Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53253] |
Ma, 12 November 2001 05:00 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
twee hofnarre in die span nie ....
|
|
|
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53254 is 'n antwoord op boodskap #53253] |
Ma, 12 November 2001 05:52 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my jy is ongelukkig Jonas?:)))
Janee - Viljoen en sy persoonlike agenda'jies is al lankal 'n probleem vir
my.
En Skinstad, wat nie eers mans genoeg was om te onttrek van die wêreldbeker
omdat hy geweet het hy nie kon spel nie, moet nog eers grootword.
Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9snkv1$k3r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
> betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
> nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
> Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
> Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
> Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
> Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
> twee hofnarre in die span nie ....
>
|
|
|
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53262 is 'n antwoord op boodskap #53254] |
Ma, 12 November 2001 08:14 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tsk, tsk en ek dog jy kyk rugby vir die spel. Ek dink ek sal maar ook rugby
begin kyk, veral as daar 'n paar mooi Fransmanne is! ;)
Annette skryf in boodskap news:9snoj8$14j8ak$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lyk my jy is ongelukkig Jonas?:)))
> Janee - Viljoen en sy persoonlike agenda'jies is al lankal 'n probleem vir
> my.
> En Skinstad, wat nie eers mans genoeg was om te onttrek van die wêreldbeker
> omdat hy geweet het hy nie kon spel nie, moet nog eers grootword.
> Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:9snkv1$k3r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
>> betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
>> nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
>> Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
>> Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
>> Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
>> Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
>> twee hofnarre in die span nie ....
>>
>
|
|
|
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53264 is 'n antwoord op boodskap #53262] |
Ma, 12 November 2001 09:38 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis blykbaar net ons dames wat die mooie Franse kan raaksien - of ons span
swak speel of te not;)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bef84df.0@news1.mweb.co.za...
> Tsk, tsk en ek dog jy kyk rugby vir die spel. Ek dink ek sal maar ook rugby
> begin kyk, veral as daar 'n paar mooi Fransmanne is! ;)
>
> Annette wrote in message
> news:9snoj8$14j8ak$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lyk my jy is ongelukkig Jonas?:)))
>> Janee - Viljoen en sy persoonlike agenda'jies is al lankal 'n probleem vir
>> my.
>> En Skinstad, wat nie eers mans genoeg was om te onttrek van die wêreldbeker
>> omdat hy geweet het hy nie kon spel nie, moet nog eers grootword.
>> Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:9snkv1$k3r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
>>> betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
>>> nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
>>> Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
>>> Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
>>> Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
>>> Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
>>> twee hofnarre in die span nie ....
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53270 is 'n antwoord op boodskap #53269] |
Ma, 12 November 2001 12:15 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Juis my punt - die manne wat rugby kyk sien nie die mooier dinge in die lewe
raak nie;))
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111120357.169957a7@posting.google.com...
>> Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
>> Annette
>>
>>
> Ag nee wat Annette, ek verkies die Mathildas by verre :)
>
> Drom
|
|
|