Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53958] Sun, 25 November 2001 20:50 na volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ghost" schreef...
> 'n Vriend my wat op De Aar woon het vir my die berig deur gefaks
> wat in die plaaslike koerant was. Ek moet dit net hier plaas om
> julle opinie oor die saak te hoor.
>
> Steel Papsak
> De Aar - Die polisie ondersoek 'n geval van roof in Barcelona. Die
> klaer is beroof van 'n papsak. Niemand is nog in verband met die
> voorval gearresteer nie.
>
> Dis nou kort en kragtig.

Wat is 'n papsak eintlik? Wanneer hier in Holland 'n papsak verdwyn praat
ons van 'n ontvoering nie van roof nie :)

Groete,
Arthur
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53959 is 'n antwoord op boodskap #53958] Sun, 25 November 2001 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur"

>> Dis nou kort en kragtig.
>
> Wat is 'n papsak eintlik? Wanneer hier in Holland 'n papsak verdwyn praat
> ons van 'n ontvoering nie van roof nie :)

Ik denk dat papzak iemand is die pafferig dik is . .....
grt emmy
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53960 is 'n antwoord op boodskap #53959] Sun, 25 November 2001 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Nov 2001 22:11:00 +0100, "emmy" wrote:

>
> "Arthur"
>
>
>>> Dis nou kort en kragtig.

>> Wat is 'n papsak eintlik? Wanneer hier in Holland 'n papsak verdwyn praat
>> ons van 'n ontvoering nie van roof nie :)
>
> Ik denk dat papzak iemand is die pafferig dik is . .....
> grt emmy
>

'n Papsak is 'n spotwoord vir kosblik

DD
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53962 is 'n antwoord op boodskap #53960] Sun, 25 November 2001 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Issie.
'n Papsak is die sak sonder 'n doos.
(Daar is gewoonlik goedkoop wit wyn in die sak)
Annette
.

Davie Davis skryf in boodskap news:sqp20u4v3lunmc9951ktrphhno7169e4hi@4ax.com...
> On Sun, 25 Nov 2001 22:11:00 +0100, "emmy" wrote:
>
>>
>> "Arthur"
>>
>>
>>>> Dis nou kort en kragtig.
>
>>> Wat is 'n papsak eintlik? Wanneer hier in Holland 'n papsak verdwyn praat
>>> ons van 'n ontvoering nie van roof nie :)
>>
>> Ik denk dat papzak iemand is die pafferig dik is . .....
>> grt emmy
>>
>
> 'n Papsak is 'n spotwoord vir kosblik
>
> DD
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53963 is 'n antwoord op boodskap #53962] Sun, 25 November 2001 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Nov 2001 00:39:01 +0200, "Annette" wrote:

> Issie.
> 'n Papsak is die sak sonder 'n doos.
> (Daar is gewoonlik goedkoop wit wyn in die sak)
> Annette
> .
>
>
>

En ek was so seker dat ek reg is
en ek is nou nog nie seker dat
ek verkeerd is
Dink dit hang af van waar dit
gebruik word - seker noem
die rooiwyn drinkers 'n
sak wyn 'n papsak :-)))))

DD
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53966 is 'n antwoord op boodskap #53963] Mon, 26 November 2001 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ons rooiwyndrinkers dink nie eers aan iets paps nie;))
Ons sakke word houers genoem.
Nee, definitief, 'n papsak is 'n sak sonder 'n doos.
Rerag.
Dit werk so - die goedkoop wit wyn is vir 'n plaaslike mark - en dit moet so
goedkoop moontlik wees.
Dus word die wyn net in die papsak ( met 'n kraantjie) verkoop - die doos
moet die koper self vind.:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:1os20uskiq2eunfkne34l3756ejmduj0tj@4ax.com...
> On Mon, 26 Nov 2001 00:39:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Issie.
>> 'n Papsak is die sak sonder 'n doos.
>> (Daar is gewoonlik goedkoop wit wyn in die sak)
>> Annette
>> .
>>
>
> En ek was so seker dat ek reg is
> en ek is nou nog nie seker dat
> ek verkeerd is
> Dink dit hang af van waar dit
> gebruik word - seker noem
> die rooiwyn drinkers 'n
> sak wyn 'n papsak :-)))))
>
> DD
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53992 is 'n antwoord op boodskap #53966] Mon, 26 November 2001 16:49 Na vorige boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: August 2001
Karma: 0
Volle Lid
Jip Annette
Jy het reg. Die papsak is 'n silwer sak met 'n kraantjie aan met suur witwyn
daarin. Op 'n Sondag sal die bruinmense maklik tussen R50 en R75 betaal vir
so iets by 'n shebeen.

Groete
Spook

A wise man can see more from a the bottom of a well than a
fool can from a mountain top.

Annette skryf in boodskap news:9tsl50$4leuc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ons rooiwyndrinkers dink nie eers aan iets paps nie;))
> Ons sakke word houers genoem.
> Nee, definitief, 'n papsak is 'n sak sonder 'n doos.
> Rerag.
> Dit werk so - die goedkoop wit wyn is vir 'n plaaslike mark - en dit moet so
> goedkoop moontlik wees.
> Dus word die wyn net in die papsak ( met 'n kraantjie) verkoop - die doos
> moet die koper self vind.:))
> Annette
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Davie Davis wrote in message
> news:1os20uskiq2eunfkne34l3756ejmduj0tj@4ax.com...
>> On Mon, 26 Nov 2001 00:39:01 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Issie.
>>> 'n Papsak is die sak sonder 'n doos.
>>> (Daar is gewoonlik goedkoop wit wyn in die sak)
>>> Annette
>>> .
>>>
>>>
>>>
>>
>> En ek was so seker dat ek reg is
>> en ek is nou nog nie seker dat
>> ek verkeerd is
>> Dink dit hang af van waar dit
>> gebruik word - seker noem
>> die rooiwyn drinkers 'n
>> sak wyn 'n papsak :-)))))
>>
>> DD
>
Vorige onderwerp: Na die Land waar die Son nooit ondergaan
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:05:54 UTC 2025