Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Thanksgiving
Thanksgiving [boodskap #51430] Do, 11 Oktober 2001 10:06 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Klink maar soos die Amerikaners se manier... Is daar geen verskille nie?

SNEEU dit al by julle? Die kant is dit nie meer warm nie, maar ons maksimum
draai darem nog so rond 15-17 grade... Jou kinders bly seker noord van
jou...
______________________________________________________
skryf in boodskap news:3BC4955F.A85BA5FC@home.com...
Max wrote:

> vertel ons bietjie
> hoe die Kanadese thanksgiving vier?

Met kalkoen (en ham vir sommiges) en baiesoorte groentes en vrugte-terte. En
die
familie
probeer soveel as moontlik op een plek
bymekaarkom.
Hierdie Thanksgiving Sondag, toe ons die
maaltyd by een van ons kinders gehad het
(en al die ander daar bymekaargekom het)
was die weer darem werklik omge-ellie.
Eers sneeu dit op een plek, toe kry ons
bietjie hael, toe stort dit van die reën wat
in sulke squalls verbykom, en tussenin is
daar helder sonskyn.

Gloudina
Re: Thanksgiving [boodskap #51446 is 'n antwoord op boodskap #51430] Do, 11 Oktober 2001 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> SNEEU dit al by julle? Die kant is dit nie meer warm nie, maar ons maksimum
> draai darem nog so rond 15-17 grade... Jou kinders bly seker noord van
> jou...

Nee, ons het juis van Ottawa (in Oostelike Ontario) afgedaal
na suidwestelike Ontario. En soos jy miskien weet, is suidwestelike
Ontario sover suid dat dit op dieselfde graad is as noordelike
Kalifornië.

Gloudina
Re: Thanksgiving [boodskap #51447 is 'n antwoord op boodskap #51430] Do, 11 Oktober 2001 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daai weer in Kanada is soos die Kaap: Djy wiet newwa wanne' daai 'n hoer
ve'by loep 'ie

Thys
"Max" skryf in boodskap news:9q3r18$c1m$1@azure.nl.gxn.net...
> Klink maar soos die Amerikaners se manier... Is daar geen verskille nie?
>
> SNEEU dit al by julle? Die kant is dit nie meer warm nie, maar ons maksimum
> draai darem nog so rond 15-17 grade... Jou kinders bly seker noord van
> jou...
> ______________________________________________________
> skryf in boodskap news:3BC4955F.A85BA5FC@home.com...
> Max wrote:
>
>> vertel ons bietjie
>> hoe die Kanadese thanksgiving vier?
>
> Met kalkoen (en ham vir sommiges) en baiesoorte groentes en vrugte-terte. En
> die
> familie
> probeer soveel as moontlik op een plek
> bymekaarkom.
> Hierdie Thanksgiving Sondag, toe ons die
> maaltyd by een van ons kinders gehad het
> (en al die ander daar bymekaargekom het)
> was die weer darem werklik omge-ellie.
> Eers sneeu dit op een plek, toe kry ons
> bietjie hael, toe stort dit van die reën wat
> in sulke squalls verbykom, en tussenin is
> daar helder sonskyn.
>
> Gloudina
>
Re: Thanksgiving [boodskap #51451 is 'n antwoord op boodskap #51430] Do, 11 Oktober 2001 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Snaakse geografiese ligging daar, Gloudina. Is die noordelike gedeelte van
Kalifornië naby 49 noorderbreedte?

Thys wat wil weet oppie Bos
skryf in boodskap news:3BC58B6F.505BC6D5@home.com...
Max wrote:

> SNEEU dit al by julle? Die kant is dit nie meer warm nie, maar ons maksimum
> draai darem nog so rond 15-17 grade... Jou kinders bly seker noord van
> jou...

Nee, ons het juis van Ottawa (in Oostelike Ontario) afgedaal
na suidwestelike Ontario. En soos jy miskien weet, is suidwestelike
Ontario sover suid dat dit op dieselfde graad is as noordelike
Kalifornië.

Gloudina
Re: Thanksgiving [boodskap #51454 is 'n antwoord op boodskap #51430] Do, 11 Oktober 2001 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Snaakse geografiese ligging daar, Gloudina. Is die noordelike gedeelte van
> Kalifornië naby 49 noorderbreedte?
>

Nee, ou Thysie. Maar gaan kyk weer op jou kaart.
Die 49 Noorderbreedte ( wat die skeidslyn is tussen die
VSA en Kanada in die WESTE) is ver bokant
Suidwestelike Ontario. Ottawa is byvoorbeeld nie
eers sover noord nie. Nou, as mens afdaal na
suidwestelike Ontario, daal jy aanhoudend
diagonaal suid-weswaarts. Die suidelikste deel
van mainland Canada is Peleé Island in Lake
Erie. En dit is op dieselfde breedte as noordelike
California.( Hulle maak ook wyn daar. Hulle maak
wyn op die noordelike kus van Lake Erie. Hulle
maak wyn in die Niagara Peninsula. Hulle maak
wyn in die Finger Lakes van Noordelike New
York staat.)

Gloudina
Re: Thanksgiving [boodskap #51516 is 'n antwoord op boodskap #51430] Vr, 12 Oktober 2001 07:02 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,'Thanks" vir "giving" van daardie inligting.

Is so. Ek het gaan kyk. En ek was darem ook in daardie plekke wat jy van
praat.

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3BC59E70.426AD1E4@home.com...
Thys de Wet wrote:

> Snaakse geografiese ligging daar, Gloudina. Is die noordelike gedeelte van
> Kalifornië naby 49 noorderbreedte?
>

Nee, ou Thysie. Maar gaan kyk weer op jou kaart.
Die 49 Noorderbreedte ( wat die skeidslyn is tussen die
VSA en Kanada in die WESTE) is ver bokant
Suidwestelike Ontario. Ottawa is byvoorbeeld nie
eers sover noord nie. Nou, as mens afdaal na
suidwestelike Ontario, daal jy aanhoudend
diagonaal suid-weswaarts. Die suidelikste deel
van mainland Canada is Peleé Island in Lake
Erie. En dit is op dieselfde breedte as noordelike
California.( Hulle maak ook wyn daar. Hulle maak
wyn op die noordelike kus van Lake Erie. Hulle
maak wyn in die Niagara Peninsula. Hulle maak
wyn in die Finger Lakes van Noordelike New
York staat.)

Gloudina
Vorige onderwerp: Nog Humorversinsels?
Volgende onderwerp: Ouma en die kreefduikers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:39:39 MGT 2024