| O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53208] |
Sa., 10 November 2001 15:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53224 is 'n antwoord op boodskap #53223] |
So., 11 November 2001 03:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Frankryk 20
Ons 10.
Ek was alweer reg:))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:WolH7.142118$8x1.20303@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9sjgln$13q9o5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
>> Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
>
> Yip. Jy was reg - sommer sleg verloor. Ongedissiplineerd. En dit nogal op
> Federale Verkiesingsdag hier. Skaam hulle nie vir hulle nie! Waar is hulle
> patriotisme? Gelukkig is ons regering herverkies - dankie tog daarvoor,
> anders was ons belasting weer aan die opgaan. Hoop maar net die Aussie kan
> die Kiwi's in die krieket laat betaal!
>
> Plaas die telling van die Bokke teen die Franse hier, 'seblief Annette.
>
|
|
|
|