| Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51361] |
Wo., 10 Oktober 2001 16:31  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie ná Ferdie? (Moet
ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
Katvoet loop my ou - netnou voeg die FBI jou muisgesiggie by die "22 most
wanted" gesigte. (Moet ons vir die ander lesers 'n foto hier plaas?)
(Al die aandag wat jy en Antie Tottie op die NG kry oortref seker die keer
toe die muis vir jou geld in jou skoentjie gelos het?)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| September 11 [boodskap #51411 is 'n antwoord op boodskap #51381] |
Do., 11 Oktober 2001 02:37   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Gerhard wrote:
> Wat die VSA moet doen is om hulself af te vra *waarom*
> terreur dade op hul eie bodem voorkom. Hulle moet hulself afvra wat hulle
> kan doen om dit te voorkom, en ek praat *nie* van veiligheidsmaatreels of
> Starwars missiel afweerders of dies meer nie. Die VSA moet hard dink oor hul
> buitelandse beleid.
Die gebeure van September 11 het alreeds taamlikegroot verskuiwings in die
denke van die Republikeine
veroorsaak. Dit was nie lank gelede nie dat hulle teen
Hillary Clinton uitgevaar het omdat sy gedurf het om
op dieselfde verhoog te verskyn met Jasser Arafat se
vrou, en gepraat het van 'n Palestynse staat. Nou is
hulle skielik ook ten gunste daarvan. Daar is ook
verskeie politieke analitici in die VSA wat glo dat die
kilte teenoor Jasser Arafat en die baie pro-Joodse
stance van die Bush administrasie heelwaarskynlik
aanleiding gegee het tot die tydtafel van September 11.
Jean Chretien, Kanada se eerste minister, het
gister gesê dat dit die eerste groot oorlog van die
21ste eeu is, en dat dit die wêreld net soveel sal
verander as die ander groot oorloë van die 20ste
eeu.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: September 11 [boodskap #51452 is 'n antwoord op boodskap #51411] |
Do., 11 Oktober 2001 12:20   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> Gloudina
>
> Hoe sal so 'n Palestynse staat verskil van 'n boerestaat waarvoor daar ook
> by sekere persone 'n behoefte is. En tweedens hoe sal dit verskil van die
> voormalige tuislande waarvoor SA baie pak slae gekry het van onder andere
> Amerika.
Deel van jou vraag hierbo verdien om geantwoord te
word. (Die "tuislande" was 'n skepping van 'n wit
minderheid wat die swart bevolking van SA wou onterf
van die reg om op grond te bly wat ook deel van hulle
land was. Mens kan dit amper vergelyk met die
Palestynse kampe waarin die mense gesit is wat verdryf
is om plek te maak vir die Joodse staat.)
Die vroeëre Palestina was natuurlik baie groter as wat
dit vandag is. Jordanieë is eintlik deel van die ou Palestina.
Vandag se Palestynse staat sal heelwaarskynlik moet
bestaan uit Gaza en dele van die West Bank.
Hoe sal dit verskil van 'n beoogde "Boerestaat." Seker
nie veel nie. Maar dit lyk nie of genoeg Afrikaners selfs
lus is vir so 'n Boerestaat nie. (Die laaste keer toe ek
iemand ernstig daaroor hoor praat het, was toe iemand
wat ek ken in 1993 gesê het sy hoop dat die samesprekings
wat hulle gehoop het 'n Boerestaat sou insluit, sal determineer
dat Pretoria deel van die Boerestaat sou uitmaak. So ten
minste sommige mense was ernstig daaroor voor 1994.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51718 is 'n antwoord op boodskap #51712] |
Ma., 15 Oktober 2001 18:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag, nou ja - daar leer ek ook weer vandag iets - ET het mos gedurig geskreeu
van my volk - nou weet ek hy het net sy woorde bietjie verkeerdom
ingespan:)))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bcafe9c.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas, ek dink hy verstaan jou verkeerd.
> Jy wou eintlik sê volk Ferdi en nie volk Bush nie?
> Of wou jy 'n ander keuss maak?
>
> :-)
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:3bcaee06.5288405@news.is.co.za...
>
> Maar Jonas, het jy nie geweet daar is MEER AS twee keuss nie?
> Moenie vir my se jy volk George W Bush se intelek nie?!
>
>
>
> On Wed, 10 Oct 2001 18:31:33 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie ná Ferdie?
> (Moet
>> ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
>> Katvoet loop my ou - netnou voeg die FBI jou muisgesiggie by die "22 most
>> wanted" gesigte. (Moet ons vir die ander lesers 'n foto hier plaas?)
>> (Al die aandag wat jy en Antie Tottie op die NG kry oortref seker die keer
>> toe die muis vir jou geld in jou skoentjie gelos het?)
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51987 is 'n antwoord op boodskap #51979] |
Vr., 19 Oktober 2001 16:28  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi vra:
Is dit nou dieselfde Wouter wat elders so ontsteld
geraak het oor lelik praat???
Wouter antwoord
Nee, dit moes 'n ander Wouter gewees het, ek raak nie sommer ontsteld nie.
Ferdi vaar uit
Probeer 'n slag eerlikheid, Wouter.
En vind ook uit wat beteken dit om volgens beginsels te leef.
Wouter reageer toe
Verduidelik waarvan jy praat, eerder as om my van oneerlikheid
en beginselloosheid te beskuldig, Ferdi. Ek onthou geen voorval
waar ek "elders so ontsteld geraak het oor lelik praat" nie.
Wouter
En nou Ferdi, kom jy met 'n weird tirade, hier onder.
Wat seker net jy sal kan verstaan.
Maar jy verwys nie een keer na waar ek gereageer het op iemand
wat lelik praat (soos in vloek) nie. Jy sê self jy het na my
geïmpliseerde vloekwoord verwys, dat dit dus die grondslag van jou
opmerking hier bo is. En hoekom kan jy nie 'n voorbeeld noem nie?
Want dit het nooit gebeur nie. Jy lieg dus, Ferdi. Jy lieg.
En ek raak ook nie sommer ontsteld nie, dit het hier nog net een keer
gebeur. Ek gebruik sarkasme waar ek reken dis toepaslik ja. Maar
ontsteld raak? Jy is laf, man. Totaal besimpeld. En weird. En dan wil
jy my aanvat oor oneerlikheid. Wow...
En wat die meeste van die verdere vaaghede waarna jy hier onder verwys
betref, net jy sal weet waarvan jy praat. Die wat wel effens herkenbaar is,
is verdraai en het met jou leuenagtige opmerking hier bo niks uit te waai
nie. Jy lieg soos 'n matroos, Ferdi. En jy probeer jou daaruit loswikkel
deur bont te praat. Erken liewers jou leuen, dan vergeet ons daarvan.
Praat van eerlik wees! Wow....
Wat jy hier skryf is 'n grap, Ferdi. En weird. Jy kan my nie ontstel nie,
jy opinie is te onbelangrik en wat jy sê dra geen gewig nie, dit het geen
geloofwaardigheid by iemand op die ng nie, behalwe dalk die een
verspreidwonende wat jou soms ondersteun. Dis hoekom ek 'n ruk
terug nie saam met jou wou redeneer nie, ek praat nie uit dieselfde
modder as jy nie. Daar is sommer vir jou 'n beginsel ook...
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3bdb3396.23256240@news.is.co.za...
Jy skryf:
|
|
|
|