| Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52000] |
Vr., 19 Oktober 2001 20:52  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Oct 2001 17:52:39 +0200, "Grahame" wrote:
>
Chantel is lieflik Grahame - jy wat daar by haar sit?
(indien nie, waarom sktyf jy in HTML?)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52117 is 'n antwoord op boodskap #52110] |
So., 21 Oktober 2001 12:10   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Grahame wrote:
> Ek is eerlik, ek het nie geweet nie. My ou Skoonmoeder
> Davie Davis wrote
>>
>> Skuus Grahame, die veldmuis het jou so regte Gloudina_like antwoord
>> gegee
Davie Davis, hou op om met jouself te praat.Dink jy ons almal is onder die
kalkoen uitgebroei.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Sonde van die Vaders [boodskap #52136 is 'n antwoord op boodskap #52000] |
So., 21 Oktober 2001 18:41  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 21 Oct 2001 12:10:19 GMT, @home.com wrote:
>
> Davie Davis, hou op om met jouself te praat.Dink jy ons almal is onder die
> kalkoen uitgebroei.
>
> Gloudina
nee Gloudina, ek dink dat net jy onder 'n kalkoen uitgebroei
is want à l ons ander vriende weet dat ek ook as die muis geskryf het.
Inderwaarheid het Danielle (slim vroumens wat sy is) die eerste
veldmuis brief begroet met 'n 'hallo DD'.
So moet nie die ander van domheid soos joune beskuldig nie.
Die Donnerse Veldmuis
|
|
|
|