Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: gedigte, rapporters ens (was Afrikaanse WWW bediener)
Re: gedigte, rapporters ens (was Afrikaanse WWW bediener) [boodskap #5159] Ma, 08 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article Fanus Johnson
writes:



> Ek sien dat iemand dalk oorweeg ( of het dalk alreeds ) 'n WWW
> bediener met Afrikaanse gedigte daarop wil opstel.

Was dit ek? Seker.

> Ek is lid van die Junior Rapportryers en ons speel ook met die gedagte
> rond om iets soortgelyks te doen. ( Miskien ook met inligting oor
> Afrikaanse literatuur, nuwe Afrikaanse musiek en Afrikaanse kultuur
> aktiwiteite ens.)


Interessant om dit van die junior rapporters te verneem, verskoon my
sinisme.
Op my dag (vroee tagtigs) het die rapporters ons wiele op die kampus
afgeblaas en multiracial paarties opgebreek.

Anyway ja, my vrind roy blumenthal daar van barefoot press haak my elke
slag
as ek gaan koffie drink oor die afrikaanse seksie wat hy wil he^ ek by
barefoot moet voeg, soort van 'n kaalpoot pers ding.

Tyd is 'n bietjie beperk, maar ek moet seker ietsie vir my volkie doen,
siende
dat ek laas in 1972 by 'n geloftedag was.

So ek rig 'n uitnodiging aan alle closet skrywers digters en seepkis
dominees
en woordboemelaars om bydraes te stuur. As ek so paar bymekaar het dan
sal ek
dit aanmekaar haak en as kaalpoot pers op roy se site sit.

.. en dalk sien perskor dit raak en publiseer 'n
cyber-afrikaanse-versamelde-werke.


En ek belowe: geen sensurering nie. Alles vuil, domastrant, arrogant, vol
afrikanerangst asook goed genoeg vir die agterblad van die kerkbode sal
verskyn.

> Is daar dalk van die akedemici of uitgewers wat ook reeds soortgelyke
> inligting op die Internet het ?

Nasionale Pers het 'n site, as dit is wat jy bedoel. Maar dis meer net
vir die
koerante. Meeste afrikaanse uitgewers moet nog eers uit die middeleeue
wakkerskrik.

> Sou dit vir u tot enige waarde wees en watter spesifieke behoeftes
> kan ons dalk daarmee aanspreek ? Laat weet tog vir my.

Waarde? Dit sal tog net so fokken nice wees as daar meer goed op die Net
in
afrikaans is wat entertaining is, en nie in 'n didaktiese diskussie
verval nie.

Behoeftes? hmm...

Groetnissies,

charl
Re: gedigte, rapporters ens (was Afrikaanse WWW bediener) [boodskap #5160 is 'n antwoord op boodskap #5159] Ma, 08 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leon Retief  is tans af-lyn  Leon Retief
Boodskappe: 28
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article Charl Durand writes:
> From: Charl Durand
> Subject: Re: gedigte, rapporters ens (was Afrikaanse WWW bediener)
> Date: 8 Jan 1996 09:49:55 GMT

> In article Fanus Johnson
> writes:



>> Ek sien dat iemand dalk oorweeg ( of het dalk alreeds ) 'n WWW
>> bediener met Afrikaanse gedigte daarop wil opstel.


>> Ek is lid van die Junior Rapportryers en ons speel ook met die gedagte
>> rond om iets soortgelyks te doen. ( Miskien ook met inligting oor
>> Afrikaanse literatuur, nuwe Afrikaanse musiek en Afrikaanse kultuur
>> aktiwiteite ens.)


As die Junior Rapportyers iets daarmee te doen het sal ek alle moontlike
moeite doen om so ver as moontlik van so iets af weg te bly.
Leon Retief, Kaapstad
Re: gedigte, rapporters ens (was Afrikaanse WWW bediener) [boodskap #5170 is 'n antwoord op boodskap #5159] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Leon Retief wrote:
>
> In article Charl Durand writes:
>> From: Charl Durand
>> Subject: Re: gedigte, rapporters ens (was Afrikaanse WWW bediener)
>> Date: 8 Jan 1996 09:49:55 GMT
>
>> In article Fanus Johnson
>> writes:
>
>>> Ek sien dat iemand dalk oorweeg ( of het dalk alreeds ) 'n WWW
>>> bediener met Afrikaanse gedigte daarop wil opstel.
>
>>> Ek is lid van die Junior Rapportryers en ons speel ook met die gedagte
>>> rond om iets soortgelyks te doen. ( Miskien ook met inligting oor
>>> Afrikaanse literatuur, nuwe Afrikaanse musiek en Afrikaanse kultuur
>>> aktiwiteite ens.)
>
> As die Junior Rapportyers iets daarmee te doen het sal ek alle moontlike
> moeite doen om so ver as moontlik van so iets af weg te bly.
> Leon Retief, Kaapstad

Stem saam met Leon. Mag die ryers tog maar net aanhou speel en vêr, vêr
weg bly van Afrikaans; dit het al genoeg probleme, dankie.


--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
/ hoë bome braak die meeste wind /
_________________________________
Volgende onderwerp: "PADDAS" van D. J. Opperman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 17:11:31 MGT 2024