eerder 'n
Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
onderlede het nie ....
|
|
|
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54642 is 'n antwoord op boodskap #54641] |
Sun, 16 December 2001 14:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: .com
Jonas skryf in boodskap news:9vi6to$hvg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Nog 'n vragie - waarom het Suid-Afrika 'n Minister van Sport nodig
. Hoekom is daar nie eerder 'n
> Minister van Vigs en Verwante Aangeleenthede nie? Die heer Balfour behoort
> goed in daardie rol te pas - dis is sigbaar duidelik dat hy nie VIGS
> onderlede het nie ....
Ek het ook al gewonder oor die minister van Sport, ek weet van
geen ander land wat so n minister het nie. Geldmors as jy my vra . . .
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Krieket, Ntini en die ANC [boodskap #54700 is 'n antwoord op boodskap #54681] |
Tue, 18 December 2001 05:59 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Salmaar seg soos jy, sal nie meer vra nie...haha
Maar jy klink nie lekker nie jong.
Frikkie
Ps: Wat dink jy van die uitslag van die "donkies" vandag....
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3c1e4c3e$0$236@hades.is.co.za...
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:3c1cb680$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Die hele "regering"as jy my vra.
>>>> Lees net bietjie die "rapport" vandag.
>
>>> Nee wat, Frikkie, ek sal nie vi jou vra nie
>>> Piet Pompdonkie
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1e2c9e$0$227@hades.is.co.za...
>> Hoekom skryf jy dan ????
>> "Afwykings" of hoe....
>
> Maar hoekom skryf jy Frikkie? Ek tik sommer...
> Piet Wonderdonkie
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:35 UTC 2025
|