Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Donkielimeriek 1
Donkielimeriek 1 [boodskap #52735] |
Fri, 02 November 2001 09:43  |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Little Miss Muffet sat on a tuffet,
her clothes were all tattered and torn.
It wasn't the spider
that crept up beside her,
It was Little Boy Blue and his horn.
Wil julle nog een hê?
|
|
|
|
|
|
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52765 is 'n antwoord op boodskap #52735] |
Fri, 02 November 2001 16:14   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Little Miss Muffet sat on a tuffet,
> her clothes were all tattered and torn.
> It wasn't the spider
> that crept up beside her,
> It was Little Boy Blue and his horn.
>
> Wil julle nog een hê?
Ja, met 'n clue.
Gloudina
|
|
|
Re: Donkielimeriek 1 [boodskap #52769 is 'n antwoord op boodskap #52738] |
Fri, 02 November 2001 16:44   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kekkelbek wrote:
> Simon, bly maar by die Afrikaans, al is die spelling nie altyd wel nie. My
> "server" laat nie X-rated e-pos deur nie. ;)
>
Wel, my dear Watson, so jy verdink vir Swart Simon? Dit
het ook al my mind gecross, maar dan verwerp ek dit weer
onmiddellik. Hoekom weet ek nie.
Tant Hessiee Poirot
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Donkielimeriek 2, net vir kinky mense [boodskap #53161 is 'n antwoord op boodskap #53065] |
Fri, 09 November 2001 05:36  |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Streepmuis" skryf in boodskap news:kosiutokj84d52aep8114462b1ojfk8ggs@4ax.com...
On Wed, 7 Nov 2001 07:44:02 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:
> Mebob skryf:
>>> Hey Piet Pompies
>
>>> Jy herinner my vreeslik aan iemand met wie se ghoens ek in my
>>> jongdae op sandduine gespeel het...
>
> En die donkie antwoord:
>> Bingo. Oe, hoe lekker kry ek nou!!
>
> Streepmuis vra verwonderd en verbaas:
> Nou eers?
Nog steeds Strepie, en veral nou steeds.
Hou jy van strepe, Streepmuis? Ek wonner maar net,
want ek het nog nooit 'n muis gestreep nie
Piet Pompdonkie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 01:18:02 UTC 2025
|