Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daar oorkant die spruit
Daar oorkant die spruit [boodskap #53427] Wo, 14 November 2001 22:56 na volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BF2C286.13DEA8D7@home.com...
> Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,
> hoe sal ek maak om daar te kom.
> Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
> Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
>
> Dis nie myne nie, dis nie joune nie
> dis annerman se goed wat ons oor stry.
> Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
> dis annerman se goed wat ons oor stry.
> Tant Hessie Callas

Soos jy dit stel is dit baie sêd
Maar tog is dit nie so erg b�d
Die donkie se hart is baie groot
Al skop hy al die jong mans dood

Jy sê "hoe sal ek maak om daar te kom"
En ek weet jy is ook glad nie dom
Maar "kom" kan nogal baie sê
Dit hang net af wat jy wil hê

Antie lyk my jy wil my traai
Antie Antie dis tog so fraai
Maar voor ek groet en finaal waai
Wonder ek wat rym met waai?

Piet Spruitdrifdonkie
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53429 is 'n antwoord op boodskap #53427] Wo, 14 November 2001 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Antie lyk my jy wil my traai
> Antie Antie dis tog so fraai
> Maar voor ek groet en finaal waai
> Wonder ek wat rym met waai?
>
> Piet Spruitdrifdonkie

Wat de joos?

Tant Hessie Poirot
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53435 is 'n antwoord op boodskap #53427] Do, 15 November 2001 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waarnatoe wil jy waai Donkie?
Daar is Kinky wat jou van ver opeis,
En Tinkelbell wat nie naby jou wil bly nie.
Gelukkige ek, wat jou sommer maklik
teen my moederlike bors kan druk:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bf2f77f$0$226@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3BF2C286.13DEA8D7@home.com...
>> Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,
>> hoe sal ek maak om daar te kom.
>> Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
>> Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
>>
>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie
>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>> Tant Hessie Callas
>
>
>
> Soos jy dit stel is dit baie sêd
> Maar tog is dit nie so erg b�d
> Die donkie se hart is baie groot
> Al skop hy al die jong mans dood
>
> Jy sê "hoe sal ek maak om daar te kom"
> En ek weet jy is ook glad nie dom
> Maar "kom" kan nogal baie sê
> Dit hang net af wat jy wil hê
>
> Antie lyk my jy wil my traai
> Antie Antie dis tog so fraai
> Maar voor ek groet en finaal waai
> Wonder ek wat rym met waai?
>
> Piet Spruitdrifdonkie
>
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53443 is 'n antwoord op boodskap #53427] Do, 15 November 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skool- weergawe ( voor 1992) van bg:
Daar oorkant die spruit
Staan 'n ou boesmanmeid
Sewe swak tande en 'n zig-zag nek.
Ek laai my tanne vol boerebeskuit
Tarra-tarra-tarra daar lê die ou meid.

Annette

skryf in boodskap news:3BF2FCE0.646C5B9@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Antie lyk my jy wil my traai
>> Antie Antie dis tog so fraai
>> Maar voor ek groet en finaal waai
>> Wonder ek wat rym met waai?
>>
>> Piet Spruitdrifdonkie
>
> Wat de joos?
>
> Tant Hessie Poirot
>
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53446 is 'n antwoord op boodskap #53427] Do, 15 November 2001 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die spruit.

O die spruit o die spruit
waar die nonsens
uit spuit
of dit nou gedonkie
of gehessie is,
is lekker al die pad
want dis in Afrikaans
al rym dit dan nie

Daar oorkant die spruit
staan 'n ou donkie en fluit
hee haaa hee haaa
so op en af
een noot hoog
en die ander een laag
o so eentonig in rym en in maat
mens wil nie eers meer
met daai donkie praat!
hy hoor wat hy wil
en soek wat hy wil
maar van ta' hessie s witperd
is hy ook nie 'n vul

My pa het eenkeer van iemand wat minder fluks was, verwys as
"Dooie-perd-se-vul"

Thys oppie Bos

skryf in boodskap news:3BF2FCE0.646C5B9@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Antie lyk my jy wil my traai
>> Antie Antie dis tog so fraai
>> Maar voor ek groet en finaal waai
>> Wonder ek wat rym met waai?
>>
>> Piet Spruitdrifdonkie
>
> Wat de joos?
>
> Tant Hessie Poirot
>
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53452 is 'n antwoord op boodskap #53427] Do, 15 November 2001 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Die spruit.
>
> O die spruit o die spruit
> waar die nonsens
> uit spuit
> of dit nou gedonkie
> of gehessie is,
> is lekker al die pad
> want dis in Afrikaans
> al rym dit dan nie
>
>
>> Wat de joos?
>>
>> Tant Hessie Poirot
>
>

Tant Hessie het nog altyd geweet wiedie Pompdonkie is, Thys. As daar een

ding is wat Tant Hessie nie is nie, is dat
sy nie onder 'n kalkoen uitgebroei is nie.

Hessie Watson-Poirot
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53454 is 'n antwoord op boodskap #53435] Do, 15 November 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Waarnatoe wil jy waai Donkie?
> Daar is Kinky wat jou van ver opeis,
> En Tinkelbell wat nie naby jou wil bly nie.
> Gelukkige ek, wat jou sommer maklik
> teen my moederlike bors kan druk:)))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Piet Pompdonkie wrote in message
> news:3bf2f77f$0$226@hades.is.co.za...
>>
>> skryf in boodskap news:3BF2C286.13DEA8D7@home.com...
>>> Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,
>>> hoe sal ek maak om daar te kom.
>>> Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
>>> Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
>>>
>>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie
>>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
>>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>>> Tant Hessie Callas
>>
>>
>>
>> Soos jy dit stel is dit baie sêd
>> Maar tog is dit nie so erg bêd
>> Die donkie se hart is baie groot
>> Al skop hy al die jong mans dood
>>
>> Jy sê "hoe sal ek maak om daar te kom"
>> En ek weet jy is ook glad nie dom
>> Maar "kom" kan nogal baie sê
>> Dit hang net af wat jy wil hê
>>
>> Antie lyk my jy wil my traai
>> Antie Antie dis tog so fraai
>> Maar voor ek groet en finaal waai
>> Wonder ek wat rym met waai?
>>
>> Piet Spruitdrifdonkie
>>
>>
>>

GENUGTIG..o genade...nee!!
Help my ek gaan begin te skree
Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef
maar hierdie ding trek nou lelik skeef

Piet pomp sal begin glo hy's vreeslik nice
oor elkeen try to fit the size
As ek 'n persoonlike onpersoonlike vraag mag vra
wat is die ouderdomme van hierdie tra-la-la...

Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie
ek vra myself watse faait is dit hierrie

>>
>>
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53455 is 'n antwoord op boodskap #53427] Do, 15 November 2001 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tinkerbell wrote:

> Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef
> maar hierdie ding trek nou lelik skeef
>
> Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie
> ek vra myself watse faait is dit hierrie

Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth fighting for.

Tant Hessie.

>
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53462 is 'n antwoord op boodskap #53454] Vr, 16 November 2001 03:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ek en Kinky ken Pompdonkie
persoonlik, dus weet ons waarvan ons praat:))
Hy is nog hups en fluks:)))
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111150514.17f38d1a@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Waarnatoe wil jy waai Donkie?
>> Daar is Kinky wat jou van ver opeis,
>> En Tinkelbell wat nie naby jou wil bly nie.
>> Gelukkige ek, wat jou sommer maklik
>> teen my moederlike bors kan druk:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Piet Pompdonkie wrote in message
>> news:3bf2f77f$0$226@hades.is.co.za...
>>>
>>> skryf in boodskap news:3BF2C286.13DEA8D7@home.com...
>>>> Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,
>>>> hoe sal ek maak om daar te kom.
>>>> Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
>>>> Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
>>>>
>>>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie
>>>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>>>> Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
>>>> dis annerman se goed wat ons oor stry.
>>>> Tant Hessie Callas
>>>
>>>
>>>
>>> Soos jy dit stel is dit baie sêd
>>> Maar tog is dit nie so erg b�d
>>> Die donkie se hart is baie groot
>>> Al skop hy al die jong mans dood
>>>
>>> Jy sê "hoe sal ek maak om daar te kom"
>>> En ek weet jy is ook glad nie dom
>>> Maar "kom" kan nogal baie sê
>>> Dit hang net af wat jy wil hê
>>>
>>> Antie lyk my jy wil my traai
>>> Antie Antie dis tog so fraai
>>> Maar voor ek groet en finaal waai
>>> Wonder ek wat rym met waai?
>>>
>>> Piet Spruitdrifdonkie
>>>
>>>
>>>
>
> GENUGTIG..o genade...nee!!
> Help my ek gaan begin te skree
> Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef
> maar hierdie ding trek nou lelik skeef
>
> Piet pomp sal begin glo hy's vreeslik nice
> oor elkeen try to fit the size
> As ek 'n persoonlike onpersoonlike vraag mag vra
> wat is die ouderdomme van hierdie tra-la-la...
>
> Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie
> ek vra myself watse faait is dit hierrie
>
>
>>>
>>>
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53465 is 'n antwoord op boodskap #53427] Vr, 16 November 2001 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
>
> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth fighting for.
>
> Tant Hessie.

So sou Tannie dan meen
dat ek my bloesie se volgende knoop
so dalkies meskien ook moet oop?
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53469 is 'n antwoord op boodskap #53446] Vr, 16 November 2001 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet van Afgunsspruit
Hy dink hy dig, maar my ore tuit
Jaloesie bly 'n lelike ding
maak nie saak hoe jy hom besing

~~~~~~~~~~~~~~~~

Of is hierdie net 'n rat
gedraai om oë wat
tog so graag wil sien
die ware blikkantien?

Piet Pompklonkie

~~~~~~~~~~~~~~~~

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9t04ft$2su7$1@news.adamastor.ac.za...
> Die spruit.
>
> O die spruit o die spruit
> waar die nonsens
> uit spuit
> of dit nou gedonkie
> of gehessie is,
> is lekker al die pad
> want dis in Afrikaans
> al rym dit dan nie
>
> Daar oorkant die spruit
> staan 'n ou donkie en fluit
> hee haaa hee haaa
> so op en af
> een noot hoog
> en die ander een laag
> o so eentonig in rym en in maat
> mens wil nie eers meer
> met daai donkie praat!
> hy hoor wat hy wil
> en soek wat hy wil
> maar van ta' hessie s witperd
> is hy ook nie 'n vul
>
> My pa het eenkeer van iemand wat minder fluks was,
> verwys as "Dooie-perd-se-vul"
>
> Thys oppie Bos

> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Antie lyk my jy wil my traai
>> Antie Antie dis tog so fraai
>> Maar voor ek groet en finaal waai
>> Wonder ek wat rym met waai?
>>
>> Piet Spruitdrifdonkie
>
> Wat de joos?
>
> Tant Hessie Poirot
Tra-la-la en trie-dillie-die [boodskap #53472 is 'n antwoord op boodskap #53454] Vr, 16 November 2001 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tinkerbell" wrote in message
> GENUGTIG..o genade...nee!!
> Help my ek gaan begin te skree
> Met 'n liefdesdriehoek sou ek dalk saam kon leef
> maar hierdie ding trek nou lelik skeef

Is jy straks skeef o Tinkerbell?
Of net kinky en lekker wel?
Maar ek stem so bietjie saam
'n Foursome staan my ook nie aan

> Piet pomp sal begin glo hy's vreeslik nice
> oor elkeen try to fit the size
> As ek 'n persoonlike onpersoonlike vraag mag vra
> wat is die ouderdomme van hierdie tra-la-la...

Tra-la-la en trie-dillie-die
Ek glo niks nie, rêrig nie
Ek's 'n donkie en dit is naais
Kom en traai my self vir saais

> Ons baklei dalk almal oor 'n oom met 'n HOUTkierie
> ek vra myself watse faait is dit hierrie

Gie gie gie en tra-la-la
Nou moet ek jou ook maar vra
Is jy 'n ou antie met 'n heup vervang?
Of hoekom trek jy nou so bang?

Piet Hupsdonkie
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53476 is 'n antwoord op boodskap #53462] Vr, 16 November 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9t21fe$15jjgt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink ek en Kinky ken Pompdonkie
> persoonlik, dus weet ons waarvan ons praat:))
> Hy is nog hups en fluks:)))
> Annette

Niemand ken die pompdonkie persoonlik nie, moeder Annette.
Sommige dink so, maar almal is verkeerd.
Maar met die res is jy sê reg ;-)

Piet Hupsenfluksdonkie
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53477 is 'n antwoord op boodskap #53465] Vr, 16 November 2001 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tinkerbell" skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111152159.1e751bb2@posting.google.com...

>> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth
fighting for.

>> Tant Hessie.

> So sou Tannie dan meen
> dat ek my bloesie se volgende knoop
> so dalkies meskien ook moet oop?

Gee vir 'n donkie 'n operige bloesie
en hy maak dit vir ......

Piet Jimpeldonkie
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53486 is 'n antwoord op boodskap #53477] Vr, 16 November 2001 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n hoesie?:)))))
Annette

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bf4bf8c$0$225@hades.is.co.za...
>
> "Tinkerbell" wrote in message
> news:6ff1ece3.0111152159.1e751bb2@posting.google.com...
>
>>> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth
> fighting for.
>
>>> Tant Hessie.
>
>> So sou Tannie dan meen
>> dat ek my bloesie se volgende knoop
>> so dalkies meskien ook moet oop?
>
>
> Gee vir 'n donkie 'n operige bloesie
> en hy maak dit vir ......
>
> Piet Jimpeldonkie
>
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53487 is 'n antwoord op boodskap #53476] Vr, 16 November 2001 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het mos gesê ek dink net so:)))
Persoonlik ken bedoel ek.
Van die hupsheid en fluksheid
kan mens mos hier lees:))
Annette

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bf4bf24$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9t21fe$15jjgt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink ek en Kinky ken Pompdonkie
>> persoonlik, dus weet ons waarvan ons praat:))
>> Hy is nog hups en fluks:)))
>> Annette
>
>
> Niemand ken die pompdonkie persoonlik nie, moeder Annette.
> Sommige dink so, maar almal is verkeerd.
> Maar met die res is jy sê reg ;-)
>
> Piet Hupsenfluksdonkie
>
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53491 is 'n antwoord op boodskap #53427] Vr, 16 November 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tinkerbell wrote:

>>
>> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth fighting for.
>>
>> Tant Hessie.
>
> So sou Tannie dan meen
> dat ek my bloesie se volgende knoop
> so dalkies meskien ook moet oop?

Nee, my kind. Dis nie soos mens dinge doen nie.

Tant Hessie Taliban
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53494 is 'n antwoord op boodskap #53427] Vr, 16 November 2001 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Piet Jimpeldonkie

Wat is 'n jimpel, Thys?

Tant Hessie Watson
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53503 is 'n antwoord op boodskap #53427] Vr, 16 November 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Piet is Thys?
Gjenoeaan?
Nee wat!
Annette

skryf in boodskap news:3BF50908.CDA30F74@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Piet Jimpeldonkie
>
> Wat is 'n jimpel, Thys?
>
> Tant Hessie Watson
>
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53665 is 'n antwoord op boodskap #53472] Ma, 19 November 2001 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Gie gie gie en tra-la-la
> Nou moet ek jou ook maar vra
> Is jy 'n ou antie met 'n heup vervang?
> Of hoekom trek jy nou so bang?
>
> Piet Hupsdonkie

Nee, Piet ek is nie 'n tannie nie...alhoewel ek vreeslik daarna
uitsien om eendag een te wees.
Selfs Tinkerbell sal eendag moet groot word.
Daar is iets omtrent ouer vroue wat so ongelooflik sag en mooi is...ek
praat natuurlik nie van die wat probeer om hulle ouderdom te versteek
onder hope grimering en byderwetse klere nie.
Ek sukkel om na sulke vroue te verwys as "tannies"...'n tannie of dan
soos meeste OOMS na hulle verwys "anties" moet iemand wees wat deur
alles gegaan het waardeur ek nou gaan, of dan al die ander
twenty-something vrouens en heel anderkant uitgekom het..nie
noodwendig sonder littekens nie...maar heel genoeg om die storie te
kan vertel.
Eendag as ek groot is wil ek ook so wees.Baie stories hê om te vertel.
:)
Wie weet dalk vertel ek eendag vir my kiddies 'n storie oor 'n donkie.
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53708 is 'n antwoord op boodskap #53462] Di, 20 November 2001 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Ek dink ek en Kinky ken Pompdonkie
> persoonlik, dus weet ons waarvan ons praat:))
> Hy is nog hups en fluks:)))
> Annette
>
>

Verbaas my nie.
Wonderlik wat mans deesdae op 80 steeds regkry.
Tog, moet mens versigtig wees om meer as een van daardie blou
pilletjies op 'n keer te neem...nie goed vir die hart nie glo.
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53709 is 'n antwoord op boodskap #53427] Di, 20 November 2001 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
>>>
>>> Nee, Tinkerbell, as die Pompdonkie is wie ek dinkhy is, dan is hy worth fighting for.
>>>
>>> Tant Hessie.
>>
>> So sou Tannie dan meen
>> dat ek my bloesie se volgende knoop
>> so dalkies meskien ook moet oop?
>
> Nee, my kind. Dis nie soos mens dinge doen nie.
>
> Tant Hessie Taliban

Nou sal die gawe tannie my dalk so 'n tip of twee gee.
Is tannie 'n tannie wat baie trix ken,tannie?
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53711 is 'n antwoord op boodskap #53665] Di, 20 November 2001 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooi gedagtes, my tinkie-klokkie. Nou weet ek jy het heelwat
Kaaps in jou, dis net 'n Kapenaar wat so mooi kan dink. Hier is
'n jingle waarmee jy eendag jou kiddies se stories kan inlui. Die
idee is dat jy dit sing voor en na elke episode, sodat die kiddies
leer om saam te sing.
En wie weet, dalk is al die episodes nog nie geskryf nie :-)

O die donkie, ja die donkie
O daai donkie was 'n wonnerlike ou
'n Rympieman
ja 'n man wat kan
Daai donkie was 'n wonnerlike ou

O die donkie, ja die donkie
O daai donkie was 'n wonnerlike ou
Hy steel my hart
maar hy was 'n vark
Daai donkie was 'n wonnerlike ou

Petrus, the one and only pompdonkie

"Tinkerbell" wrote in message

> Nee, Piet ek is nie 'n tannie nie...alhoewel ek vreeslik daarna
> uitsien om eendag een te wees.
> Selfs Tinkerbell sal eendag moet groot word.
> Daar is iets omtrent ouer vroue wat so ongelooflik sag en mooi is...ek
> praat natuurlik nie van die wat probeer om hulle ouderdom te versteek
> onder hope grimering en byderwetse klere nie.
> Ek sukkel om na sulke vroue te verwys as "tannies"...'n tannie of dan
> soos meeste OOMS na hulle verwys "anties" moet iemand wees wat deur
> alles gegaan het waardeur ek nou gaan, of dan al die ander
> twenty-something vrouens en heel anderkant uitgekom het..nie
> noodwendig sonder littekens nie...maar heel genoeg om die storie te
> kan vertel.
> Eendag as ek groot is wil ek ook so wees. Baie stories hê om te vertel. :)
> Wie weet dalk vertel ek eendag vir my kiddies 'n storie oor 'n donkie.
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53725 is 'n antwoord op boodskap #53427] Di, 20 November 2001 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tinkerbell wrote:

> Nou sal die gawe tannie my dalk so 'n tip of twee gee.
> Is tannie 'n tannie wat baie trix ken,tannie?

My kind. Elke mens se trieks is sy eie trieks. One size doesnot fit all. Jy moet maar
eksperimenteer en sien wat werk.
Maar onthou nie, liefde is blind.

Tant Hessie van Kandahar.
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53746 is 'n antwoord op boodskap #53427] Wo, 21 November 2001 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
@home.com skryf in boodskap news:...
> Tinkerbell wrote:
>
>> Nou sal die gawe tannie my dalk so 'n tip of twee gee.
>> Is tannie 'n tannie wat baie trix ken,tannie?
>
> My kind. Elke mens se trieks is sy eie trieks. One size doesnot fit all. Jy moet maar
> eksperimenteer en sien wat werk.
> Maar onthou nie, liefde is blind.
>
> Tant Hessie van Kandahar.

Dit help nou nie juis nie.
As liefde blind is sal hy seker in elkgeval nie kan sien as ek 'n
low-cut dra of my knopies oop maak nie.
eksprimenteer = 'n moet troue....my ma slaan morsdood neer.
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53757 is 'n antwoord op boodskap #53708] Wo, 21 November 2001 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tinkerbell wrote:
>
>
> Verbaas my nie.
> Wonderlik wat mans deesdae op 80 steeds regkry.
> Tog, moet mens versigtig wees om meer as een van daardie blou
> pilletjies op 'n keer te neem...nie goed vir die hart nie glo.

What a way to go! Laat my dink aan die grappie oor die oom wat
geoverdoze het op die blou pilletjies - hule het vreeslik gesukkel om
die kis toe te kry!
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53773 is 'n antwoord op boodskap #53427] Wo, 21 November 2001 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tinkerbell wrote:

> As liefde blind is sal hy seker in elkgeval nie kan sien as ek 'n
> low-cut dra of my knopies oop maak nie.

Ja, die regte een sal dink jy is beeldskoon selfs
as jy in 'n flennie-nagrok is met room op jou neus.
Dis hoe jy die regte een vind.

Dear Hessie
Re: Daar oorkant die spruit [boodskap #53779 is 'n antwoord op boodskap #53708] Wo, 21 November 2001 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tinkerbell" skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111192339.6090b6b9@posting.google.com...

>> Hy is nog hups en fluks:)))

> Verbaas my nie.
> Wonderlik wat mans deesdae op 80 steeds regkry.
> Tog, moet mens versigtig wees om meer as een van daardie
> blou pilletjies op 'n keer te neem...nie goed vir die hart nie glo.

Piet Kromdonkie:
Hie haaa hieee haaa!!!
Ek sien al hoe stap ek met 4 krukke....
en 'n ingeboude stut....

Maar ken jy die storie van Tant Tinkie, 75 jaar oud, wat by die dokter kla
dat sy elke oggend naar is. Na 'n lang ondersoek sê die dokter hy wou dit
eers self nie glo nie, maar Tant Tinkie is beslis verwagtend. Hy vra toe wie
die pa is, want Tant Tinkie is 'n oujongnooi. Sy sê dis oom Piet en hy is al
82!

Sy bel toe vir oom Piet uit die spreekkamer:
Tinkie (75) : Ou Piet, jou karnallie, ons gaan 'n baba kry.
Piet (82) : Wie praat nou?
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53780 is 'n antwoord op boodskap #53711] Wo, 21 November 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Mooi gedagtes, my tinkie-klokkie. Nou weet ek jy het heelwat
> Kaaps in jou, dis net 'n Kapenaar wat so mooi kan dink. Hier is
> 'n jingle waarmee jy eendag jou kiddies se stories kan inlui. Die
> idee is dat jy dit sing voor en na elke episode, sodat die kiddies
> leer om saam te sing.
> En wie weet, dalk is al die episodes nog nie geskryf nie :-)
>
> O die donkie, ja die donkie
> O daai donkie was 'n wonnerlike ou
> 'n Rympieman
> ja 'n man wat kan
> Daai donkie was 'n wonnerlike ou
>
> O die donkie, ja die donkie
> O daai donkie was 'n wonnerlike ou
> Hy steel my hart
> maar hy was 'n vark
> Daai donkie was 'n wonnerlike ou
>
> Petrus, the one and only pompdonkie

So jy sê ek is 'n Gautenger wat soos 'n Kapenaar dink...
Vertel my van Petrus...wie is hy?

>
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53782 is 'n antwoord op boodskap #53780] Wo, 21 November 2001 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tinkerbell" wrote in message
> So jy sê ek is 'n Gautenger wat soos 'n Kapenaar dink...
> Vertel my van Petrus...wie is hy?

Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
Vertel my eers van Tinkerbell.

Piet Speurdonkie
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53826 is 'n antwoord op boodskap #53782] Do, 22 November 2001 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> "Tinkerbell" wrote in message
>> So jy sê ek is 'n Gautenger wat soos 'n Kapenaar dink...
>> Vertel my van Petrus...wie is hy?
>
> Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
> daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
> Vertel my eers van Tinkerbell.
>
> Piet Speurdonkie

Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg bly nie.
Sal nie omgee nie...
Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk.
Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie.

Vir elke stukkie inligting wat ek jou gee oor my soek ek ook 'n brokkie oor jou.
Anders is dit 'n "no go"
Goed?

Tinkerbell slaan af:
Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng.
use it - don't use it.
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53867 is 'n antwoord op boodskap #53826] Do, 22 November 2001 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
>> daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
>> Vertel my eers van Tinkerbell.
>> Piet Speurdonkie

> Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg
> bly nie. Sal nie omgee nie...
> Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk.
> Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie.

PP
Jou ISP is dié van die ou KPA (Kaapse Provinsiale Administrasie)
nou PAWK (Provinsiale Administrasie Wes-Kaap)
Die boffins hier sal dit kan bevestig
Jy werk dus in of naby Waalstraat, Kaapstad. Behalwe as julle
intussen na Century City verhuis het.

> Vir elke stukkie inligting wat ek jou gee oor my soek ek ook 'n brokkie oor jou.
> Anders is dit 'n "no go"
> Goed?

PP : Goed

> Tinkerbell slaan af:
> Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng.
> use it - don't use it.

PP vra:
Nou hoeddehel pos jy via PAWK se netwerk?
Van waar, watter instansie, pos jy?

PP stuur die afslaan terug
As jy in Gauteng sou wees is jy verder van my as wat jy by PAWK werk.
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53876 is 'n antwoord op boodskap #53867] Do, 22 November 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Piet, miskien is Tinkerbell reg - ek het die stilte gister hier gemerk
tydens die haelstorm in Bloemfontein:)))
Annette

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bfd6cfc$0$236@hades.is.co.za...
>>> Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
>>> daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
>>> Vertel my eers van Tinkerbell.
>>> Piet Speurdonkie
>
>> Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg
>> bly nie. Sal nie omgee nie...
>> Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk.
>> Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie.
>
> PP
> Jou ISP is dié van die ou KPA (Kaapse Provinsiale Administrasie)
> nou PAWK (Provinsiale Administrasie Wes-Kaap)
> Die boffins hier sal dit kan bevestig
> Jy werk dus in of naby Waalstraat, Kaapstad. Behalwe as julle
> intussen na Century City verhuis het.
>
>> Vir elke stukkie inligting wat ek jou gee oor my soek ek ook 'n brokkie
oor
> jou.
>> Anders is dit 'n "no go"
>> Goed?
>
> PP : Goed
>
>> Tinkerbell slaan af:
>> Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng.
>> use it - don't use it.
>
> PP vra:
> Nou hoeddehel pos jy via PAWK se netwerk?
> Van waar, watter instansie, pos jy?
>
> PP stuur die afslaan terug
> As jy in Gauteng sou wees is jy verder van my as wat jy by PAWK werk.
>
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53889 is 'n antwoord op boodskap #53876] Vr, 23 November 2001 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Piet, miskien is Tinkerbell reg - ek het die stilte gister hier gemerk
> tydens die haelstorm in Bloemfontein:)))
> Annette
>
>
> Piet Pompdonkie wrote in message
> news:3bfd6cfc$0$236@hades.is.co.za...
>>>> Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
>>>> daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
>>>> Vertel my eers van Tinkerbell.
>>>> Piet Speurdonkie
>
>>> Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg
>>> bly nie. Sal nie omgee nie...
>>> Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk.
>>> Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie.
>>
>> PP
>> Jou ISP is dié van die ou KPA (Kaapse Provinsiale Administrasie)
>> nou PAWK (Provinsiale Administrasie Wes-Kaap)
>> Die boffins hier sal dit kan bevestig
>> Jy werk dus in of naby Waalstraat, Kaapstad. Behalwe as julle
>> intussen na Century City verhuis het.
>>
>>
>>> Tinkerbell slaan af:
>>> Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng.
>>> use it - don't use it.
>>
>> PP vra:
>> Nou hoeddehel pos jy via PAWK se netwerk?
>> Van waar, watter instansie, pos jy?

Tinkerbell lig haar wenkbrou...
Jy speel vuil donkie...
Ek gaan punte aftrek as jy kroek.

>>
>> PP stuur die afslaan terug
>> As jy in Gauteng sou wees is jy verder van my as wat jy by PAWK werk.

Goed dit beteken dat jy jouself in die Kaap bevind.reg?
>>

Tinkerbell tel die bal op nadat Piet hom in die net vasgeslaan het.
Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets voor
sy haar volgende hou speel.

Tinkerbell is nou 28 jaar oud, sy het bruin oë en skouerlengte donker
rooibruin hare('n salon mix)
sy dra 'n nommer 5 skoen en is 1.67m lank.Sy lag baie maar nie 'n Big
Brother Marge lag nie...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big
Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat
gerehabiliteer wil word.

>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53895 is 'n antwoord op boodskap #53889] Vr, 23 November 2001 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
28? En nou al so wys dat sy vanaf die Noorde deur pawc by ons uitkom?
Mensig Voetleuce, jy leer hulle mooi:))
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111222338.3ebb4a97@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Piet, miskien is Tinkerbell reg - ek het die stilte gister hier gemerk
>> tydens die haelstorm in Bloemfontein:)))
>> Annette
>>
>>
>> Piet Pompdonkie wrote in message
>> news:3bfd6cfc$0$236@hades.is.co.za...
>>>> > Nee, ek sê jy is 'n Kapenaar. Uit en gedaan. Jy werk in Kaapstad,
>>>> > daar in die omgewing waar my naamgenoot die standbeeld wil oprig.
>>>> > Vertel my eers van Tinkerbell.
>>>> > Piet Speurdonkie
>>
>>>> Net oor ek naais is beteken dit nie dat ek naby die groot plat berg
>>>> bly nie. Sal nie omgee nie...
>>>> Opgrond van wat maak jy die stelling dat ek werk waar jy sê ek werk.
>>>> Jy moet my nie verwar met iemand wat jy ken nie.
>>>
>>> PP
>>> Jou ISP is dié van die ou KPA (Kaapse Provinsiale Administrasie)
>>> nou PAWK (Provinsiale Administrasie Wes-Kaap)
>>> Die boffins hier sal dit kan bevestig
>>> Jy werk dus in of naby Waalstraat, Kaapstad. Behalwe as julle
>>> intussen na Century City verhuis het.
>>>
>>>
>>>> Tinkerbell slaan af:
>>>> Ek bevind my regtig nie in die Kaap nie, maar in Gauteng.
>>>> use it - don't use it.
>>>
>>> PP vra:
>>> Nou hoeddehel pos jy via PAWK se netwerk?
>>> Van waar, watter instansie, pos jy?
>
> Tinkerbell lig haar wenkbrou...
> Jy speel vuil donkie...
> Ek gaan punte aftrek as jy kroek.
>
>>>
>>> PP stuur die afslaan terug
>>> As jy in Gauteng sou wees is jy verder van my as wat jy by PAWK werk.
>
> Goed dit beteken dat jy jouself in die Kaap bevind.reg?
>>>
>
> Tinkerbell tel die bal op nadat Piet hom in die net vasgeslaan het.
> Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets voor
> sy haar volgende hou speel.
>
> Tinkerbell is nou 28 jaar oud, sy het bruin oë en skouerlengte donker
> rooibruin hare('n salon mix)
> sy dra 'n nommer 5 skoen en is 1.67m lank.Sy lag baie maar nie 'n Big
> Brother Marge lag nie...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big
> Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat
> gerehabiliteer wil word.
>
>
>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53904 is 'n antwoord op boodskap #53889] Vr, 23 November 2001 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tinkerbell wrote:

> Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets

Hoekom hou jy jou vinger in die lig? Toets jy om te sien of dit 'n skaduwee gooi,
Tinkerbell? Help dit as jy tennis speel?

Tant Hessie Williams
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53915 is 'n antwoord op boodskap #53889] Vr, 23 November 2001 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Nov 2001 23:38:02 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) wrote:

> ...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big
> Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat
> gerehabiliteer wil word.
>

Tinkerbell, ek het al gewonder of ek moet reageer op enigiets wat jy
hoeka waar ookal sê want ek het so gevoelentheid (gehad/steeds?) dat
jy en ek kompleet kontrasties (weet nie of daar so woord bestaan nie)
ingestel is. Dat ons sal vashaak as ons kommunikeer. Dis hoekom ek
maar die stil outjie op die groep is. Want ek is vreedsaam en soek met
niemand moeilikheid nie.
En hier Tinkerbell, sê jy die woorde. Vroumens, afterall is jy miskien
nie te sleg nie en nie so baie stupid nie.

DD
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53937 is 'n antwoord op boodskap #53915] So, 25 November 2001 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het begin dink ek is die enigste persoon in die land wat nie na dit kyk
nie (die res van die gesin ingesluit) Dankie tog daar is nog iemand.

Davie oor jou 'vreedsaam en nie moeilikheid soek nie' sal ek maar net
saggies sit en giggel! ;))

Davie Davis wrote in message ...
> On 22 Nov 2001 23:38:02 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell)
> wrote:
>
>> ...Tinkerbell dink daar is fout met mense wat Big
>> Brother kyk, en beplan om 'n hulpfonds te stig vir die wat
>> gerehabiliteer wil word.

>
> Tinkerbell, ek het al gewonder of ek moet reageer op enigiets wat jy
> hoeka waar ookal sê want ek het so gevoelentheid (gehad/steeds?) dat
> jy en ek kompleet kontrasties (weet nie of daar so woord bestaan nie)
> ingestel is. Dat ons sal vashaak as ons kommunikeer. Dis hoekom ek
> maar die stil outjie op die groep is. Want ek is vreedsaam en soek met
> niemand moeilikheid nie.
> En hier Tinkerbell, sê jy die woorde. Vroumens, afterall is jy miskien
> nie te sleg nie en nie so baie stupid nie.
>
> DD
>
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53972 is 'n antwoord op boodskap #53665] Ma, 26 November 2001 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
@home.com skryf in boodskap news:...
> Tinkerbell wrote:
>
>> Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets
>
> Hoekom hou jy jou vinger in die lig? Toets jy om te sien of dit 'n skaduwee gooi,
> Tinkerbell? Help dit as jy tennis speel?
>
> Tant Hessie Williams

Wel tannie, dit help as ek visvang...so hoekom dan sal dit nie help as
ek tennis speel nie...onthou dit is baie belangrik om seker te maak
van hoe die wind waai.
Re: Tannie Tinkerbell en Oom Piet [boodskap #53973 is 'n antwoord op boodskap #53972] Ma, 26 November 2001 07:49 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Groot Vis soos Piet is diepseehengel - jy kan maar die wind los, en meer
konsentreer op die grootte van die hoek en die sterkte van die lyn:))
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111252340.40668f15@posting.google.com...
> @home.com skryf in boodskap news:...
>> Tinkerbell wrote:
>>
>>> Sy lek haar vinger nat en hou hom in die lig om die wind te toets
>>
>> Hoekom hou jy jou vinger in die lig? Toets jy om te sien of dit 'n skaduwee gooi,
>> Tinkerbell? Help dit as jy tennis speel?
>>
>> Tant Hessie Williams
>
> Wel tannie, dit help as ek visvang...so hoekom dan sal dit nie help as
> ek tennis speel nie...onthou dit is baie belangrik om seker te maak
> van hoe die wind waai.
Vorige onderwerp: Rad = rat; rat = rot
Volgende onderwerp: Re: Afrikaanse musiek en Annette se wurmpie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 14:39:09 MGT 2024