Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » stilte na die storm
stilte na die storm [boodskap #52091] Sa, 20 Oktober 2001 19:45 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
daar's die storm verby. 'n Tipiese Hoëveld storm. Die tipe elektriese
strorm wat die Annette's en ander Kapenaars oornag hulle tasse laat
pak en die lang pad terug Kaap toe aandurf.
Vinnig en fel. Soos Pieter Marais se Burgemeesterskap. Ek hoor die
storm nou nog in die verte. Maar ver genoeg dat daar geen gevaar
vir my modem is meer nie. Ek hoor Pieter Marais ook nog in die verte.
Op die ver horisonne - en dan weer klink dit nog verder weg.
Eintlik is dit vreeslik vermetel om 'n mens se naam in dieselfde asem
te noem as die van so 'n vreemde en felle natuurkrag.
Re: stilte na die storm [boodskap #52101 is 'n antwoord op boodskap #52091] So, 21 Oktober 2001 01:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy ken my maar sleg Davie - ek hou baie van donderstorms. Dis die een van
dinge wat ek die meeste gemis het toe ek Kaap toe gekom het.
Donderstorms en stofstorms -
Ek koop selfs skilderye daarvan - sodat ek ten minste elke dag daarna kan
kyk - al hoor en beleef ek dit nie hier nie.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:8ek3ttkhb2so7ve08800sd837bmdhon8fj@4ax.com...
>
> daar's die storm verby. 'n Tipiese Hoëveld storm. Die tipe elektriese
> strorm wat die Annette's en ander Kapenaars oornag hulle tasse laat
> pak en die lang pad terug Kaap toe aandurf.
> Vinnig en fel. Soos Pieter Marais se Burgemeesterskap. Ek hoor die
> storm nou nog in die verte. Maar ver genoeg dat daar geen gevaar
> vir my modem is meer nie. Ek hoor Pieter Marais ook nog in die verte.
> Op die ver horisonne - en dan weer klink dit nog verder weg.
> Eintlik is dit vreeslik vermetel om 'n mens se naam in dieselfde asem
> te noem as die van so 'n vreemde en felle natuurkrag.
>
Re: stilte na die storm [boodskap #52138 is 'n antwoord op boodskap #52101] So, 21 Oktober 2001 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 03:54:56 +0200, "Annette" wrote:

> Jy ken my maar sleg Davie - ek hou baie van donderstorms.

ò jy ken donderstorms. En jy reageer toe net op wat ek van die
donderstorm sê en niks van julle burgemeester nie :-)

DD
Re: stilte na die storm [boodskap #52153 is 'n antwoord op boodskap #52138] So, 21 Oktober 2001 21:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pietertjie? Ag nee wat - niks oor hom te reageer nie - hy is mos die
Comeback Kid:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:0b66ttkd0t2oifdkqbq2sp9t8vidakigpu@4ax.com...
> On Sun, 21 Oct 2001 03:54:56 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jy ken my maar sleg Davie - ek hou baie van donderstorms.
>
> � jy ken donderstorms. En jy reageer toe net op wat ek van die
> donderstorm sê en niks van julle burgemeester nie :-)
>
> DD
Vorige onderwerp: Antie Skat
Volgende onderwerp: Was nie 'n Rooikop nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 06:30:11 MGT 2024