Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Antie Skat
Antie Skat [boodskap #52109] So, 21 Oktober 2001 07:13 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tannie jag net tweegatjakkalse, tweegesig-draadsitters,
kewademanne en mense wat op 'n mishoop wil probeer
koning kraai. En mense wat vir tannie sê "jou gat, my
skat."

Tant Hessie, terroris en guerillavegter in
die Derde Vryheidsoorlog.

~~~~~~

En dit na ek my so mooi ingehou het na jou onderrok
reg bo-oor Khayelitsha uitgehang uit? Jou gat, my skat.

Wouter, die onnutsige plaasvarkie, sê tannie moet begin
wharrie. Want hy oorweeg om die skat-deel weg te laat ;-)
Re: Antie Skat [boodskap #52116 is 'n antwoord op boodskap #52109] So, 21 Oktober 2001 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Jou gat, my skat.
>
> Wouter, die onnutsige plaasvarkie, sê tannie moet begin
> wharrie. Want hy oorweeg om die skat-deel weg te laat ;-)

Snaaks genoeg, Woutertjie, is "jou gat" minderbeledigend as "jou gat, my
skat." Ek neem aan
jy sê dit gereeld vir die mense om jou en dat
ek nie die enigste pêrel is wat voor 'n swyn
gewerp word nie.

Tant Hessie van die agterste Karate.
Re: Antie Skat [boodskap #52141 is 'n antwoord op boodskap #52109] So, 21 Oktober 2001 19:01 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 12:07:54 GMT, @home.com wrote:

> enigste pêrel is wat voor 'n swyn
> gewerp word nie.
>
> Tant Hessie van die agterste Karate.

pêrel...! 'n Pêrel gee beslis nie af soos steenkool nie!

Die geoloog
Vorige onderwerp: Re: Sonde van die Vaders
Volgende onderwerp: stilte na die storm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:55:50 MGT 2024