Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette, Riaan, Davie
Annette, Riaan, Davie [boodskap #51912] |
Thu, 18 October 2001 13:23  |
Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek was 'n tydjie weg.
Het julle antwoorde gepos wat ek gemis het?
Ek sal dit graag wil lees.
Annette - daar was 'n aantal vrae wat ek gevra het wat jy gese het jy
gaan antwoord. Oor jou beginsels ens.
Riaan - jy het gese jy sal se wat jou politieke beginsels is.
Davie - eki weet teen die tyd al jy wil nie se wat jou politieke
beginsels is nie - maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
iemand wou kontak nie, onthou?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #51967 is 'n antwoord op boodskap #51936] |
Fri, 19 October 2001 09:07   |
Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
En, o ja, sit sommer by wat jou beginsels is.
Watter politieke beginsels glo jy in.
Jy het mos laas vir my gevra toe se ek vir jou, maar sedertdien weier
jy (of is jy te bang? dalk het jy nog nooit daaraan gedink nie?) jy
keer op keer om te se wat jou piolitieke beginsels is.
On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
wrote:
> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>> iemand wou kontak nie, onthou?
>
> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig
>
> DD
|
|
|
|
|
|
Re: Annette, Riaan, Davie [boodskap #52016 is 'n antwoord op boodskap #51967] |
Fri, 19 October 2001 22:03  |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit raak so bleddie boring. Wie de hel gee om wat
sy/haar politieke beginsels is. Feit is, sy/hy wil. jou nie
vertel nie, so hoekom los jy dit nie uit nie.
Genaaaaaaade!
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3bd7ecfe.4820919@news.is.co.za...
>
> En, o ja, sit sommer by wat jou beginsels is.
> Watter politieke beginsels glo jy in.
> Jy het mos laas vir my gevra toe se ek vir jou, maar sedertdien weier
> jy (of is jy te bang? dalk het jy nog nooit daaraan gedink nie?) jy
> keer op keer om te se wat jou piolitieke beginsels is.
>
>
>
>
> On Thu, 18 Oct 2001 21:29:22 +0200, Veldmuis
> wrote:
>
>> On Thu, 18 Oct 2001 13:23:26 GMT,
>> ferdeina...@iconNOSPAN.coNOSPAM.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>> maar ek het laas gevra waar ek jou kan kontak. Dis
>>> nou nadat jy gepraat het van hoe dit jou gegrief het dat ek nie vir
>>> iemand wou kontak nie, onthou?
>
>>
>> Ek het minute na jou vraag my tekefoonnommer gepos Ferdi
>> op die wye nuusgroep en daarvan sal al ons vriende kan getuig
>>
>> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 01:08:07 UTC 2025
|