Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Wintersklere vir oorsee
Wintersklere vir oorsee [boodskap #52067] |
Sat, 20 October 2001 16:09  |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
koud daar.
dankie
Shannon
|
|
|
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52068 is 'n antwoord op boodskap #52067] |
Sat, 20 October 2001 16:30   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Shannon, ek sal voorstel sy wag tot sy daar is, en dan
vir haar n paar stukkies klere koop. Sy sal dan sommer
in die local mode wees, en die klere in Duitsland
is van goeie gehalte. Onthou hulle dra klere in
layers, want alle geboue word verhit. Katoenerige
hempies en dun truie, en dan een of twee lekker
warm baadjies, vlees of leer wat dan binnenshuis
uitgetrek word. Sy hoef nie n hele kas vol te he
nie, net genoeg vir verskeidenheid.
Pop
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bd1a1f7.0@news1.mweb.co.za...
> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
> koud daar.
>
> dankie
>
> Shannon
>
|
|
|
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52072 is 'n antwoord op boodskap #52067] |
Sat, 20 October 2001 17:11   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kekkelbek wrote:
> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
> koud daar.
Ek wonder of jy nie moet wag tot sy daar anderkant komen haar dan 'n gepaste
jas en boots laat koop nie. Mens
het werklik nie baie warm wintersklere nodig in 'n land waar
dit baie koud word buitekant maar binnekant verwarm is
nie. Ek het geen truie nie, en geen klere met lang moue nie,
want ek is gereeld te warm binnekant geboue as ek my
jas moet aanhou. Mens het egter goeie gepaste boots nodig,
met sole wat nie glad is nie, sodat jy nie gly as jy op ysige
oppervlaktes moet loop nie.
Die winterjas moet ook liefs van 'n ligte soort materiaal
wees wat baie wind en weer en nat kan weerstaan. Dus is 'n
swaar woljas meer 'n las as 'n lus. Laat haar haar wintersjas
van SA saambring, maar gee haar die geld om 'n eie keuse
in Duitsland te maak. Veral jongmense wil graag dinge dra
wat ander jongmense dra.
Laat haar haar geliefkoosde truie saambring, maar moenie
nuwes aanskaf nie. Ek dink nie sy sal so baie truie daar gebruik
as wat jy in 'n SA winter nodig het nie.
As jy boots in SA kan koop, is dit miskien 'n goeie belegging,
maar moenie 'n arm en been daarvoor betaal nie. Jongmense hier
in Kanada dra gereeld sneakers selfs in die winter. Warm sneakers
is miskien net so effektief vireers, totdat sy haar eie keuse van
foot gear daar kan maak.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52081 is 'n antwoord op boodskap #52067] |
Sat, 20 October 2001 18:16   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Duitsland is nie die Noordpool nie!!!
Boondien as sy nie in die berge bly sal die sneeu en ys nie altyd daar wees
nie.
Hier in Nederland is die tyd van ys en yspret al lang gelee. dis net of die
winters warmer is as vroeer.
Die beste is inderdaad, laat haar net koop wat sy regtig moet koop.
Gr.Rico
schreef in bericht news:3BD1B1A9.C25ADAE1@home.com...
> Kekkelbek wrote:
>
>> Waar gaan ek iets te koop kry, name van winkels. Die dames van die
>> nuusgroep sal seker weet. Met my meisiekind wat oorsee gaan, soek ons nou
>> eers klere. Sy gaan Bielefeld toe, in Duitsland en dit word blykbaar lekker
>> koud daar.
>
> Ek wonder of jy nie moet wag tot sy daar anderkant komen haar dan 'n gepaste
> jas en boots laat koop nie. Mens
> het werklik nie baie warm wintersklere nodig in 'n land waar
> dit baie koud word buitekant maar binnekant verwarm is
> nie. Ek het geen truie nie, en geen klere met lang moue nie,
> want ek is gereeld te warm binnekant geboue as ek my
> jas moet aanhou. Mens het egter goeie gepaste boots nodig,
> met sole wat nie glad is nie, sodat jy nie gly as jy op ysige
> oppervlaktes moet loop nie.
> Die winterjas moet ook liefs van 'n ligte soort materiaal
> wees wat baie wind en weer en nat kan weerstaan. Dus is 'n
> swaar woljas meer 'n las as 'n lus. Laat haar haar wintersjas
> van SA saambring, maar gee haar die geld om 'n eie keuse
> in Duitsland te maak. Veral jongmense wil graag dinge dra
> wat ander jongmense dra.
> Laat haar haar geliefkoosde truie saambring, maar moenie
> nuwes aanskaf nie. Ek dink nie sy sal so baie truie daar gebruik
> as wat jy in 'n SA winter nodig het nie.
> As jy boots in SA kan koop, is dit miskien 'n goeie belegging,
> maar moenie 'n arm en been daarvoor betaal nie. Jongmense hier
> in Kanada dra gereeld sneakers selfs in die winter. Warm sneakers
> is miskien net so effektief vireers, totdat sy haar eie keuse van
> foot gear daar kan maak.
>
> Gloudina
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52083 is 'n antwoord op boodskap #52077] |
Sat, 20 October 2001 18:29   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> ons wintersklere hier is te liggewig vir daardie
> koue
Ek dink nie dit het iets met gewig te doen nie. Ekdra nou 'n jas wat ligter
weeg as die jas wat ek laas
in SA gehad het. Dit het iets te doen met die materiaal
waaruit dit gemaak is, en of dit uitgevoer is met 'n sekere
hoeveelheid dons of ander materiaal, wat baie lig is.
As jy met "liggewig" bedoel dat dit net nie goed genoeg
is vir die Europese winters nie, is dit natuurlik 'n ander
saak.
Ek stel ook voor dat sy iets koop wat 'n kopstuk aanhet,
wat mens, indien nodig, oor jou kop kan trek, sodat jou hele
kop beskerm is teen die wind en die koue. Maar jong kinders
weerstaan gewoonlik hier die kopstukke. Ek dink hulle dink
dit laat hulle uit die ou doos lyk.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52089 is 'n antwoord op boodskap #52067] |
Sat, 20 October 2001 19:13   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Dan is jy nie noodwendig baie groot nie Gloudina?
>
As ek jy is, Davie Davis, sluit ek my mond en
gooi die sleutel weg. Wie wil praat met 'n
sondesoeker, 'n feiteverwringer, 'n kekkelaar
wat dink dat hy Don Juan is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52120 is 'n antwoord op boodskap #52067] |
Sun, 21 October 2001 12:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Ja, en hy is nie so onbeskof soos die veldmuis wat dink hy kan almal streep
> nie
>
Davie Davis, hou op om met jouself te praat.
Dink jy ons is almal onder die kalkoen uitgebroei?
Jy is borrrrrrrrriinnng.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52130 is 'n antwoord op boodskap #52067] |
Sun, 21 October 2001 15:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Hoe bedoel antie dan nou?
> Ek is tog Piet, nie Davie nie
> Wil antie my traai, hulle roep my nie verniet Pompdonkie nie?
>
Sien ou Davie, ek het vir jou vantevore vertel van literêre
forensiese wetenskapnavorsing. So wys jou geskrifte sekere
duidelike spore. Ek het vantevore al vir jou verduidelik dat
jou spelling jou duidelik somtyds weggee. Nou wil ek met
jou praat oor jou emosionele forensiese spore. Jy maak byna
soos klokslag "seksuele" verwysings in jou geskrifte. Dis alles
goed en wel, maar op die lang duur laat dit mens bietjie
wonder waar die ou dier se drade verkeerd gekoppel geraak
het. Eintlik is dit nie baie macho om gedurig sulke dinge
kwyt te raak nie. Net soos mens ook digters wat gedurig oor
die "liefde" skryf, begin verdink dat daar iets met hulle emosionele
lewe verkeerd is.
Tant Hessie Freud
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wintersklere vir oorsee [boodskap #52197 is 'n antwoord op boodskap #52067] |
Mon, 22 October 2001 17:26   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rico wrote:
> Na die keer dat Gloudina my 'n ou wit omie het genoem, kan zij wat mij
> betreft de bout hachelen.
>
Nog altyd 'n ou wit omie, Rico? (Nie dat
ek weet wat "de bout hachelen" beteken
nie, maar dit klink nie baie goed nie.)
Gloudina
|
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:48:41 UTC 2025
|