Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Net Afrikaans?
Re: Net Afrikaans? [boodskap #53324] Di, 13 November 2001 11:03 na volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Sommige mense verstaan nie cross posting nie, of hoe Annette?
Jou beledigende pos staan lewensgroot in die ENGELSE nuusgroep..

Besides hoeveel onse in jou pond?

Mense mag pos in ENIGE taal in ENIGE nuusgroep.
Raak wakker.
Onthou jou beginsel van wat was dit nou weer? Om soet en mooi en op
jou beste maniere met almal te wees.

On Tue, 13 Nov 2001 13:29:20 +0200, "Moira de Swardt" wrote:
>
> Annette wrote in message
>
>> Gaan skryf julle Engelse nonsens, vloekery en beledigings op 'n ander kol.
>> Ons stel geensins belang daarin hier nie.
>> Lees die opskrif van ons naam: Afrikaans -
>> Dit is tog net ordentlikheid en goeie maniere om daardie klein ou feitjie in
>> ag te neem.
>
> Maar u't 'n paar maande terug gese ek kan maar in Engels skryf
> omrede my Afrikaans nie baie vlot is nie. :-)
>
>> Annette
>
Re: Net Afrikaans? [boodskap #53333 is 'n antwoord op boodskap #53324] Di, 13 November 2001 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet baie goed van crossposting Ferdi-lief - en hoe dit werk .
Wenk vir die wat dink ek weet nie: As jy nie wil crosspost nie, dan vee jy
die name daar bo uit wat jy
nie na toe wil pos nie.

Dis juis die idee - as hy hier in die eerste plek in Engels geskryf het, dan
kan ek hom terug crosspost in Afrikaans waar ek wil.
En wat is dit met jou? Stem jy saam met sy gemors?
Hier is mos mense op hierdie ng wat geen prys, kompliment of ondersteuning
sal gee nie - net as hulle iets negatiefs wil/kan sê dan werk die ou
vingertjies.
Dus, ek neem aan deur jou stilswye dat jy die engelse crossposting en die
nonsens wat deur die persoon geskryf is heelhartig ondersteun.
Annette ( moenie met my sukkel as ek krampe het nie)

.

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3bf4fdb3.12927366@news.is.co.za...
>
> Sommige mense verstaan nie cross posting nie, of hoe Annette?
> Jou beledigende pos staan lewensgroot in die ENGELSE nuusgroep..
>
> Besides hoeveel onse in jou pond?
>
> Mense mag pos in ENIGE taal in ENIGE nuusgroep.
> Raak wakker.
> Onthou jou beginsel van wat was dit nou weer? Om soet en mooi en op
> jou beste maniere met almal te wees.
>
>
>
>
> On Tue, 13 Nov 2001 13:29:20 +0200, "Moira de Swardt"
> wrote:
>
>>
>> Annette wrote in message
>>
>>> Gaan skryf julle Engelse nonsens, vloekery en beledigings op 'n ander kol.
>>> Ons stel geensins belang daarin hier nie.
>>> Lees die opskrif van ons naam: Afrikaans -
>>> Dit is tog net ordentlikheid en goeie maniere om daardie klein ou feitjie in
>>> ag te neem.
>>
>> Maar u't 'n paar maande terug gese ek kan maar in Engels skryf
>> omrede my Afrikaans nie baie vlot is nie. :-)
>>
>>> Annette
>>
>
Re: Net Afrikaans? [boodskap #53354 is 'n antwoord op boodskap #53333] Di, 13 November 2001 20:36 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Nov 2001 15:18:22 +0200, "Annette" wrote:

> Ek weet baie goed van crossposting Ferdi-lief - en hoe dit werk .
> Wenk vir die wat dink ek weet nie: As jy nie wil crosspost nie, dan vee jy
> die name daar bo uit wat jy
> nie na toe wil pos nie.

LOL! Nou glo ons jou, hoor! :-))))

> Hier is mos mense op hierdie ng wat geen prys, kompliment of ondersteuning
> sal gee nie - net as hulle iets negatiefs wil/kan sê dan werk die ou
> vingertjies.

Inderdaad!! :)
Maar ons gun hulle maar daai ou plesiertjie, of hoe?
:-)
Vorige onderwerp: Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples
Volgende onderwerp: oproep aan ZA in NL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 22:30:50 MGT 2024