Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Harry op die ou tremspoor ...
Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53253] |
Mon, 12 November 2001 05:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
twee hofnarre in die span nie ....
|
|
|
|
|
|
|
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53270 is 'n antwoord op boodskap #53269] |
Mon, 12 November 2001 12:15 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Juis my punt - die manne wat rugby kyk sien nie die mooier dinge in die lewe
raak nie;))
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111120357.169957a7@posting.google.com...
>> Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
>> Annette
>>
>>
> Ag nee wat Annette, ek verkies die Mathildas by verre :)
>
> Drom
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:41:14 UTC 2025
|