Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » DS: [AFRIKAANS:5613] Selfone
DS: [AFRIKAANS:5613] Selfone [boodskap #5284] Do, 18 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 15:31
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5613] Selfone

Nou die dag was daar 'n nuusflits oor die TV. Daar ontdek ek toe mos
waarvoor 'n selfoon se lugraad eintlik dien! Dit beantwoord aan so 'n
fundamentele behoefte dat, as ek die geld gehad het, ek dadelik een
sou aangeskaf het.

Al die mainmanne van die sokker staan op 'n ry vir 'n fotosessie.
Die president in die middel, langes hom 'n waardige(?) gryskop, 'n
ware Salomon: hy kon seker nie te goed hoor nie, en is toe besig om
sy oor met die lugdraad van sy selfoon oop te priem. Toe die
oorkanaal wyd genoeg is, bekyk hy die punt van die lugdraad
noukeurig en druk dit met 'n ge-oefende bewing weer terug op sy
plek.

Laat die kameras rol!

Groete

Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
DS: [AFRIKAANS:5616] Re: Selfone [boodskap #5291 is 'n antwoord op boodskap #5284] Do, 18 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 15:42
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5616] Re: Selfone

Joop skryf:

> Nou die dag was daar 'n nuusflits oor die TV. Daar ontdek ek toe mos
> waarvoor 'n selfoon se lugraad eintlik dien! Dit beantwoord aan so 'n
> fundamentele behoefte dat, as ek die geld gehad het, ek dadelik een
> sou aangeskaf het.
>
> Al die mainmanne van die sokker staan op 'n ry vir 'n fotosessie.
> Die president in die middel, langes hom 'n waardige(?) gryskop, 'n
> ware Salomon: hy kon seker nie te goed hoor nie, en is toe besig om
> sy oor met die lugdraad van sy selfoon oop te priem. Toe die
> oorkanaal wyd genoeg is, bekyk hy die punt van die lugdraad
> noukeurig en druk dit met 'n ge-oefende bewing weer terug op sy
> plek.
>
> Laat die kameras rol!

Jebo! 'n Ou wat saam met my in die weermag was, het die mening
uitgespreek dat die gebruik van "ear buds" die beste ding naas seks is.
:-)
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Re: DS: [AFRIKAANS:5616] Re: Selfone [boodskap #5357 is 'n antwoord op boodskap #5291] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> Nou die dag was daar 'n nuusflits oor die TV. Daar ontdek ek toe mos[/color]
>> waarvoor 'n selfoon se lugraad eintlik dien! Dit beantwoord aan so 'n
>> fundamentele behoefte dat, as ek die geld gehad het, ek dadelik een
>> sou aangeskaf het.
>>
>> Al die mainmanne van die sokker staan op 'n ry vir 'n fotosessie.
>> Die president in die middel, langes hom 'n waardige(?) gryskop, 'n
>> ware Salomon: hy kon seker nie te goed hoor nie, en is toe besig om
>> sy oor met die lugdraad van sy selfoon oop te priem. Toe die
>> oorkanaal wyd genoeg is, bekyk hy die punt van die lugdraad
>> noukeurig en druk dit met 'n ge-oefende bewing weer terug op sy
>> plek.
>>
>> Laat die kameras rol!>>>

Ja, dit sluit aan by die ou wat ek in die kroeg gesien het wat die
kelner met sy selfoon wou slaan. So kry jou hand seker nie seer nie.
Vorige onderwerp: Re: [AFRIKAANS:5441] Spesiale karakters (fwd)
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5635] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Internet.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:38:40 MGT 2024