Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog "rassistiese" stories
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50674 is 'n antwoord op boodskap #50670] Ma, 24 September 2001 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Sep 2001 20:20:51 +0200, "Arthur" wrote:

> "Annette" schreef...
>> Wouter, skaam jou !:)))) Dat tot arme Arthur op sy gevorderde ouderdom nou
>> agterkom dat as jy vir 'n grappie lag is jy 'n rassis;)))
>
> My gevorderde ouderdom? Hoe kom dit dat julle dink ek is taamlik
> bejaard?!??! Danielle het dit ook al gedink ...
>
> Groete,
> Arthur
>
>

Ek sal ook daarvan hou Annette, om te weet waarom jy en
Danielle dink dat die oom bejaard is.

DD
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50675 is 'n antwoord op boodskap #50672] Ma, 24 September 2001 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Goed Arthur
Ons ten saam. Nagenoeg in elk geval
Wouter

----------------------

"Arthur"
Laten we het erop houden dat sommige grapjes zich uit de aard der zaken in
een grijs gebied bevinden en dat het misschien beter is als men zich eerst
bezint alvorens dit op een publiek forum te publiceren (zoals je zelf
opmerkt, je moet dit "op die regte geleentheid en nie op 'n onsensitiewe
manier nie" overdragen).

Toch blijf ik erbij dat je nooit alle grappen zomaar aan iedereen kan
vertellen. Hoe tolerant en normaal de samenleving ook is. Ook hier in
Nederland, bijvoorbeeld als dorpeling tegen stedelingen. In een ontspannen
atmosfeer (met collega's en vrienden) kunnen we soms gekscherend de grootst
mogelijke beledigingen uitwisselen, terwijl één zo'n opmerking tegen een
vreemde me een verbijsterde blik of mogelijk zelfs een blauw oog oplevert.

> jou kommentaar is gebalanseerd

Zo gebalanceerd nu ook weer niet, ik praat mezelf geregeld in een hoek ...
Misschien ook omdat ik teveel op mijn tenen loop in dit soort diskussies :(

Men mag mij overigens best voor racist uitschelden. Ik meen van mezelf te
weten dat ik dat niet ben (niet bewust in ieder geval). En als ik voel dat
men mogelijk gelijk heeft, dan ben ik gewaarschuwd en kan ik er in ieder
geval aan werken.

Groeten,
Arthur
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50676 is 'n antwoord op boodskap #50670] Ma, 24 September 2001 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur, wil jy my vertel dat jy nog 'n jongetjie van 18 is? Dan is jy wys
ver bo jou ouderdom:))
Soos ek die ou sakie sien - daar word beweer dat na 23 begin mens op die
afdraande pad, stadig maar seker - en dis wat ek van praat van gevorderd -
enigiets bo 23.
Ek het nooit gesê jy is oud nie, of 'n oom nie - hoe kan ek as ek jou nie
ken nie?
Annette

news:9ontmn$hmj$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Wouter, skaam jou !:)))) Dat tot arme Arthur op sy gevorderde ouderdom nou
>> agterkom dat as jy vir 'n grappie lag is jy 'n rassis;)))
>
> My gevorderde ouderdom? Hoe kom dit dat julle dink ek is taamlik
> bejaard?!??! Danielle het dit ook al gedink ...
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50677 is 'n antwoord op boodskap #50663] Ma, 24 September 2001 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee jong Annette, ek is nie broos nie, so elke nieuw en dan
kry en so n tweede wind en gaan ek so n bietjie gal
af, en doen afranselwerk, maar origens is ek nog
taf en sit daar goed uit - dankie vir die verneem. :-)

Pop

Annette skryf in boodskap news:9onsmk$e6554$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop, wat het jy nou weer gedrink wat jou so broos maak? 'n Lekker glas
> rooies?:)))))
> Annette
>
>
> --
>> Dit verbaas my nie eintlik dat jy nie
>> respek vir my het nie Gloudina. Ek pas seker nie in jou
>> "mold" nie. Maar ek is beslis nie afhanklik van
>> jou goeie dunk van my nie, ek voel goed in my eie vel, skete
>> en al.
>>
>> As jy vir mense kan preek, dan kan ek seker ook. Ek ken my foute baie
> goed
>> (ek is geneig om mantel in die wind te draai en draad sitterig
>> te wees, meesal omdat ek geneig is om albei kante te sien).
>>
>> Maar, ek stem ook met baie dinge wat jy sê saam,
>> en deel jou belangstelling in Oosterse
>> filosofie, (my jare in die Ooste het ek goed benut),
>> Die hoof tema van die oosterse filosofie is verdragsaamheid,
> beskeidenheid
>> en die wegskuif van die "ek" . . . en ek sal jou nie verder patronize
> nie,
>> jy weet
>> wat ek bedoel.
>>
>> Kom ons gaan aan in "good faith", en verskil van mekaar van tyd tot tyd,
>> en laat ons nie persoonlik raak en mekaar aanval nie . . . die lewe
>> is broos en ons moet staamstaan.
>>
>> Pop
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3BAE5EBF.31AE09A9@home.com...
>> Ongelukkig het
>>> ek in die afgelope tyd my voortydse respek vir
>>> jou opinies verloor. Dis baie jammer. Miskien
>>> herwin ek dit weer. Maar dit sal nie maklik
>>> gaan nie.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50678 is 'n antwoord op boodskap #50676] Ma, 24 September 2001 23:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mens is altyd verbaas as jy iemand ontmoet wat
jy eers op die internet "ontmoet" het, mense lyk
net nooit soos jy hulle voorstel nie. Op hierdie
groep het ek nog net vir jou en Wouter ontmoet
Annette, maar op n ander groep het ek baie van die mense
al ontmoet, dit is beslis n plesier om meeste so te
ontmoet. Sommige lyk ouer as hulle geskryftes,
en ander jonger. Ek het al gehoor ek
klink "kwaai" maar in lewende lywe is
ek nie eintlik nie.

Pop

Annette skryf in boodskap news:9oocvf$eh54u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Arthur, wil jy my vertel dat jy nog 'n jongetjie van 18 is? Dan is jy wys
> ver bo jou ouderdom:))
> Soos ek die ou sakie sien - daar word beweer dat na 23 begin mens op die
> afdraande pad, stadig maar seker - en dis wat ek van praat van gevorderd -
> enigiets bo 23.
> Ek het nooit gesê jy is oud nie, of 'n oom nie - hoe kan ek as ek jou nie
> ken nie?
> Annette
>
>
> news:9ontmn$hmj$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Wouter, skaam jou !:)))) Dat tot arme Arthur op sy gevorderde ouderdom
> nou
>>> agterkom dat as jy vir 'n grappie lag is jy 'n rassis;)))
>>
>> My gevorderde ouderdom? Hoe kom dit dat julle dink ek is taamlik
>> bejaard?!??! Danielle het dit ook al gedink ...
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50680 is 'n antwoord op boodskap #50677] Di, 25 September 2001 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My plesier. Goed om te sien dat jy ook kan bors skoonmaak:))
Annette ( nog 'n vredeliewende, nie-vloekende, nie-beswadderaar )

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

pop skryf in boodskap news:9oochp$gm2$1@slb5.atl.mindspring.net...
> Nee jong Annette, ek is nie broos nie, so elke nieuw en dan
> kry en so n tweede wind en gaan ek so n bietjie gal
> af, en doen afranselwerk, maar origens is ek nog
> taf en sit daar goed uit - dankie vir die verneem. :-)
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9onsmk$e6554$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pop, wat het jy nou weer gedrink wat jou so broos maak? 'n Lekker glas
>> rooies?:)))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>>> Dit verbaas my nie eintlik dat jy nie
>>> respek vir my het nie Gloudina. Ek pas seker nie in jou
>>> "mold" nie. Maar ek is beslis nie afhanklik van
>>> jou goeie dunk van my nie, ek voel goed in my eie vel, skete
>>> en al.
>>>
>>> As jy vir mense kan preek, dan kan ek seker ook. Ek ken my foute baie
>> goed
>>> (ek is geneig om mantel in die wind te draai en draad sitterig
>>> te wees, meesal omdat ek geneig is om albei kante te sien).
>>>
>>> Maar, ek stem ook met baie dinge wat jy sê saam,
>>> en deel jou belangstelling in Oosterse
>>> filosofie, (my jare in die Ooste het ek goed benut),
>>> Die hoof tema van die oosterse filosofie is verdragsaamheid,
>> beskeidenheid
>>> en die wegskuif van die "ek" . . . en ek sal jou nie verder patronize
>> nie,
>>> jy weet
>>> wat ek bedoel.
>>>
>>> Kom ons gaan aan in "good faith", en verskil van mekaar van tyd tot
> tyd,
>>> en laat ons nie persoonlik raak en mekaar aanval nie . . . die lewe
>>> is broos en ons moet staamstaan.
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>> skryf in boodskap news:3BAE5EBF.31AE09A9@home.com...
>>> Ongelukkig het
>>>> ek in die afgelope tyd my voortydse respek vir
>>>> jou opinies verloor. Dis baie jammer. Miskien
>>>> herwin ek dit weer. Maar dit sal nie maklik
>>>> gaan nie.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50681 is 'n antwoord op boodskap #50678] Di, 25 September 2001 03:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat Pop, jy lyk presies soos jy klink:))
En jy klink glad nie kwaai nie:)
Annette

--
> Mens is altyd verbaas as jy iemand ontmoet wat
> jy eers op die internet "ontmoet" het, mense lyk
> net nooit soos jy hulle voorstel nie. Op hierdie
> groep het ek nog net vir jou en Wouter ontmoet
> Annette, maar op n ander groep het ek baie van die mense
> al ontmoet, dit is beslis n plesier om meeste so te
> ontmoet. Sommige lyk ouer as hulle geskryftes,
> en ander jonger. Ek het al gehoor ek
> klink "kwaai" maar in lewende lywe is
> ek nie eintlik nie.
>
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9oocvf$eh54u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Arthur, wil jy my vertel dat jy nog 'n jongetjie van 18 is? Dan is jy wys
>> ver bo jou ouderdom:))
>> Soos ek die ou sakie sien - daar word beweer dat na 23 begin mens op die
>> afdraande pad, stadig maar seker - en dis wat ek van praat van gevorderd -
>> enigiets bo 23.
>> Ek het nooit gesê jy is oud nie, of 'n oom nie - hoe kan ek as ek jou nie
>> ken nie?
>> Annette
>>
>>
>> news:9ontmn$hmj$1@news.kabelfoon.nl...
>>> "Annette" schreef...
>>>> Wouter, skaam jou !:)))) Dat tot arme Arthur op sy gevorderde
ouderdom
>> nou
>>>> agterkom dat as jy vir 'n grappie lag is jy 'n rassis;)))
>>>
>>> My gevorderde ouderdom? Hoe kom dit dat julle dink ek is taamlik
>>> bejaard?!??! Danielle het dit ook al gedink ...
>>>
>>> Groete,
>>> Arthur
>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50707 is 'n antwoord op boodskap #50581] Di, 25 September 2001 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> nie-beswadderaar )
>

Leuenaar.

Die inwoners van Swellendam.
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50722 is 'n antwoord op boodskap #50676] Di, 25 September 2001 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Arthur, wil jy my vertel dat jy nog 'n jongetjie van 18 is? Dan is jy wys
> ver bo jou ouderdom:))

Nou nee, ek is geen 18 nie, maar ek beskou my leeftijd nie as baie gevorderd
nie. En ek weet, ek is onwys wys.

(gebruik julle eintlik ook onwys in die betekenis van ongelooflik of baie?)

> Soos ek die ou sakie sien - daar word beweer dat na 23 begin mens op die
> afdraande pad, stadig maar seker - en dis wat ek van praat van gevorderd -
> enigiets bo 23.

Hm, ja ja, 23 lyk beter, net die syfers is 'n bietjie deurmekaar ...

> Ek het nooit gesê jy is oud nie, of 'n oom nie - hoe kan ek as ek jou nie
> ken nie?

Sê jy nou dat ou wit omies nie noodsaaklik ou of oom hoef te wees nie? ;)

Groetjies,
Arthur
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50728 is 'n antwoord op boodskap #50722] Di, 25 September 2001 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> En ek weet, ek is onwys wys.
>
> (gebruik julle eintlik ook onwys in die betekenis van ongelooflik of baie?)
>

Ek dink nie so nie, Arthur.
"Onwys" is gewoonlik "not wise, not advisable."

Ken jy die gebruik van "wys" wanneer dit nie
"wise" is nie, maar meer die betekenis van
"headstrong" het. Byvoorbeeld "'n wys donkie."

Gloudina
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50731 is 'n antwoord op boodskap #50581] Di, 25 September 2001 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> En ek weet, ek is onwys wys.
>> (gebruik julle eintlik ook onwys in die betekenis van ongelooflik of
baie?)
> Ek dink nie so nie, Arthur.
> "Onwys" is gewoonlik "not wise, not advisable."
>
> Ken jy die gebruik van "wys" wanneer dit nie
> "wise" is nie, maar meer die betekenis van
> "headstrong" het. Byvoorbeeld "'n wys donkie."

Nee, in die betekenis gebruik ons nie "wys" nie, ons noem dit "koppig".

Groete,
Arthur
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50749 is 'n antwoord op boodskap #50722] Wo, 26 September 2001 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur - ek weet nie van ander mense nie - maar ek prat nooit van onwys
nie - en ek weet nie wat dit sou beteken nie. Die teenoorgestelde van wys in
onnosel.
Van jou laaste sin - ou wit omies - ek dink jy het uiteindelik die lig
gesien:)))
Soos jy seker al opgemerk het , is dit net Gloudina wat die stelling maak of
daardie siening handhaaf:)
Annette

> "Annette" schreef...
>> Arthur, wil jy my vertel dat jy nog 'n jongetjie van 18 is? Dan is jy wys
>> ver bo jou ouderdom:))
>
> Nou nee, ek is geen 18 nie, maar ek beskou my leeftijd nie as baie gevorderd
> nie. En ek weet, ek is onwys wys.
>
> (gebruik julle eintlik ook onwys in die betekenis van ongelooflik of baie?)
>
>> Soos ek die ou sakie sien - daar word beweer dat na 23 begin mens op die
>> afdraande pad, stadig maar seker - en dis wat ek van praat van gevorderd -
>> enigiets bo 23.
>
> Hm, ja ja, 23 lyk beter, net die syfers is 'n bietjie deurmekaar ...
>
>> Ek het nooit gesê jy is oud nie, of 'n oom nie - hoe kan ek as ek jou nie
>> ken nie?
>
> Sê jy nou dat ou wit omies nie noodsaaklik ou of oom hoef te wees nie? ;)
>
> Groetjies,
> Arthur
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50766 is 'n antwoord op boodskap #50581] Wo, 26 September 2001 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hi Gloudina

Ek ken die een ook nie... Is dit nie eiewys nie?

Nogal snaaks is dat die NL'ers nie van vlak praat nie, maar van "ondiep"!
_______________________________________________________

> Ken jy die gebruik van "wys" wanneer dit nie
> "wise" is nie, maar meer die betekenis van
> "headstrong" het. Byvoorbeeld "'n wys donkie."
>
> Gloudina
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50775 is 'n antwoord op boodskap #50581] Wo, 26 September 2001 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Ek ken die een ook nie... Is dit nie eiewys nie?
>
> Nogal snaaks is dat die NL'ers nie van vlak praat nie, maar van "ondiep"!
> _______________________________________________________
>
>> Ken jy die gebruik van "wys" wanneer dit nie
>> "wise" is nie, maar meer die betekenis van
>> "headstrong" het. Byvoorbeeld "'n wys donkie."

Ja, "wys" is seker 'n vorm van "eiewys." Ek hetdie gebruik van "wys" baie
gehoor in my jeug in
die Noordkaap. (Ek gebruik dit nie self nie.)
Ek dink dis familie van "wysneus."

Gloudina
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50789 is 'n antwoord op boodskap #50766] Wo, 26 September 2001 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> Nogal snaaks is dat die NL'ers nie van vlak praat nie, maar van "ondiep"!

In watter konteks praat ons van "ondiep" (en julle van vlak)?

Groete,
Arthur
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50806 is 'n antwoord op boodskap #50789] Wo, 26 September 2001 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur, ons gebruik nooit ondiep nie.
Annette

--
> "Max" schreef...
>> Nogal snaaks is dat die NL'ers nie van vlak praat nie, maar van
"ondiep"!
>
> In watter konteks praat ons van "ondiep" (en julle van vlak)?
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50809 is 'n antwoord op boodskap #50806] Wo, 26 September 2001 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Arthur, ons gebruik nooit ondiep nie.

>> In watter konteks praat ons van "ondiep" (en julle van vlak)?

Annette, Annette, .... julle gebruik blykbaar vlak.

In watter konteks praat ons (Nederlanders) van "ondiep" en julle
(Afrikaners) van vlak?

Groete,
Arthur
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50810 is 'n antwoord op boodskap #50809] Wo, 26 September 2001 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja ons gebruik vlak - in alle kontekse:))
Vlak water ( in die see by die strand), Vlakvark ( daar is nie 'n Diepvark
nie) , die gat is vlak ( 'n put is gewoonlik diep, die vlak nie).
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Arthur skryf in boodskap news:9ot5b3$283$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Arthur, ons gebruik nooit ondiep nie.
>
>>> In watter konteks praat ons van "ondiep" (en julle van vlak)?
>
> Annette, Annette, .... julle gebruik blykbaar vlak.
>
> In watter konteks praat ons (Nederlanders) van "ondiep" en julle
> (Afrikaners) van vlak?
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Nog "rassistiese" stories [boodskap #50811 is 'n antwoord op boodskap #50810] Wo, 26 September 2001 18:43 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Vlak water ( in die see by die strand), Vlakvark ( daar is nie 'n Diepvark
> nie) , die gat is vlak ( 'n put is gewoonlik diep, die vlak nie).

Hmm, inderdaad ons gebruik in die kontekst "ondiep". Net vlakvark begryp ek
nie... Dis 'n gereg, nê?

By ons is die water vlak wanneer daar geen wind is nie.

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Sjokolade-inligting
Volgende onderwerp: Oopgesprek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 10:01:07 MGT 2024