Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples
Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples [boodskap #53243] So, 11 November 2001 17:34 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 10 Nov 2001 14:26:04 GMT, @home.com wrote:

> Jy is vreeslik onkundig omtrent wat die nuutste
> wetenskap ons leer oor waar die bakermat
> van homo sapiens was. Reg in die middel van
> Afrika. Ha, ha, ha, ha.
>
> Tant Hessie Ples

Ja, dit was so - maar gelukkig vir ons is die wetenskap nie stagnant
nie. Nuwe verwikkelings dui op iets anders...

Onlangse opgrawings in China betwyfel die tot dusver algemeen
aanvaarde teorie.

Kyk na:
http://english.peopledaily.com.cn/200110/30/eng20011030_8348 4.html
http://english.peopledaily.com.cn/200111/09/eng20011109_8424 8.shtml

Relics of China's earliest known human activity dating back two
million years challenge the widely accepted theory that human beings
originated in Africa, Chinese archeologists said.

----
New Findings in China Challenge Theory of Human Origin in Africa
Relics of China's earliest known human activity dating back two
million years challenge the widely accepted theory that human beings
originated in Africa, Chinese archeologists said.

A research conducted from last September till now by a Chinese
archeological team in the Nihewan Basin of north China's Hebei
Province has added weight to a long-time hypothesis that human beings
originated in China.

The team has found 800 stone tool pieces and animal remains after
excavating the third layer of the Paleolithic Maquangou site in
Nihewan.
----
Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples [boodskap #53259 is 'n antwoord op boodskap #53243] Ma, 12 November 2001 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Streepmuis wrote:
>
> Ja, dit was so - maar gelukkig vir ons is die wetenskap nie stagnant
> nie. Nuwe verwikkelings dui op iets anders...
>
> Onlangse opgrawings in China betwyfel die tot dusver algemeen
> aanvaarde teorie.
>
> Kyk na:
> http://english.peopledaily.com.cn/200110/30/eng20011030_8348 4.html
> http://english.peopledaily.com.cn/200111/09/eng20011109_8424 8.shtml
>
> Relics of China's earliest known human activity dating back two
> million years challenge the widely accepted theory that human beings
> originated in Africa, Chinese archeologists said.
>

En as jy die relic omdraai en mooi kyk staan daar - 'Made in Hong-Kong'
:)
Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples [boodskap #53316 is 'n antwoord op boodskap #53259] Di, 13 November 2001 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons soek nou die dag 'n baie mooi kaartjie vir my dogter se gesin, by wie sy
gaan bly in Duitsland. Die een vang my oog omdat dit hangemaakte goed op
het. Alles wat ons vir hulle koop, maak ons seker dit sê "Made in South
Africa". Ek draai hom toe om, agter op staan: Printed in Germany. Ons lag
toe te lekker...

Lou skryf in boodskap news:3BEF7656.27CC2728@lous.zzn.com...
>
>
> Streepmuis wrote:
>>
>> Ja, dit was so - maar gelukkig vir ons is die wetenskap nie stagnant
>> nie. Nuwe verwikkelings dui op iets anders...
>>
>> Onlangse opgrawings in China betwyfel die tot dusver algemeen
>> aanvaarde teorie.
>>
>> Kyk na:
>> http://english.peopledaily.com.cn/200110/30/eng20011030_8348 4.html
>> http://english.peopledaily.com.cn/200111/09/eng20011109_8424 8.shtml
>>
>> Relics of China's earliest known human activity dating back two
>> million years challenge the widely accepted theory that human beings
>> originated in Africa, Chinese archeologists said.
>>
>
> En as jy die relic omdraai en mooi kyk staan daar - 'Made in Hong-Kong'
> :)
Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples [boodskap #53317 is 'n antwoord op boodskap #53259] Di, 13 November 2001 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek baie klein was, voor ek Engels kon lees (voor 1970's), het my
vriendinne vir my agter op iets gelees en gesê daar staan "Made in England"
Opgewonder hardloop ek huistoe, ek kan nou ook Engels lees en het sopas
uitgevind mense in ander lande maak goed en dan kan jy dit hier koop. Sê
toe selfvoldaan vir my ma: "Ma, die meide in Engeland het dit gemaak"

Lou skryf in boodskap news:3BEF7656.27CC2728@lous.zzn.com...
>
>
> Streepmuis wrote:
>>
>> Ja, dit was so - maar gelukkig vir ons is die wetenskap nie stagnant
>> nie. Nuwe verwikkelings dui op iets anders...
>>
>> Onlangse opgrawings in China betwyfel die tot dusver algemeen
>> aanvaarde teorie.
>>
>> Kyk na:
>> http://english.peopledaily.com.cn/200110/30/eng20011030_8348 4.html
>> http://english.peopledaily.com.cn/200111/09/eng20011109_8424 8.shtml
>>
>> Relics of China's earliest known human activity dating back two
>> million years challenge the widely accepted theory that human beings
>> originated in Africa, Chinese archeologists said.
>>
>
> En as jy die relic omdraai en mooi kyk staan daar - 'Made in Hong-Kong'
> :)
Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples [boodskap #53352 is 'n antwoord op boodskap #53259] Di, 13 November 2001 20:25 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Nov 2001 09:12:22 +0200, Lou wrote:

>> Relics of China's earliest known human activity dating back two
>> million years challenge the widely accepted theory that human beings
>> originated in Africa, Chinese archeologists said.

>
> En as jy die relic omdraai en mooi kyk staan daar - 'Made in Hong-Kong'
> :)

LOL!!!
Vorige onderwerp: Sakkie? Is dit Jy?
Volgende onderwerp: Re: Net Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:34:47 MGT 2024