Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "2.4" deur BREYTEN BREYTENBACH
"2.4" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #52462] So, 28 Oktober 2001 16:21 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

2.4
Breyten Breytenbach

Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop

‘n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy

wie sal bly
staan die laaste op die baan?
Re: "2.4" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #52488 is 'n antwoord op boodskap #52462] Ma, 29 Oktober 2001 04:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com skryf in boodskap news:...
> 2.4
> Breyten Breytenbach
>
> Die angelier slaan
> haar rooi rok oop
> asof sy enige oogknip nou
> die flamenco gaan loop
>
> ?n kwikkie kom verby
> pootjie pootjie platformpolvy
> ene pronkveer bolero en onderbaadjie
> die vlerk so witmes in die sy
>
> wie sal bly
> staan die laaste op die baan?

Kinky: Ek neem aan die 2.4 is n gebou? Moontlik n hotel of dalk n
straatnommer? En verstaan ek reg? Is hierdie twee dames van die
skoenlapperhuisie wat meeding? Weet julle of raai ons saam?
;-)
Re: "2.4" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #52518 is 'n antwoord op boodskap #52462] Ma, 29 Oktober 2001 12:12 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kinky wrote:

>> 2.4
>> Breyten Breytenbach
>>
>> Die angelier slaan
>> haar rooi rok oop
>> asof sy enige oogknip nou
>> die flamenco gaan loop
>>
>> ?n kwikkie kom verby
>> pootjie pootjie platformpolvy
>> ene pronkveer bolero en onderbaadjie
>> die vlerk so witmes in die sy
>>
>> wie sal bly
>> staan die laaste op die baan?
>
> Kinky: Ek neem aan die 2.4 is n gebou? Moontlik n hotel of dalk n
> straatnommer? En verstaan ek reg? Is hierdie twee dames van die
> skoenlapperhuisie wat meeding? Weet julle of raai ons saam?
>

Nee, ek dink die 2.4 is net 'n postmodernistiese manier om titels te
gee. Daar is ook ander gedigte
met sulke snaakse nommers.
Sover dit my aangaan, beskryf Breyten 'n angelier
en 'n kwikkie. Maar hy sien hulle as dansende 'n
Spaanse flamenco. En aan die einde van die gedig
haal hy uit 'n tradisionele volksliedjie aan:
"Wie sal staan, die laaste in die baan."

Gloudina
Vorige onderwerp: "Gevandaliseerde grafte in Bezuidenhout-park" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Gevandaliseerde grafte in Bezuidenhout-park" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 09:01:04 MGT 2024